Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
skaapwagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by skaapwagter »

Goeie dag manne
Dankie aan oom Hein vir DIe naweek was leerrvol en baie lekker, MF jy mag maar skiet..  Skies ek sal gou moontlik paar fotos opsit.  Weer nice mense ontmoet wat ek baie van kan leer! Dankie ook vir (daardie) mooi boodskap, manne ons moet darem gereeld met ons Skepper praat dat Hy ons nie net vriend noem nie maar by die naam ken! 
Goed gaan
Skaapwagter
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako ::)
TO Y O T A...
User avatar
skaapwagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by skaapwagter »

.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako ::)
TO Y O T A...
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Skaapwagter, ek stem saam met jou, was n baie mooi boodskap wat oom Heinrich vir ons gegee het! En dat MF mooi gooi met daai roer van hom, lyk of hy al tevore met hom geskiet het! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Mooi fotos en lyk of julle lekker tyd gehad het.

Sit nou net vir ons die name op van links na regs.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Geno »

Wat's fout met Dawie? Het iemand hom omgekrap dat hy so kwaai lyk?
Of is dit net omdat hy vir my, Blok, FM en Jaco Katte gemis het?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

As ek so kyk begeer hy daai roer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Jassie »

Manne

Julle lyk sommer vol kennis en ervare soos julle daar staan!!! en daar is min dinge wat my so opgewonde maak as 'n klomp goed ge-inspireerde en doelgerigte jong manne nie. Laat my sommer goed voel oor die toekoms. Geluk Hein met jou resultaat.

Ja nee Geno, ou Dawie lyk nie lekker nie -miskien het hy die foto nemery baie ernstig opgeneem.

As ek eendag groot is, soek ek ook so 'n kyker, al laaik die manne hier op die forum niks van hom nie. Baie opinies hier gelees maar nog niks konkreet gesien nie.

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Geno »

BLOK wrote: As ek so kyk begeer hy daai roer.
Ek vermoed jy's reg. MF gooi mos ook met 'n .25-06. Dawie het my nou die aand net na die kursus gebel en ges? hy kyk om ene aan te skaf! :D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Boertjie »

Geno

Dawie staan n verskoning en uitdink hoekom hy my toe nie wou n lift gee kursus toe nie.
Maar ons los dit maar daar Dawie

Boertjie
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Triple2 »

Ek vermoed jy's reg. MF gooi mos ook met 'n .25-06. Dawie het my nou die aand net na die kursus gebel en ges? hy kyk om ene aan te skaf! :D
[/quote]
Geno
MF skiet met .243Ugley, maar kon nie vir Dawie oortuig om daai 22 300 van hom te ugley nie :laugh:
Die fotos het regtig mooi uitgekom. Wys nou net goeie kameraman met goeie toerusting.
Groete
D
O ja, ek is heel regs met groen hemp en pens
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Geno »

Devan,
Thanks vir die korreksie. Het die man dan nie tot onlangs met 'n .25 gegooi nie?
Goed, beter, 6millimeter!
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Triple2 »

Nee ek weet nie Geno
As ek hom weer sien sal dit die 2de keer wees.
Weet net hy's taamlik skerp met die 243AI
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Jaco Bezuidenhout »

Geno

Ek dink Dawie het ons gemis,kan sommer sien hy is hartseer.
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Triple2 »

Ek dink Dawie verlang eerder na sy mak jakkie by die huis.
Hy's mos nie n ou wat van bloed en geweld hou nie.
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Geno »

Ja, hy't mos deesdae ook 'n binneste, DIEP binne hom!  :angel:
Last edited by Geno on Thu Mar 08, 2012 1:17 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

[/quote]

O ja, ek is heel regs met groen hemp en pens
[/quote]

Dit kon ons oor die jare afly hahaha maar wie is die res.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Links na regs, Skoffel,Dirkie, weetie of jong man met groen en wit hemp op forum is nie, ek, MF,Sakkie, nie seker of dit sy forum naam ook is nie, JopieFourie, Dawie, weet nie wats sy Forum naam nie en triple2. Manne help maar reg waar ek verkeerd is! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply