BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Hallo Piet
Pratige verslag deur jou! Dit klink na n uitstekende produk vir die prys. Soos jy se dit is n eye opener hoe gerieflik en doelteffend die produk is.
So vyf jaar terug is een van sy voorgangers saamgestuur na Nam toe vir n markskietery vanaf quads. Dit was in Grunau distik en seker die ergste omstandighede denkbaar. Die teleskoop moes minstens twee keer per dag weer ingestel word om te zero te korrigeer. Dit was die eerste een van sy reeks en ek neem aan dit is aangespreek in hierdie model. Ek weet die quad ryery is besonders hard op n teleskoop en dat die tipe slae nie die orde van die dag is met ander jagte nie.
Dankie weereens vir die terugvoer met die produk. Deur wie is die teleskoop verskaf vir die toetse?
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Goeiedag
Ek het nou bietjie op die net gaan rond kyk en gesien dat in Julie die jaar kom daar 'n nuwe EliminatorIII uit, sal nogals wil sien wat hy sal maak.
http://www.burrisoptics.com/pdf/eliminatorIII.pdf
Groete

Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine

blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
lees die scopes in yards of meter
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Alby, jy kan dit gedurende die "setup" instel.remington wrote: lees die scopes in yards of meter
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Piet,
Dit is goed om jou verslag te lees. Op grond van kliente se 100 % terugvoer kan ek met jou saamstem dat hierdie teleskoop/"eliminator"/"range finder" kombinasie, jag in amper 'n "rocket science" verander het. Uitstekende produk.
Groete
Jan

wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
[quoteKoop nou by Safari & Outdoor - R9500.00 (kontant / kaart / skape / beeste)
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... 2x42_laser
Willem
Werk net vir ons die wisselkoers op die betaalmiddels uit asb
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... 2x42_laser
Willem
Werk net vir ons die wisselkoers op die betaalmiddels uit asb
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Ek het nou-net o pdie site geloer en gesien hy wys dan nou R10500.00?!?!? 
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
vlt tel no012 3330170 verkoop hierdie scopes vir R 8999.00 dit lyk my hulle is die meeste keer goedkoper as s&o
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Hy is R 10,500.00 gelys, maar hy is nou op special vir R 9,500.00. Dit wys nie op die website nie
VLT is die amptelikke Burris agente in SA, daarom die effens beter prys. Maar dit is vir kontant. As jy met kaart of tjek betaal, is hy maar dieselfde as by S & O

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Piet
Ja kontant is koning of jy kan n elektroniese oor betaling maak ook vir die selfde prys ek sal nooit iets op n kaart koop as ek meer moet betaal nie.
Vir my is R500 n groot verskil dink net hoeveel klein geweer primers ek vir R 500 kan koop
Volgens my is vlt met die meeste goed goedkoper as S&o

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Remington
Dink net hoeveel lood kan n man net nie koop om shot mee te mak nie

Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Ja great, as jy van meeste goed nie stock het nie maak dit nie saak as jy goedkoper is nie. Veral nie as die tannie agter die toonbank ombeskof is en jou vra " ja kom boetie, ek is haastig" vir my sien hulle nie weer nie.remington wrote: Piet
Ja kontant is koning of jy kan n elektroniese oor betaling maak ook vir die selfde prys ek sal nooit iets op n kaart koop as ek meer moet betaal nie.
Vir my is R500 n groot verskil dink net hoeveel klein geweer primers ek vir R 500 kan koop
Volgens my is vlt met die meeste goed goedkoper as S&o
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
jy kry gewoonlik alles wat jy soek by vlt en is die prys ook beter die mense daar is ook kundig
ek vra daar in die groot winkel vir haelgeweer chokes :wat is dit meneer:
ek vra daar in die groot winkel vir haelgeweer chokes :wat is dit meneer:
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Hierdie is nie die scope om te h? as jy op die bench wil gaan sit en die kleinste moontlikke groepe wil skiet nie. Daar is baie ander scopes op die mark met baie groter vergrotibgs en feiner kruishare vir daardie doel. Maar vir vinnig, baie akuraat skiet oor n groot verskeidenheid afstande, en veral die regtig v?r afstande waaraan ons nie gewoond is, of sommer n kans wil vat, gaan jy hom met niks klop nie. Dit kan ek jou waarborg. Hoe meer ek met hom skiet, hoe groter is my verbasing en tevredenheid met hom.
Enige challengers met net wat jy wil oor n verskeidenheid afstande tot 600m met min tyd om te skiet onder julle?

- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Interesante leesstof die wat n man kan geld kos!!! So bietjie van die topic af: Wanneer kry VLT n webblad?? Almal bly nie in pretoria nie. Hoop iemand van VLT lees dit
GROETNIS
GERT
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie

- kierriie
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Het iemand nie die Bushnell range finding scope wat julle met mekaar kan vergelyk nie. Is darem bietjie goed kopper.
Kyk na altwee weet nie watter een om te vat nie. wat stel julle voor
Nico

.22 Tyrol
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Daai is 'n goeie ideeGERT vd M wrote: Interesante leesstof die wat n man kan geld kos!!! So bietjie van die topic af: Wanneer kry VLT n webblad?? Almal bly nie in pretoria nie. Hoop iemand van VLT lees dit
GROETNIS
GERT
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Ek wonder net wat is die verste afstand is wat jy hom op 'n regte bok getoets het? Ek het nou al 3 Rangefinders gehad en moet se ek was elke keer teleurgesteld met die verskil tussen die range wat die boekie se hy kan lees en die range wat jy regtig in die veld gemeet kry. Ek sien hulle se 550 yards op bokke. Dit is so 500m. Ek het 'n Busnell gehad wat gese het 800 yards op bokke en ek kon nie eers 4oom met hom range nie. So daarom vra ek maar net?
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Ek het hom in die wildkamp gaan toets op bokke en was baie tevrede met hom. Blesbokke, takbokke en Rooibokke ge range oor die 500m, en groter wild soos Swartwildebeeste, Gemsbokke, Elande en Waterbokke, oor die 600m.
Iets wat mens baie mooi moet verstaan van n Rangefinder is die kondisies waarin hy gebruik word. Dinge wat sy efektiwiteit geweldig beinvloed is mirage, re?n, skurwe oppervlakte en sy dood, lang gras. As die kondisies reg is, of in die nag, range meeste baie goed, maar as bogenoemde faktore teenwoordig is, sukkel meeste rangefinders maar redelik. Die laser straal word terug weerkaats na die rangefinder om n lesing te kry, en bogenoemde faktore laat die laser straal wegskram en maak dat dit nie by die rangefinder uitkom nie. In idiale toestande werk meeste rangefinders goed.
Die feit dat die Eliminator op n geweer gemonteer is, en jy hom dus baie stiller kan hou as die klein "hand held" tipes, maak dat hy baie efektief aangewend kan word, en sy lesing baie vinniger gekry word as die kleintjies, selfs vinniger as my Leica 1600 wat baie stil gehou moet word op die langer afstande.
Iets wat mens baie mooi moet verstaan van n Rangefinder is die kondisies waarin hy gebruik word. Dinge wat sy efektiwiteit geweldig beinvloed is mirage, re?n, skurwe oppervlakte en sy dood, lang gras. As die kondisies reg is, of in die nag, range meeste baie goed, maar as bogenoemde faktore teenwoordig is, sukkel meeste rangefinders maar redelik. Die laser straal word terug weerkaats na die rangefinder om n lesing te kry, en bogenoemde faktore laat die laser straal wegskram en maak dat dit nie by die rangefinder uitkom nie. In idiale toestande werk meeste rangefinders goed.
Die feit dat die Eliminator op n geweer gemonteer is, en jy hom dus baie stiller kan hou as die klein "hand held" tipes, maak dat hy baie efektief aangewend kan word, en sy lesing baie vinniger gekry word as die kleintjies, selfs vinniger as my Leica 1600 wat baie stil gehou moet word op die langer afstande.
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Sjoe, dit is indrukwekkend, ek het na hulle gekyk, maar toe ek die afstand rating lees het ek nie verwag dat hy meer as 250 m, as jy gelukkig is300m sal lees nie.
D ;Dis nie dat ek so ver kan, of sal skiet nie.
het maar net gewonder.
D ;Dis nie dat ek so ver kan, of sal skiet nie.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Reg manne, ek stel nou baie belang in die scope. Nou vir R8300 beskikbaar by VLT, maar hier is my vraag?
Koop ek nou een of wag ek vir die series 3. Het gister met 'n man daar by Vlt gesels, hy s? Burris het hulle laat weet hy gaan eers teen September beskikbaar wees. Hy s? dan sal hulle seker eers teen einde van die jaar hierso wees, geen idee van prys nie. Die grootste verskil tussen die twee is die series 3 vergroting is 16x en hulle s? hy kan verder range.
So wat s? julle, koop mens nou of wag mens maar?

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
http://www.youtube.com/watch?v=R8B8vdJd ... re=related
http://www.youtube.com/watch?v=Aq-jffdm ... re=related

Last edited by Vlakvark on Wed Mar 21, 2012 1:30 pm, edited 1 time in total.

- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Dagse manne,
As n mens nou besluit om so n scope aan te skaf, wat moet jy vervang van jou bestaande 1" ringe en basisse en wat gaan dit kos? Of is ek nou na die tyd?
Groetnis
Gert

Last edited by GERT vd M on Thu Mar 22, 2012 8:50 pm, edited 1 time in total.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS
Kierrie, die Bushnell dy net die afstand aan. Die Burris is die enigste rangefinding scope op die mark wat ook die mikpunt vir enige gegewe afstand aandui.
Gert v d Merwe, die scope gebruik nie ringe nie, al wat jy nodig het is n stel Weaver basiisse of n Picatini rail om die scope op te monteer. Die Burris het ook n ingeboude Picatini rail onder aan, en die 2 heg net aanmekaar met 2 klampies wat voorsien word saam met die scope.
Ek sal beter fotos plaas daarvan.