Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Lyk my die Caldwells is net die ding, maar wat van die Vanguard's.
Ek het na hulle geloer vir my .243. Was goed aanbeveel deur die handelaar bo ander in die prysklas. Wat dink julle van hullle ? Ek het nog noit pods besit nie so het geen van my eie kennis met pro's en con's
Peet het jy toe die Vanguard probeer ?
Enige komentaar asseblief.
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner