African Wildcat/ groukat/wildekat
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
African Wildcat/ groukat/wildekat
Notuleer ook as julle die kat sou raakloop. Sal goed wees as ons sien of die getalle toe of afneem.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Albe
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Hein. Het die 6-4-09 een gekry tusen Smithfield en Wepener, asook n draai. Smaak my die grou katte raak skaars. Groete Jakata
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Hein
Dit is nou een kat wat vollop is hier by ons.
Christo
Ek sal van nou af rekord hou van hulle en laat weet.
Dit is nou een kat wat vollop is hier by ons.
Christo
Ek sal van nou af rekord hou van hulle en laat weet.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Wilde kat is baie vol op in Dwaalboom en Ellisras area's waar ek geroep het.
Sal bietjie in Mei maand tel as ek daai wereld gaan roep.
Oos Transvaal (Steenkamps berge) het ek nie gesien nie maar wel Tierbos kat in geroep.
Sal bietjie in Mei maand tel as ek daai wereld gaan roep.
Oos Transvaal (Steenkamps berge) het ek nie gesien nie maar wel Tierbos kat in geroep.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Hunter xxx
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Ek was die naweek op die plaas en die boer by wie ons gaan jag het, het n kruising tussen die twee en op die marnier gaan hulle uitsterf dit is my siening. Boer moet passop om huis katte aan te hou.
Hunter
-
Rieme
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Het die week al drie hier by my gesien. Hulle bly maar volop om die lande. hier is baie muise vir hulle
-
Ambessa
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Hallo Louis102 / almal
Nietemin, hier is die mees gesaghebbende adres op internet waar verder opgelees kan word (ook in bietjie makliker taal).
www.catsg.org/catsgportal/cat-website/c ... byca01.htm
Jammer, sal weer verder op die forum lees en maar hier daarop antwoord. Jammer oor die wetenskaplikes wat jou so erg omkrap.
Ambessa
Dit voel amper soos jare gelede wat Jaracal hierdie vraag op die forum geplaas het. Heelwat (>500) persone het dit gelees maar weinig het geantwoord.Jaracal wrote:...Notuleer ook as julle die kat sou raakloop. Sal goed wees as ons sien of die getalle toe of afneem.
Nietemin, hier is die mees gesaghebbende adres op internet waar verder opgelees kan word (ook in bietjie makliker taal).
www.catsg.org/catsgportal/cat-website/c ... byca01.htm
Jammer, sal weer verder op die forum lees en maar hier daarop antwoord. Jammer oor die wetenskaplikes wat jou so erg omkrap.
Ambessa
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Suide van Nam.
Op die nam.grens aan Rep.kant sommer baie.
7 Nagte daar gejag te minste 20 gesien
Op die nam.grens aan Rep.kant sommer baie.
7 Nagte daar gejag te minste 20 gesien
Knou die gediertes AF.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
ChrisChris101 wrote: Suide van Nam.
Op die nam.grens aan Rep.kant sommer baie.
7 Nagte daar gejag te minste 20 gesien
Hoeveel van hulle was rooi, geel, bruin of enige ander kleur as grys? Sal graag wil weet.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Mmmm, sien wat die Oom bedoel. Hou die spasie dop.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Hallo Louis102
Ambessa
Lyk soos die regtes wat jy ken?Louis102 wrote:...sien wat die Oom bedoel. Hou die spasie dop.
Ambessa
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Oom Am
Sien gereeld van die wildekatte wat net soos die foto lyk in my omgewing.(tarkastad). Party met bietjie meer strepe en party bietjie minder en ligter van kleur.
Freddie
Sien gereeld van die wildekatte wat net soos die foto lyk in my omgewing.(tarkastad). Party met bietjie meer strepe en party bietjie minder en ligter van kleur.
Freddie
yol bolsun
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Mooi foto ambessa, lyk bekend... 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
HIERDIE KATJIE KAN GROOT WORD , HET AL N KEER OF WAT VAN HULLE GEKRY WAT GROTER AS JAKKAS IS ...
AL HOEWEL HULLE GEMIDDELDE GEWIG HEELWAT LIGTER IS AS JAKKALS SE GEMIDDELD, HET HULLE NOGAL SOMS N OULIKE GEWIG AAN HULLE...(GEHAD)
SIEN HULLE NOG GREELD MAAR WEEG HULLE GLAD NIE MEER NIE, EK HOU NIE VAN KRAPPE EN BYTPLEKKE AAN MY NIE EN DIE SPOED IS NIE MEER WAT DIT WAS NIE, SO EK HARDLOOP HULLE NIE IN NIE...
GROETE
JB

