scope vir jakkals jag
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: scope vir jakkals jag
Willem,
Leupold het onder andere die volgende opsies:
VX-R : 4-12x50 (Fire-Dot en sonder parallaksverstelling)
VX-3 : 3.5-10x50 / 4.5-14x50 (LR) (Eersgenoemde sonder parallaksverstelling en laasgenoemde met of sonder parallaksverstelling.)
VX-3L : 3.5-10x56 / 4.5-14x56 LR (Eersgenoemde sonder parallaksverstelling en laasgenoemde met parallaksverstelling.)
Groete
Jan

fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: scope vir jakkals jag
Spanner
Ek het op 6 gewere Nikon skopes,dielense is van die beste wat bestaan.
Ek het op 6 gewere Nikon skopes,dielense is van die beste wat bestaan.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: scope vir jakkals jag
wat is die minimum vergroting vir jakkals jag? ek skiet nou met 'n lynx 8x56, en hy kyk mooi ver. maar, wat is die norm, 10, 11,of 12?
HOU HOM DAAI DIKTE
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: scope vir jakkals jag
Aangesien niemand iets oor daai Burris se nie. Ek het een en ek weet Piet Breedt gebruik ook een vir nagskiet, wel die burris fullfield ii 4.5-14x42 en ek kan jou belowe hy is so helder as wat jy nodig gaan kry vir die prys wat jy vir hulle betaal is dit n baie goeie koop nie dat enige van die ander scopes wat hier genoem is iets mee verkeerd is nie.
Net een ding vir jakkalse jag in die nag soek jy nie n te groot vergroting nie want dan raak dit moeilik met die verstellings
Net een ding vir jakkalse jag in die nag soek jy nie n te groot vergroting nie want dan raak dit moeilik met die verstellings
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: scope vir jakkals jag
BLOK
Skiet self met die 6.5-20x50 Burris FFII, en is nog nie een dag spyt nie. Ek het nie 'n groot budget gehad nie en moes vir iets onder R5000 vir my die beste waarde vir geld koop. Die scope is op my 22-250 en ek jag baie lekker met hom. Draai sy paralaks verstelling op 200yards en los hom daar vir die hele aand deur. Sal so nou en dan verstel aan my vergroting om iets te identifiseer, maar verder los ek hom hier om en by 10-12 vergroting rond.
Net 'n gedagte: Wonder hoe die Nikon Monarch modelle vergelyk met die Burris FFII? As mens sal kyk daarna dat hulle min of meer in dieselfde prysklas is en dan watter een die beste waarde vir geld is? En watter een eenvoudig beter lense en helderder as die ander een is? Ek het nog nooit die geleentheid gehad om deur 'n Nikon te kyk nie, maar wonder bv. hoe die 6-24x50 Nikon met die 6.6-20x50 Burris sal vergelyk?
Luister verder by die radio!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: scope vir jakkals jag
Cassie
Is jy dan nou besig om dit te verloor ?
Jy het dan n lynx 8x56 wat wil jy beter he??
As jy daai scope wil ruil vir iets anders in sy prysklas is dit so goed jy verkoop jou Toyota vir n Landy
Net n vraag?
Hierdie varible scope's wat julle so van hou, "varey" die goed nie waar hulle skiet nie?

As ek jou sien gaan jy val
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: scope vir jakkals jag
Ponkie jou opmerking bring my terug na my eerste opmerking dat in die prysklas waarvan Cassie praat jy amper enige van die "algemene" make kan koop en jy behoort gelukkig te wees. In die prysklas maak voorste lens grootter verskil vir my as Burris teenoor Nikon of waarvan jy ook al hou.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Martin1
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm
Re: scope vir jakkals jag
Goeie dag manne ek wil ook net se dat jy nie eintluk n geweer of n scope spiesihaal vir jag of jakke skiet nie dit hang nie af van die geweer of scope nie maar van die skut as jy als reg voorbery het en reg ingestel het is als afhangende van die man agter die kettie wat ek vir jelle wil se maats is ek het nou omlang vir my .308 ruger n nikko-sterling 4x16x50 gameking bilistic mil dod gekoop en man watse vantastise scope is dit net nie hy is makluk om teleer anpas op ver skoote my persoonluke beste is n rooibok ram nou so 5 weeke terug op kromdraai ek hom n perfekte blad skoot op 420M gegee en my ammo was 150g PMP softnose glo my daai scope is die een wat ek sal aanbeveel vir baie manne
Groete martin1
Groete martin1
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: scope vir jakkals jag
dawie d, die 8x56 is op die RSA 762. ek noggal erg oor daai scope. ek wonder of ek nie die lynx 2,5-10X56 met 30mm tube moet vat nie. hy nou onder 6K. sal tussen hom en meopta kies
HOU HOM DAAI DIKTE
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: scope vir jakkals jag
Cassie
Tussen daai 2 vat ek meopta.Lynx kan nie so ver sien in die aand nie en ook nie op volmaan nie.Ek het 2 en wil n ander een nou kry.
Boertjie
Tussen daai 2 vat ek meopta.Lynx kan nie so ver sien in die aand nie en ook nie op volmaan nie.Ek het 2 en wil n ander een nou kry.
Boertjie
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: scope vir jakkals jag
Boera Wat rook jy deesdae? om so n stelling te maak

Cassie hoekom die varible? en die 30mm buis?
Cassie hoekom die varible? en die 30mm buis?
As ek jou sien gaan jy val
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: scope vir jakkals jag
ek weet nie! sal graag net bietjie groter as 8 vergroting wil he. die 8x56 sien ek tot op 300m 'n vaalribbok se lyf, maar, iets kleiner raak moeilik. kry 'n mens 'n 10x56 lynx?dan koop ek hom nou
HOU HOM DAAI DIKTE
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: scope vir jakkals jag
Dawie
Jy het nog nie deur die meopta gekyk nie.Want dan sou jy geweet het hy is beter as lynx.
Die 2.5x10 x56 is ook beter as die 8x56.
Boertjie
PS Lyk vir my jy moet maar weer begin rook.
Jy het nog nie deur die meopta gekyk nie.Want dan sou jy geweet het hy is beter as lynx.
Die 2.5x10 x56 is ook beter as die 8x56.
Boertjie
PS Lyk vir my jy moet maar weer begin rook.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: scope vir jakkals jag
Lank terug my les geleer met n Nikko Sterling...Martin1 wrote: nikko-sterling 4x16x50 gameking bilistic mil dod gekoop en man watse vantastise scope is dit net nie hy is makluk om teleer anpas op ver skoote my persoonluke beste is n rooibok ram nou so 5 weeke terug op kromdraai ek hom n perfekte blad skoot op 420M gegee en my ammo was 150g PMP softnose glo my daai scope is die een wat ek sal aanbeveel vir baie manne
Die fabrikaat kom nie naby een van my gewere weer nie.
Selfs die Hornet skop hom van zero af.
Cassie,
Burris, Leopold, Lynx,Nikon Monarch,Meopta is almal goeie fabrikate.
Dit hang af wat vir jou werk en wat jou sak pas.
Ek self het lank met Burris gejag en die Nikon Monarch doen glad nie sleg op die 222 Rem nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: scope vir jakkals jag
Dit lyk vir my Dawie is gou kafee toe om n pakkie smokes te koop

Boertjie
Boertjie
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: scope vir jakkals jag
Boera
Jy moet eerder "specsavers" toe gaan as jy my vra

Jy moet eerder "specsavers" toe gaan as jy my vra
As ek jou sien gaan jy val
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: scope vir jakkals jag
Last edited by Vlakvark on Mon Feb 20, 2012 1:28 pm, edited 1 time in total.

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: scope vir jakkals jag
Vlakvark
Dit is presies hoe n Lynx se glase(nie lense nie) lyk in die nag.
Boertjie
ps(Ek wonder of jy of Dawie al ooit in die aand deur n lynx gekyk het.Lyk nie so nie
Dit is presies hoe n Lynx se glase(nie lense nie) lyk in die nag.
Boertjie
ps(Ek wonder of jy of Dawie al ooit in die aand deur n lynx gekyk het.Lyk nie so nie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: scope vir jakkals jag
Lekke lag ek nou vir Vlakkie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: scope vir jakkals jag
dawie d
ek moet se, as ek die 8x56 se eye relief bietjie fokus, kyk hy ver, dalk moet boerjie dit 'n try gee!
ek moet se, as ek die 8x56 se eye relief bietjie fokus, kyk hy ver, dalk moet boerjie dit 'n try gee!
HOU HOM DAAI DIKTE
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: scope vir jakkals jag
Cassie
Ek is bly om te sien daar is nog n ou met goeie oe en goeie smaak

Ek is bly om te sien daar is nog n ou met goeie oe en goeie smaak
As ek jou sien gaan jy val
-
Martin1
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm
Re: scope vir jakkals jag
Kan ek die manne vra wat hul dink van die nikko-sterling 4x16x50 gameking
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: scope vir jakkals jag
Martin 1
Moet eerder nie.
Raynie
Moet eerder nie.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: scope vir jakkals jag
Martin ek het die NS 3-9X42 DIAMOND, vir dag skiet loop hy mooi en hou sy zero op my 303 maar magtag, vir nagskiet sien ek beter met die blote oog as deur die scope en dis regtig so!!
Peet
NS. Vat raychell se raad as jy nog moet koop maar as jy reeds een het, wel kyk hoe werk hy vir jou
Peet
NS. Vat raychell se raad as jy nog moet koop maar as jy reeds een het, wel kyk hoe werk hy vir jou
Last edited by Pvdw on Mon Feb 20, 2012 4:15 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work