scope vir jakkals jag

klipspringer
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by klipspringer »

Willem,

Leupold het onder andere die volgende opsies:

VX-R :    4-12x50 (Fire-Dot en sonder parallaksverstelling)
VX-3 :    3.5-10x50 / 4.5-14x50 (LR) (Eersgenoemde sonder parallaksverstelling en laasgenoemde met of sonder parallaksverstelling.)
VX-3L :  3.5-10x56 / 4.5-14x56 LR (Eersgenoemde sonder parallaksverstelling en laasgenoemde met parallaksverstelling.)

Groete

Jan
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: scope vir jakkals jag

Post by fanie17 »

Spanner
Ek het op 6 gewere Nikon skopes,dielense is van die beste wat bestaan.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by cassie_calvinia »

wat is die minimum vergroting vir jakkals jag? ek skiet nou met 'n lynx 8x56, en hy kyk mooi ver. maar, wat is die norm, 10, 11,of 12?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by BLOK »

Aangesien niemand iets oor daai Burris se nie. Ek het een en ek weet Piet Breedt gebruik ook een vir nagskiet, wel die burris fullfield ii 4.5-14x42 en ek kan jou belowe hy is so helder as wat jy nodig gaan kry vir die prys wat jy vir hulle betaal is dit n baie goeie koop nie dat enige van die ander scopes wat hier genoem is iets mee verkeerd is nie.

Net een ding vir jakkalse jag in die nag soek jy nie n te groot vergroting nie want dan raak dit moeilik met die verstellings
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Ponkie »

BLOK

Skiet self met die 6.5-20x50 Burris FFII, en is nog nie een dag spyt nie. Ek het nie 'n groot budget gehad nie en moes vir iets onder R5000 vir my die beste waarde vir geld koop. Die scope is op my 22-250 en ek jag baie lekker met hom. Draai sy paralaks verstelling op 200yards en los hom daar vir die hele aand deur. Sal so nou en dan verstel aan my vergroting om iets te identifiseer, maar verder los ek hom hier om en by 10-12 vergroting rond.

Net 'n gedagte: Wonder hoe die Nikon Monarch modelle vergelyk met die Burris FFII? As mens sal kyk daarna dat hulle min of meer in dieselfde prysklas is en dan watter een die beste waarde vir geld is? En watter een eenvoudig beter lense en helderder as die ander een is? Ek het nog nooit die geleentheid gehad om deur 'n Nikon te kyk nie, maar wonder bv. hoe die 6-24x50 Nikon met die 6.6-20x50 Burris sal vergelyk?

Luister verder by die radio!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Dawie D »

Cassie

Is jy dan nou besig om dit te verloor ? ;)

Jy het dan n lynx 8x56 wat wil jy beter he??

As jy daai scope wil ruil vir iets anders in sy prysklas is dit so goed jy verkoop jou Toyota vir n Landy :angel:

Net n vraag?
Hierdie varible scope's wat julle so van hou, "varey" die goed nie waar hulle skiet nie?
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Pvdw »

Ponkie jou opmerking bring my terug na my eerste opmerking dat in die prysklas waarvan Cassie praat jy amper enige van die "algemene" make kan koop en jy behoort gelukkig te wees. In die prysklas maak voorste lens grootter verskil vir my as Burris teenoor Nikon of waarvan jy ook al hou.

Peet
Work to live, don"t live to work
Martin1
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Martin1 »

Goeie dag manne ek wil ook net se dat jy nie eintluk n geweer of n scope spiesihaal vir jag of jakke skiet nie dit hang nie af van die geweer of scope nie maar van die skut as jy als reg voorbery het en reg ingestel het is als afhangende van die man agter die kettie wat ek vir jelle wil se maats is ek het nou omlang vir my .308 ruger n nikko-sterling 4x16x50 gameking bilistic mil dod gekoop en man watse vantastise scope is dit net nie hy is makluk om teleer anpas op ver skoote my persoonluke beste is n rooibok ram nou so 5 weeke terug op kromdraai ek hom n perfekte blad skoot op 420M gegee en my ammo was 150g PMP softnose glo my daai scope is die een wat ek sal aanbeveel vir baie manne
Groete martin1 
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by cassie_calvinia »

dawie d, die 8x56 is op die RSA 762. ek noggal erg oor daai scope. ek wonder of ek nie die lynx 2,5-10X56 met 30mm tube moet vat nie. hy nou onder 6K. sal tussen hom en meopta kies
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Boertjie »

Cassie

Tussen daai 2 vat ek meopta.Lynx kan nie so ver sien in die aand nie en ook nie op volmaan nie.Ek het 2 en wil n ander een nou kry.

Boertjie
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Dawie D »

Boera Wat rook jy deesdae? om so n stelling te maak ??? ;D ;D

Cassie hoekom die varible? en die 30mm buis?
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by cassie_calvinia »

ek weet nie! sal graag net bietjie groter as 8 vergroting wil he. die 8x56 sien ek tot op 300m 'n vaalribbok se lyf, maar, iets kleiner raak moeilik. kry 'n mens 'n 10x56 lynx?dan koop ek hom nou
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Boertjie »

Dawie

Jy het nog nie deur die meopta gekyk nie.Want dan sou jy geweet het hy is beter as lynx.
Die 2.5x10 x56 is ook beter as die 8x56.

Boertjie
PS Lyk vir my jy moet maar weer begin rook.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Gerhard »

Martin1 wrote: nikko-sterling 4x16x50 gameking bilistic mil dod gekoop en man watse vantastise scope is dit net nie hy is makluk om teleer anpas op ver skoote my persoonluke beste is n rooibok ram nou so 5 weeke terug op kromdraai ek hom n perfekte blad skoot op 420M gegee en my ammo was 150g PMP softnose glo my daai scope is die een wat ek sal aanbeveel vir baie manne
Lank terug my les geleer met n Nikko Sterling...

Die fabrikaat kom nie naby een van my gewere weer nie.

Selfs die Hornet skop hom van zero af.

Cassie,

Burris, Leopold, Lynx,Nikon Monarch,Meopta is almal goeie fabrikate.

Dit hang af wat vir jou werk en wat jou sak pas.

Ek self het lank met Burris gejag en die Nikon Monarch doen glad nie sleg op die 222 Rem nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Boertjie »

Dit lyk vir my Dawie is gou kafee toe om n pakkie smokes te koop ;D ;D

Boertjie
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Dawie D »

Boera
Jy moet eerder "specsavers" toe gaan as jy my vra ;) ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: scope vir jakkals jag

Post by Vlakvark »

Boera gaan specsavers toe vir glase chop chop
Kliek op hom
Image
Last edited by Vlakvark on Mon Feb 20, 2012 1:28 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Dawie D »

Skerp ene Vlakvark ;)

Ek hoop Boerra "take note" ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Boertjie »

Vlakvark

Dit is presies hoe n Lynx se glase(nie lense nie) lyk in die nag.

Boertjie
ps(Ek wonder of jy of Dawie al ooit in die aand deur n lynx gekyk het.Lyk nie so nie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Gerhard »

Lekke lag ek nou vir Vlakkie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by cassie_calvinia »

dawie d
ek moet se, as ek die 8x56 se eye relief bietjie fokus, kyk hy ver, dalk moet boerjie dit 'n try gee! ;D
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Dawie D »

Cassie

Ek is bly om te sien daar is nog n ou met goeie oe en goeie smaak ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
Martin1
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Martin1 »

Kan ek die manne vra wat hul dink van die nikko-sterling 4x16x50 gameking
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by raychell »

Martin 1
Moet eerder nie.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: scope vir jakkals jag

Post by Pvdw »

Martin ek het die NS 3-9X42  DIAMOND, vir dag skiet loop hy mooi en hou sy zero op my 303 maar magtag, vir nagskiet sien ek beter met die blote oog as deur die scope en dis regtig so!!

Peet

NS. Vat raychell se raad as jy nog moet koop maar as jy reeds een het, wel kyk hoe werk hy vir jou ;)
Last edited by Pvdw on Mon Feb 20, 2012 4:15 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
Post Reply