Shoot straight and tell the truth!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
-
Ambessa
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Hallo Jakes
Ambessa
eish, weeg jy hulle lewendig? Sou nie as ek weet hulle word groot...JACQUES wrote:...HIERDIE KATJIE KAN GROOT WORD , HET AL N KEER OF WAT VAN HULLE GEKRY WAT GROTER AS JAKKAS IS ... ...SIEN HULLE NOG GREELD MAAR WEEG HULLE GLAD NIE MEER NIE, EK HOU NIE VAN KRAPPE EN BYTPLEKKE AAN MY NIE...
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Ambessa
In die naam van wetenskap sal ek my donkerbril afhaal as ek weer na die katte kyk. Hou die spasie dop, ek gaan 'n paar foto's ook in die naam van wetenskap, hieronder pos. Hulle moet nog net geneem word, so ek moet plan sien om die katte in die hanne te kry. Jammer Jakes het so bietjie spoed verloor anders kon ek hom genooi het om 'n paar te kom vang.
Maar 'n foto of twee sal die Oom kry, buig of bars.
Louis
In die naam van wetenskap sal ek my donkerbril afhaal as ek weer na die katte kyk. Hou die spasie dop, ek gaan 'n paar foto's ook in die naam van wetenskap, hieronder pos. Hulle moet nog net geneem word, so ek moet plan sien om die katte in die hanne te kry. Jammer Jakes het so bietjie spoed verloor anders kon ek hom genooi het om 'n paar te kom vang.
Maar 'n foto of twee sal die Oom kry, buig of bars.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Hallo Louis102
Ambessa
Mooi. 'n challenge is 'n challenge.Louis102 wrote:...In die naam van wetenskap sal ek my donkerbril afhaal as ek weer na die katte kyk... ...ek gaan 'n paar foto's ook in die naam van wetenskap, hieronder pos. Hulle moet nog net geneem word, so ek moet plan sien om die katte in die hanne te kry... ...Maar 'n foto of twee sal die Oom kry, buig of bars.
Ambessa
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Ambessa
Hierdie outjie vanoggend in 'n hok gevang. Het hom nie geweeg nie, hy het net so bietjie te veel na my sin gespoeg en geklap! Skat hom so 4-5 kg.
Hierdie outjie vanoggend in 'n hok gevang. Het hom nie geweeg nie, hy het net so bietjie te veel na my sin gespoeg en geklap! Skat hom so 4-5 kg.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Ambessa
HEt nou die verdomde verkeerde knop gedruk. Kom ons try weer. Die grou kat vanoggend gevang skat hom so 4-5 kg. [img]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 009383.jpg[/img]reek009/27102009387.jpg[/img]

britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Foxcreek,
Kom ons kyk of die oompie jou kan help.

Wat se jy nou?
groete,
brits
Kom ons kyk of die oompie jou kan help.

Wat se jy nou?
groete,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Oom Britsman
Baie dankie vir die hulp. Ek het die foto's van die tierboskat en die ystervark lekker reggekry en toe ek by die groukat kom toe hakkel ek en my vingers wek toe soos 'n man sin wat op Melmac 7 is!
Foxcreek.
Baie dankie vir die hulp. Ek het die foto's van die tierboskat en die ystervark lekker reggekry en toe ek by die groukat kom toe hakkel ek en my vingers wek toe soos 'n man sin wat op Melmac 7 is!
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
-
Ambessa
Re: African Wildcat/ groukat/wildekat
Hallo Foxcreek
Ambessa
Jammer, kan niks oopmaak nie.Foxcreek wrote:Hierdie outjie vanoggend in 'n hok gevang. Het hom nie geweeg nie, hy het net so bietjie te veel na my sin gespoeg en geklap! Skat hom s
Ambessa