Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Hallo Manne. Daar is n klomp manne wat die vorige kursus hier by ons gemis het, en wat graag die kursus wil doen. Heinrich het ingestem om dit weer hier vir ons te kom aanbied in die nabye toekoms.
Indien daar iemand is wat die kursus wil bywoon, laat weet asb hier op die forum, sodat ek die beplanning kan doen. Heinrich het ingestem om die kusus teen slegs R750.00 aan te bied vir Jaracal forum lede en R 1000.00 vir nie lede.
Die kursus gangers wat die vorige kursus hier bygewoon het saam met my, kan dit weer bywoon as n "refresher" teen geen koste.
Laat weet asb wie belang stel

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Dis nou nog n kursus wat ek ook wil by woon...
Wanneer beplan julle om die kursus aan te bied Piet?

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
jul is seinig daar bo met die kursusse! kom 'n slag af ook
HOU HOM DAAI DIKTE
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Cassie sodra ek terug is gaan ons n daadwerklike poging aanwend om Heinrich te ontvoer daar na my wereld toe (Bloemhof)......Bietjie ver van jou af maar jy sal dit seker kan maak....dis darem net 7 dae te perd.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
dit sal werk. solank jy net vir my 'n baaltjie lusern kan gee vir die perd!
HOU HOM DAAI DIKTE
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Net 75km van my af.
Weet julle al wat die datums sal wees Piet?

.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Oom Piet,
Ek het die vorige kursus bygewoon, en sal hierdie een defnetief bywoon.
Groete,
C.J.

CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Oom Piet,
Ek's in soos altyd!
Groete,
Eugene
Ek's in soos altyd!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Eishhhhhh. Nog een. As Geno gaan sal ek seker maar weer verplig wees om te gaan. Is mos immers my werk om hom op te pas en ingebreek te hou.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Oom Piet,
As die datum klop en ek is noe besig om te "travel" nie is ek ook in.
Groete
JP

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Blok
Lyk my nie net is die man bang vir reciol nie maar vir swys ook

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Hy het dalk nie genoeg recoil as hy swys nie en daar die bangheid vandaan 

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Ek se maar niks, kom ons hoor maar wat se Dawie en die ander manne. Wil net bylas dat paar manne dalk aan hulle stamina fiksheid sal moet werk vir hierdie kursus. Dawie gaan seker nie daar wees nie, en vir veiligheids redes hou ek nie van sekuriteits personeel aflos nie. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Dagse Piet
As die datums reg is sal ek dit ook wil bywoon.
Dankie

“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
More Piet,
laat weet maar as jy datums het.
Ek is in.
Jannie
laat weet maar as jy datums het.
Ek is in.
Jannie
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
More Manne
Ja oor Geno se swies vermoee sal ons maar nie veel se nie, dit wil net vir my voorkom of sy "welding rod" maar gou "op" raak.
Ek sal ongelukkig nie daar kan wees nie so julle manne gaan n probleem he om iemand te kry wat saam met Blok die 24uur sekuriteid skof deur te werk.
Ns: Ek moet se Blok doen n goeie werk hy raak nie aan die slaap (asgevolg van narkose) halfpad deur die nag soos van die ander lede nie. (soos die man van "Rooikat security" nie)
Sterkte Blok (hou aan met jou goeie werk)

As ek jou sien gaan jy val
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Dawie
Lyk my daar is weer n klomp goed wat mens uit julle sal moet trek.Wonder net wat het als in Kroonstad gedeur?Ek hoor jy en blok het eers ligdag terug gekeer.Arme Geno, kyk net hoe het sy oe gelyk!!!!!!!!!! Of is dit hulle wat nie saam die karoo manne kan kuier nie?
Boera

- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Piet, ek kon die vorige kursus nie maak nadat sy datum geskuif het nie. Die keer is ek ook daar - hoop net julle besluit op 'n "geskikte" datum ... Laat weet maar dan maak ons die bespreking vroegtydig.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Nee o wraggies lyk my ek het iewers n helse stuk verloor, Ek weet dat ek alle daglug vanaf Donderdag ten volle benut het, maar van Kroonstad weet ek niks. Lyk my iewers het iemand onder die radar iets aangevang waarvan ek nie bewus was nie. Kon virseker ook nie Dawie wees nie hyt sy voltydse aandag saam my op Geno gehou.Boertjie wrote: .Wonder net wat het als in Kroonstad gedeur?Ek hoor jy en blok het eers ligdag terug gekeer
Wat die klomp goed uit ons trek betref - watse goed weet mos dit was hard leer hier an saggies prakties daar. Al wat nog sover nie genoem was nie is na elke skoot op n jakkals se fooitog komentaar wat gelewer was.
Oom Piet
Sal goed wees vir so kursus, soos gese kon ek ook nie die vorige een bywoon, aangesien ek nou JB en oom Taf se kursusse gedoen het kan dit net tot my eie voordeel wees om hierdie een ook te doen, so sal ek seker al 3 manne se skelm jakke se truuks ken. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Hi PIet,
Ek en Chrisjan stel ook baie belang in die kursus.
Groete.
Michiel.

Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.

- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Hallo Piet,
Die "refresher" klink vir my na 'n goeie plan.....as die datums pas sal ek graag kom.
Groete
Johan

Where He leads me I shall follow!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Piet as hy net nie te gou volg op Taffie sin nie wil ek ook kom kuier. Ek sukkel nog om als te verteer wat ek in Parys gehoor en gesien het.
Moet byvoeg dat R750 'n goeie prys is. Dankie H
Dawie die man van Rooikat sekuruteit het dit darm amper gemaak, hy was darm ook nog besig met daai drywer van hom wat nie wou saamwerk nie.
Peet

Last edited by Pvdw on Tue Jan 31, 2012 10:16 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Nou ja toe, as die datums klop sal ek ook graag wil in klok vir hierdie kursus en sommer terselfder tyd 'n paar gesigte by name sit!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 506
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Goeie dag oom Piet
As datums reg is, is ek ook in
Groete Fanie
As datums reg is, is ek ook in
Groete Fanie
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Hi
Sal Graag wil bywoon.
waar en wanneer?
Sal Graag wil bywoon.
waar en wanneer?