Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
- skaapwagter
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Goeie dag manne
Dankie aan oom Hein vir DIe naweek was leerrvol en baie lekker, MF jy mag maar skiet.. Skies ek sal gou moontlik paar fotos opsit. Weer nice mense ontmoet wat ek baie van kan leer! Dankie ook vir (daardie) mooi boodskap, manne ons moet darem gereeld met ons Skepper praat dat Hy ons nie net vriend noem nie maar by die naam ken!
Goed gaan
Skaapwagter

.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...
TO Y O T A...
- skaapwagter
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
[img width=560 height=372]http://i1118.photobucket.com/albums/k61 ... C_0023.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i1118.photobucket.com/albums/k61 ... C_0024.jpg[/img]
[img width=319 height=480]http://i1118.photobucket.com/albums/k61 ... C_0020.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i1118.photobucket.com/albums/k61 ... C_0024.jpg[/img]
[img width=319 height=480]http://i1118.photobucket.com/albums/k61 ... C_0020.jpg[/img]
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...
TO Y O T A...
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Skaapwagter, ek stem saam met jou, was n baie mooi boodskap wat oom Heinrich vir ons gegee het! En dat MF mooi gooi met daai roer van hom, lyk of hy al tevore met hom geskiet het! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Mooi fotos en lyk of julle lekker tyd gehad het.
Sit nou net vir ons die name op van links na regs.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Wat's fout met Dawie? Het iemand hom omgekrap dat hy so kwaai lyk?
Of is dit net omdat hy vir my, Blok, FM en Jaco Katte gemis het?

Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
As ek so kyk begeer hy daai roer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Manne
Julle lyk sommer vol kennis en ervare soos julle daar staan!!! en daar is min dinge wat my so opgewonde maak as 'n klomp goed ge-inspireerde en doelgerigte jong manne nie. Laat my sommer goed voel oor die toekoms. Geluk Hein met jou resultaat.
Ja nee Geno, ou Dawie lyk nie lekker nie -miskien het hy die foto nemery baie ernstig opgeneem.
As ek eendag groot is, soek ek ook so 'n kyker, al laaik die manne hier op die forum niks van hom nie. Baie opinies hier gelees maar nog niks konkreet gesien nie.
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Ek vermoed jy's reg. MF gooi mos ook met 'n .25-06. Dawie het my nou die aand net na die kursus gebel en ges? hy kyk om ene aan te skaf!BLOK wrote: As ek so kyk begeer hy daai roer.
Goed, beter, 6millimeter!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Geno
Dawie staan n verskoning en uitdink hoekom hy my toe nie wou n lift gee kursus toe nie.
Maar ons los dit maar daar Dawie
Boertjie

-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Ek vermoed jy's reg. MF gooi mos ook met 'n .25-06. Dawie het my nou die aand net na die kursus gebel en ges? hy kyk om ene aan te skaf! 
[/quote]
Geno
MF skiet met .243Ugley, maar kon nie vir Dawie oortuig om daai 22 300 van hom te ugley nie
Die fotos het regtig mooi uitgekom. Wys nou net goeie kameraman met goeie toerusting.
Groete
D
O ja, ek is heel regs met groen hemp en pens

Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Devan,
Thanks vir die korreksie. Het die man dan nie tot onlangs met 'n .25 gegooi nie?
Thanks vir die korreksie. Het die man dan nie tot onlangs met 'n .25 gegooi nie?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Nee ek weet nie Geno
As ek hom weer sien sal dit die 2de keer wees.
Weet net hy's taamlik skerp met die 243AI
Groete
D
As ek hom weer sien sal dit die 2de keer wees.
Weet net hy's taamlik skerp met die 243AI
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Geno
Ek dink Dawie het ons gemis,kan sommer sien hy is hartseer.
Ek dink Dawie het ons gemis,kan sommer sien hy is hartseer.
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Ek dink Dawie verlang eerder na sy mak jakkie by die huis.
Hy's mos nie n ou wat van bloed en geweld hou nie.
Hy's mos nie n ou wat van bloed en geweld hou nie.
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Ja, hy't mos deesdae ook 'n binneste, DIEP binne hom! 
Last edited by Geno on Thu Mar 08, 2012 1:17 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
[/quote]
O ja, ek is heel regs met groen hemp en pens
[/quote]
Dit kon ons oor die jare afly hahaha maar wie is die res.
O ja, ek is heel regs met groen hemp en pens
[/quote]
Dit kon ons oor die jare afly hahaha maar wie is die res.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis
Links na regs, Skoffel,Dirkie, weetie of jong man met groen en wit hemp op forum is nie, ek, MF,Sakkie, nie seker of dit sy forum naam ook is nie, JopieFourie, Dawie, weet nie wats sy Forum naam nie en triple2. Manne help maar reg waar ek verkeerd is! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet