BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Wouter Roets »

Hallo Piet

Pratige verslag deur jou! Dit klink na n uitstekende produk vir die prys. Soos jy se dit is n eye opener hoe gerieflik en doelteffend die produk is.

So vyf jaar terug is een van sy voorgangers saamgestuur na Nam toe vir n markskietery vanaf quads. Dit was in Grunau distik en seker die ergste omstandighede denkbaar. Die teleskoop moes minstens twee keer per dag weer ingestel word om te zero te korrigeer. Dit was die eerste een van sy reeks en ek neem aan dit is aangespreek in hierdie model. Ek weet die quad ryery is besonders hard op n teleskoop en dat die tipe slae nie die orde van die dag is met ander jagte nie.

Dankie weereens vir die terugvoer met die produk. Deur wie is die teleskoop verskaf vir die toetse?

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Superdup »

Goeiedag

Ek het nou bietjie op die net gaan rond kyk en gesien dat in Julie die jaar kom daar 'n nuwe EliminatorIII uit, sal nogals wil sien wat hy sal maak.

http://www.burrisoptics.com/pdf/eliminatorIII.pdf

Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by blaser »

lees die scopes in yards of meter
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Raven »

remington wrote: lees die scopes in yards of meter
Alby, jy kan dit gedurende die "setup" instel.

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
klipspringer
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by klipspringer »

Piet,

Dit is goed om jou verslag te lees. Op grond van kliente se 100 % terugvoer kan ek met jou saamstem dat hierdie teleskoop/"eliminator"/"range finder" kombinasie, jag in amper 'n "rocket science" verander het. Uitstekende produk.

Groete

Jan
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by wlm »

[quoteKoop nou by Safari & Outdoor - R9500.00 (kontant / kaart / skape / beeste)

http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... 2x42_laser

Willem
Werk net vir ons die wisselkoers op die betaalmiddels uit asb
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Superdup »

Ek het nou-net o pdie site geloer en gesien hy wys dan nou R10500.00?!?!? ???
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by blaser »

vlt tel no012 3330170 verkoop hierdie scopes vir R 8999.00 dit lyk my hulle is die meeste keer goedkoper as s&o
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Piet Breedt »

Hy is R 10,500.00 gelys, maar hy is nou op special vir R 9,500.00. Dit wys nie op die website nie

VLT is die amptelikke Burris agente in SA, daarom die effens beter prys. Maar dit is vir kontant. As jy met kaart of tjek betaal, is hy maar dieselfde as by S & O
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Dawie D »

Piet B

Jy het n PM
As ek jou sien gaan jy val
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by blaser »

Piet
Ja kontant is koning of jy kan n elektroniese oor betaling maak ook vir die selfde prys ek sal nooit iets op n kaart koop as ek meer moet betaal nie.

Vir my is  R500 n groot verskil dink net hoeveel  klein geweer primers ek vir R 500 kan koop
Volgens my is vlt met die meeste goed goedkoper as S&o
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Beretta »

Remington
Dink net hoeveel lood kan n man net nie koop om shot mee te mak nie
Beretta
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Rfourie »

remington wrote: Piet
Ja kontant is koning of jy kan n elektroniese oor betaling maak ook vir die selfde prys ek sal nooit iets op n kaart koop as ek meer moet betaal nie.

Vir my is  R500 n groot verskil dink net hoeveel  klein geweer primers ek vir R 500 kan koop
Volgens my is vlt met die meeste goed goedkoper as S&o
Ja great, as jy van meeste goed nie stock het nie maak dit nie saak as jy goedkoper is nie.  Veral nie as die tannie agter die toonbank ombeskof is en jou vra " ja kom boetie, ek is haastig" vir my sien hulle nie weer nie.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by blaser »

jy kry gewoonlik alles wat jy soek by vlt en is die prys ook beter die mense daar is ook kundig
ek vra daar in die groot winkel vir haelgeweer chokes :wat is dit meneer:
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Piet Breedt »

Hierdie is nie die scope om te h? as jy op die bench wil gaan sit en die kleinste moontlikke groepe wil skiet nie. Daar is baie ander scopes op die mark met baie groter vergrotibgs en feiner kruishare vir daardie doel. Maar vir vinnig, baie akuraat skiet oor n groot verskeidenheid afstande, en veral die regtig v?r afstande waaraan ons nie gewoond is, of sommer n kans  wil vat, gaan jy hom met niks klop nie. Dit kan ek jou waarborg. Hoe meer ek met hom skiet, hoe groter is my verbasing en tevredenheid met hom.

Enige challengers met net wat jy wil oor n verskeidenheid afstande tot 600m met min tyd om te skiet onder julle?
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by GERT vd M »

Interesante leesstof die wat n man kan geld kos!!!  So bietjie van die topic af: Wanneer kry VLT n webblad?? Almal bly nie in pretoria nie. Hoop iemand van VLT lees dit
                    GROETNIS
                        GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
kierriie
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by kierriie »

Het iemand nie die Bushnell range finding scope wat julle met mekaar kan vergelyk nie. Is darem bietjie goed kopper.
Kyk na altwee weet nie watter een om te vat nie. wat stel julle voor
Nico
.22 Tyrol
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Marc »

GERT vd M wrote: Interesante leesstof die wat n man kan geld kos!!!  So bietjie van die topic af: Wanneer kry VLT n webblad?? Almal bly nie in pretoria nie. Hoop iemand van VLT lees dit
                    GROETNIS
                        GERT
Daai is 'n goeie idee  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by the kid »

Ek wonder net wat is die verste afstand is wat jy hom op 'n regte bok getoets het? Ek het nou al 3 Rangefinders gehad en moet se ek was elke keer teleurgesteld met die verskil tussen die range wat die boekie se hy kan lees en die range wat jy regtig in die veld gemeet kry. Ek sien hulle se 550 yards op bokke. Dit is so 500m. Ek het 'n Busnell gehad wat gese het 800 yards op bokke en ek kon nie eers 4oom met hom range nie. So daarom vra ek maar net?
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Piet Breedt »

Ek het hom in die wildkamp gaan toets op bokke en was baie tevrede met hom. Blesbokke, takbokke en Rooibokke ge range oor die 500m, en groter wild soos Swartwildebeeste, Gemsbokke, Elande en Waterbokke, oor die 600m.

Iets wat mens baie mooi moet verstaan van n Rangefinder is die kondisies waarin hy gebruik word. Dinge wat sy efektiwiteit geweldig beinvloed is mirage, re?n, skurwe oppervlakte en sy dood, lang gras. As die kondisies reg is, of in die nag, range meeste baie goed, maar as bogenoemde faktore teenwoordig is, sukkel meeste rangefinders maar redelik. Die laser straal word terug weerkaats na die rangefinder om n lesing te kry, en bogenoemde faktore laat die laser straal wegskram en maak dat dit nie by die rangefinder uitkom nie. In idiale toestande werk meeste rangefinders goed.

Die feit dat die Eliminator op n geweer gemonteer is, en jy hom dus baie stiller kan hou as die klein "hand held" tipes, maak dat hy baie efektief aangewend kan word, en sy lesing baie vinniger gekry word as die kleintjies, selfs vinniger as my Leica 1600 wat baie stil gehou moet word op die langer afstande.
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by the kid »

Sjoe, dit is indrukwekkend, ek het na hulle gekyk, maar toe ek die afstand rating lees het ek nie verwag dat hy meer as 250 m, as jy gelukkig is300m  sal lees nie.

D ;Dis nie dat ek so ver kan, of sal skiet nie. ;D het maar net gewonder.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Vantheman »

Reg manne, ek stel nou baie belang in die scope. Nou vir R8300 beskikbaar by VLT, maar hier is my vraag?

Koop ek nou een of wag ek vir die series 3. Het gister met 'n man daar by Vlt gesels, hy s? Burris het hulle laat weet hy gaan eers teen September beskikbaar wees. Hy s? dan sal hulle seker eers teen einde van die jaar hierso wees, geen idee van prys nie.  Die grootste verskil tussen die twee is die series 3 vergroting is 16x en hulle s? hy kan verder range.

So wat s? julle, koop mens nou of wag mens maar?
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Vlakvark »

Last edited by Vlakvark on Wed Mar 21, 2012 1:30 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by GERT vd M »

Dagse manne,
                    As n mens nou besluit om so n scope aan te skaf, wat moet jy vervang van jou bestaande 1" ringe en basisse en wat gaan dit kos?  Of is ek nou na die tyd?
                      Groetnis
                        Gert
Last edited by GERT vd M on Thu Mar 22, 2012 8:50 pm, edited 1 time in total.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: BURRIS ELIMINATOR LASER RANGEFINDING SCOPE TOETS

Post by Piet Breedt »

Kierrie, die Bushnell dy net die afstand aan. Die Burris is die enigste rangefinding scope op die mark wat ook die mikpunt vir enige gegewe afstand aandui.

Gert v d Merwe, die scope gebruik nie ringe nie, al wat jy nodig het is n stel Weaver basiisse of n Picatini rail om die scope op te monteer. Die Burris het ook n ingeboude Picatini rail onder aan, en die 2 heg net aanmekaar met 2 klampies wat voorsien word saam met die scope.

Ek sal beter fotos plaas daarvan.
Post Reply