Bi Pods

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bi Pods

Post by Marc »

Dags? manne

Lyk my die Caldwells is net die ding, maar wat van die Vanguard's.

Ek het na hulle geloer vir my .243. Was goed aanbeveel deur die handelaar bo ander in die prysklas. Wat dink julle van hullle ? Ek het nog noit pods besit nie so het geen van my eie kennis met pro's en con's  ???  :-\

Peet het jy toe die Vanguard probeer ?

Enige komentaar asseblief.

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bi Pods

Post by Gerhard »

Ek is nie een oomblik spyt oor my Cladwells nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bi Pods

Post by Marc »

Gerhard

Ek kon so uitmaak op daai video van jou  ;) ;) ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply