Herlaai data 25-06 Remington
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Aan die QL manne,
Tikka T3 varminter
23 3/4" Loop (600mm)
25-06
1:10 twist
S365 Lot63
Norma doppe - H2O 69.7gr( average)
TPL 84.00mm
Primers - Federal Large Rifle Match - GM210M
Berger 115gr VLD Hunting - G1 BC .466 (#25513)
Ek het op 48gr 'n aanvaarbare groepering gekry, maar nie na wense nie.
Ek het op 47.5gr 2795fps geskiet, maar nie die 48gr se spoed gekry, chrony wou nie lekker saamspeel nie.
Dankie by voorbaat
Norton

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Manne,
Nou is daar niemand wat vir ou Raves kan uithelp nie
""lus 'n lekker jag""

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Raves
Goed om van jou weer te hoor ou maat! Het jy bietjie die nuwejaarfeesvieringe verleng?
QL het nie die Hunting in nie maar net die VLD. So dis maar op die ou manier ou maat. Jou lading kan met gemak so bietjie aangejaag word, so werk maar op en hou die groepies dop. Ek sou se beskou 3100ft/sek as maksimum. Onhou dat Lott 63 nader aan S355 is as die normale gegewens van wat n mens verwag van S365.
Onthou ook dat jy op die uiterste is met jou koeelkeuse vir n 1:10 twist so dit kan ook jou akkuraadheid affekteer. Junglejulian hierdie is ook van toepassing op jou. 1:10 twist hou meer van 100gr koeels en die swaarder koeels sukkel maar baie keer met hierdie twist.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
baie dankie vir die moeite!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter,
Dankie vir die raad ou maat, ek sal maar nog bietjie speel met ladings, dis mos ook lekker.
Ek loer darem gereeld in hier op die forum

Hahaha...nee man, 2012 het bietjie rof begin vir my, 10% van ons Brahman koeie het knoppievelsiekte gekry en ek spuit nou nog van Januarie maand af.Die res het ons mooi reg gekry, maar ek sukkel nog met 'n paar.Wouter Roets wrote: Goed om van jou weer te hoor ou maat! Het jy bietjie die nuwejaarfeesvieringe verleng?
Wout
Ek loer darem gereeld in hier op die forum
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Junglejulian
Gaan vir n spoed van 2990ft/sek met S365 en n TPL van 81,6mm met die 25-06. Met die 243 werk op n TPL van 68.9mm vir n spoed van 3095ft/sek.
Raves
Jammer om te hoor van die siekte, bly dit is amper uitgesort. Die Forum en sy mense mis jou so se maar nou en dan ook iets met die inloer!
Groetnis
Wout
Gaan vir n spoed van 2990ft/sek met S365 en n TPL van 81,6mm met die 25-06. Met die 243 werk op n TPL van 68.9mm vir n spoed van 3095ft/sek.
Raves
Jammer om te hoor van die siekte, bly dit is amper uitgesort. Die Forum en sy mense mis jou so se maar nou en dan ook iets met die inloer!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Manne,
Moeg om te sukkel met S365 het ek 3 blikke S385 gaan kry.
Gesels bietjie met my vir 'n S385 lading asb.
Nosler doppe met 100gr Nosler Ballistic Tips #25100
Dop 183.3 grein - H2O 253.3 = 70 grein kapasiteit
TPL 82.45 (1mm van lands af)
Tikka T3 varminter
23 3/4" Loop (600mm)
25-06
1:10 twist
Primers - Federal Large Rifle Match #GM210M
Dankie.
Norton
Moeg om te sukkel met S365 het ek 3 blikke S385 gaan kry.
Gesels bietjie met my vir 'n S385 lading asb.
Nosler doppe met 100gr Nosler Ballistic Tips #25100
Dop 183.3 grein - H2O 253.3 = 70 grein kapasiteit
TPL 82.45 (1mm van lands af)
Tikka T3 varminter
23 3/4" Loop (600mm)
25-06
1:10 twist
Primers - Federal Large Rifle Match #GM210M
Dankie.
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Jeep,
Dankie, maar ek het intussen 'n nuwe loop bestel en gaan die geweer vandag ingee vir 'n nuwe loop, probleem is net ek sal seker 2maande wag voordat ek my geweer terug kry.
Raven

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter,
Kan jy dalk help met QL lading vir volgende asb?
H2O kapasiteit op Nosler doppe: 67.9Grein
loop lengte : 616mm
tpl wat gelaai was: 83mm (.75mm van lands)
primer: cci200
kruit: S365 ; 50.5grein (lot 64)
Average spoed oor 5 rondtes = 3143 (4 rondtes se spoed was 3144)
Koeel: 110gr nosler acubond

tpl wat gelaai was: 79mm
primer: cci200
kruit: S365 ; 54 grein (lot 64)
Average spoed oor 3 rondtes =3312fps
Koeel: 75grein Vmax
By voorbaat dankie
JP
Kan jy dalk help met QL lading vir volgende asb?
H2O kapasiteit op Nosler doppe: 67.9Grein
loop lengte : 616mm
tpl wat gelaai was: 83mm (.75mm van lands)
primer: cci200
kruit: S365 ; 50.5grein (lot 64)
Average spoed oor 5 rondtes = 3143 (4 rondtes se spoed was 3144)
Koeel: 110gr nosler acubond
H2O kapasiteit op Nosler doppe: 67.9Grein
loop lengte : 616mm
tpl wat gelaai was: 79mm
primer: cci200
kruit: S365 ; 54 grein (lot 64)
Average spoed oor 3 rondtes =3312fps
Koeel: 75grein Vmax
By voorbaat dankie
JP
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo JP
Gaan vir n spoed van 3010ft/sek. Dit sal n lading van om en by 47,9gr vat(50000psi). Jou volgende node le op 3216ft/sek met n lading van 52,1gr(64000psi). Hierdie lading is 1000psi onder die maksimum van 65000psi vir die kaliber. Nou ek hou vir myself 62000psi as die maksimum met doppe wat n basis deursnee het van 0.473. Drukke hoer as die gee swak doplewe so dit is jou keuse. Die 110gr Nosler skiet plat vawee relatiewe hoe BC en die 3000ft/sek. Jy wen nie veel met die hoer spoed nie in vergelyking met die doplewe wat jy verloor nie. Ek skiet self die 110gr Hornady Interbond in my 25-06 Ackley en is baie in my noppies met die kombinasie. Ek gebruik S385 wat ek voel beter werk. Met die 3010ft/sek lading is jou dopfulling laag(90%) wat baie keer akkuraadheid kan beinvloed. Druk is ook laer maar die nodespoed is naby aan mekaar.
Met die 75gr Vmax gaan vir n spoed van 3490ft/sek. Die lading gaan om en by 56,7gr wees. Hier is S365 die beter keuse.
Groetnis
Wout
Gaan vir n spoed van 3010ft/sek. Dit sal n lading van om en by 47,9gr vat(50000psi). Jou volgende node le op 3216ft/sek met n lading van 52,1gr(64000psi). Hierdie lading is 1000psi onder die maksimum van 65000psi vir die kaliber. Nou ek hou vir myself 62000psi as die maksimum met doppe wat n basis deursnee het van 0.473. Drukke hoer as die gee swak doplewe so dit is jou keuse. Die 110gr Nosler skiet plat vawee relatiewe hoe BC en die 3000ft/sek. Jy wen nie veel met die hoer spoed nie in vergelyking met die doplewe wat jy verloor nie. Ek skiet self die 110gr Hornady Interbond in my 25-06 Ackley en is baie in my noppies met die kombinasie. Ek gebruik S385 wat ek voel beter werk. Met die 3010ft/sek lading is jou dopfulling laag(90%) wat baie keer akkuraadheid kan beinvloed. Druk is ook laer maar die nodespoed is naby aan mekaar.
Met die 75gr Vmax gaan vir n spoed van 3490ft/sek. Die lading gaan om en by 56,7gr wees. Hier is S365 die beter keuse.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Baie dankie Wouter, ek wardeer.
Groete
JP
Groete
JP
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Toe ek my 25-06 gekry het het ek Norma doppe gesoek maar kon nerens kry nie, toe stel iemand voor ek moet Nosler custom doppe kry, hulle sal ook goed werk. So gese so gedaan, ek het my doppe gelaai, en geskiet, nie 'n wonderlikke groepering nie, maar OK. Na hulle gefireform was het ek dieselfde lading gelaai, maar die doppe net genecksize. Die groepering het amper halfveer.
Die lading wat ek gebruik het was
S365 52 gr,
TPL 82.9
sierra matchking 100gr.
Dit is 'n lading wat die vorige eienaar vir my aanbeveel het.
Hierdie week, gee 'n pel van my, vir my 'n sak vol 25-06 doppe. (gemengde sak) ek het hulle toe vanoggend sorteer en geweeg, net vir intterresantheid.
wat my nou egter bekommer...... my nosler doppe weeg almal 206 gr.
die doppe wat ek geweeg het verskil baie tussen die verskillende make, maar die norma doppe weeggemiddeld 180gr
Kom ons se daar is 25gr verskil tussen die norma en die nosler doppe.
Hoe sal dit die herlaai van die doppe beinvloed?
Weet enige iemand hoeveel 25 gr brass se volume is?
Ek weet nie hoeveel keer die Norma doppe al gebruik is nie,
Ek weet ook nie watse doppe die voringe eienaar gebruik het nie.
beteken dit ek moet nou van voor af begin met lading ontwikkeling?
Ek was tevrede met die groep wat ek gekry het, en sou dit net so gelos het, maar nou wonder ek of ek noodwendig die beste lading het?
Enige voorstelle?
O,ja, en is dit normaal vir gefireformde doppe om soveel beter as, virgin brass te skiet?

Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Kid.
Gevuurvormde doppe gee oor die algemeen beter akuraatheid is fof gevorme ofte we'll "virgin brass". Rede hiervoor is dat die dop nou gevorm is volgens jou kamer van jou geweer en met die oppvolgende skote met die dop is daar minder veranderlikes soos wanneer die dop moet uitsit wanneer dit gevol vorm is.
Die kort antwoord opp die Norma doppe se gewvig en of jy weer sal moet begin soek vir lading is JA. Maar dit maak herlaai mos lekker die eksperimente.
Jy kan die volume verskil bepaal deur die albie doppe se gewig te meet sonder water in en dan in beide water in te sit en dan weer te weeg. Trek die vol water dop se gewig van die dop se gewig sonder water en jy het die volume van altwee. Dan sal jy sien wat jou voume veskil is. Sal baie minder wees as die verskil in gewig van doppe oor die algemeen.

Ek het toe maar 'n paar verskillende ladings gelaai en gou vanoggend skietbaan toe gegaan.
Hier is die groep met 50gr S365. 100gr sierra Matchking. TPL82.9 ongelukkig het ek nie 'n chrony nie, so ek weet nie wat die spoed is nie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hi Wout,Wouter Roets wrote: Hallo JP
Gaan vir n spoed van 3010ft/sek. Dit sal n lading van om en by 47,9gr vat(50000psi). Jou volgende node le op 3216ft/sek met n lading van 52,1gr(64000psi). Hierdie lading is 1000psi onder die maksimum van 65000psi vir die kaliber. Nou ek hou vir myself 62000psi as die maksimum met doppe wat n basis deursnee het van 0.473. Drukke hoer as die gee swak doplewe so dit is jou keuse. Die 110gr Nosler skiet plat vawee relatiewe hoe BC en die 3000ft/sek. Jy wen nie veel met die hoer spoed nie in vergelyking met die doplewe wat jy verloor nie. Ek skiet self die 110gr Hornady Interbond in my 25-06 Ackley en is baie in my noppies met die kombinasie. Ek gebruik S385 wat ek voel beter werk. Met die 3010ft/sek lading is jou dopfulling laag(90%) wat baie keer akkuraadheid kan beinvloed. Druk is ook laer maar die nodespoed is naby aan mekaar.
Met die 75gr Vmax gaan vir n spoed van 3490ft/sek. Die lading gaan om en by 56,7gr wees. Hier is S365 die beter keuse.
Groetnis
Wout
Ek het na aanleiding van die skrywe en die sukkel met S365 vir my blik S385 gekoop om te laai met die 110gr Nosler accubonds.
Wil graag weet of ek vir ander node spoed moet gaan as ek S385 gebruik as die node van 3010 wat gegee is met S365?
Weereens dankie vir vir die hulp Wouter waardeer dit opreg. As jy weer deury PTA toe of so sal ek moet vir jou 'n bells of Jameson of iets dergliks moet koop.
Groete
JP
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
JP
Die nodespoed is feitlik dieselfde en S385 s'n is 3012ft/sek. Hy kan ongelikkig nie die boonste node veilige slaan nie. Kan jy nou sien die voordele van die Ackley?
Ons sal nog in die toekoms n broodjie breek my maat!
Groetnis
Wout
Die nodespoed is feitlik dieselfde en S385 s'n is 3012ft/sek. Hy kan ongelikkig nie die boonste node veilige slaan nie. Kan jy nou sien die voordele van die Ackley?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter Dankie,
Ja nee ek dink al hoe meer aan die Aickly, Sal dit beter wees om nuwe loop op te sit en dan te AI of kan ek huidige loop ook laat AI, gle die huidige loop het al paar duisend koeels deur hom.
PS. Kempton Park se eerstes het so 2 weke terug vir Waterkloop geklop in Rugby en dan nog die Interhoer van Makro skole teen Waterkloof ook gewen met 3 punte. My dogter is nou daar.
Mooiloop.
JP
Ja nee ek dink al hoe meer aan die Aickly, Sal dit beter wees om nuwe loop op te sit en dan te AI of kan ek huidige loop ook laat AI, gle die huidige loop het al paar duisend koeels deur hom.
PS. Kempton Park se eerstes het so 2 weke terug vir Waterkloop geklop in Rugby en dan nog die Interhoer van Makro skole teen Waterkloof ook gewen met 3 punte. My dogter is nou daar.
Mooiloop.
JP
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
JP
Goed om te hoor die skool doen nog goed!
Ek sal nie sommer die 25-06 Ackley aanbeveel nie. Ons kort n stadiger kruit om hom tot sy reg te laat kom. Hy het wel ander voordele en een is dat jy wel met sekere looplengtes n hoer node kan bykom. As jy daai roete wil volg kan jy met gemak jou huidige loop laat herkamer maar aangesien jou huidige loop al n paar skote deur het sal dit dalk wyser wees om die nuwe loop roete te gaan. Verkieslik ook nie korter as 26 duim nie. As ek weer na die kaliber kyk sal ek liewer die 257 Roberts Ackley Improved roete gaan of die 25 WSSM maar eerder die eersgenoemde een.
Groetnis
Wout
Goed om te hoor die skool doen nog goed!
Ek sal nie sommer die 25-06 Ackley aanbeveel nie. Ons kort n stadiger kruit om hom tot sy reg te laat kom. Hy het wel ander voordele en een is dat jy wel met sekere looplengtes n hoer node kan bykom. As jy daai roete wil volg kan jy met gemak jou huidige loop laat herkamer maar aangesien jou huidige loop al n paar skote deur het sal dit dalk wyser wees om die nuwe loop roete te gaan. Verkieslik ook nie korter as 26 duim nie. As ek weer na die kaliber kyk sal ek liewer die 257 Roberts Ackley Improved roete gaan of die 25 WSSM maar eerder die eersgenoemde een.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
dehan
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sun Jan 29, 2012 4:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Gs custom 100gr pmp magnum prim 56.4gr s385 3700fps
-
Thoei
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hi Woutie of enig iemand wat kan help.
Hi manne eks weer terug,soek ladings wat ek kan probeer.My geweer 1-10 twist 26",Winchester doppe,cci 200 of Br primers,365 kruit en 85gr Nosler ballistic tip.
Groette Thoei

Last edited by Thoei on Wed Apr 18, 2012 5:11 pm, edited 1 time in total.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Thoei,
ek skiet selfde specs as jy op my Ruger MkII VT.
ek laai 2mm van lande af en gooi 54gr S365 agter daai 85gr BT's.ek skiet hulle rapsie onder 3500fps.
ek skiet selfde specs as jy op my Ruger MkII VT.
ek laai 2mm van lande af en gooi 54gr S365 agter daai 85gr BT's.ek skiet hulle rapsie onder 3500fps.
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Ek het so pas 'n OU magnum (Oct 2002) gekry, waar daar gepraat word van bosveld ladings vir verskillend kalibers, onder andere word daar gepraat van 33.3 gr S335 met 120gr punt vir die 25-06. Dit behoort so 2300fps te gee.
Het enige iemand dit al probeer? Sal so lading die recoil enigsins verminder (ek soek lading waarmee die kinders kan skiet)
Dan nog 'n vraag, ek het net 100gr punte op die oomlik. Weet enige iemand wat 'n veilige begin lading sal wees?
Het enige iemand dit al probeer? Sal so lading die recoil enigsins verminder (ek soek lading waarmee die kinders kan skiet)
Dan nog 'n vraag, ek het net 100gr punte op die oomlik. Weet enige iemand wat 'n veilige begin lading sal wees?
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter,
Ek het my eerste ladings geskiet en loop ingewy...behoorlik moeg nou van loop skoonmaak na skote.
Loop is nou 26" Walther.
Goeie groep (klawer) op
54.5gr - spoed 3268, 3273,3284
dan weer op
56.5gr -spoed 3405, 3411,3378 - hierdie spoed is te hoog vir my, maar ek kry nog nie druktekens
Doppe -Nosler
70gr gemiddeld H2O
S385
TPL 82.80 ( 1mm jump)
Enige node spoed wat ek moet na kyk of is dinge reg soos ek hom nou het?
Ek sien nekke is voor 0.283" en na 0.288" - hulle sit uit 0.005" na geskiet is
Hoop dit maak sin wat ek s?.