Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Piet Breedt »

Hallo Manne. Daar is n klomp manne wat die vorige kursus hier by ons gemis het, en wat graag die kursus wil doen. Heinrich het ingestem om dit weer hier vir ons te kom aanbied in die nabye toekoms.

Indien daar iemand is wat die kursus wil bywoon, laat weet asb hier op die forum, sodat ek die beplanning kan doen. Heinrich het ingestem om die kusus teen slegs R750.00 aan te bied vir Jaracal forum lede en R 1000.00 vir nie lede.

Die kursus gangers wat die vorige kursus hier bygewoon het saam met my, kan dit weer bywoon as n "refresher" teen geen koste.

Laat weet asb wie belang stel
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Gerhard »

Dis nou nog n kursus wat ek ook wil by woon...

Wanneer beplan julle om die kursus aan te bied Piet?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by cassie_calvinia »

jul is seinig daar bo met die kursusse! kom 'n slag af ook
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Dawid »

Cassie sodra ek terug is gaan ons n daadwerklike poging aanwend om Heinrich te ontvoer daar na my wereld toe  (Bloemhof)......Bietjie ver van jou af maar jy sal dit seker kan maak....dis darem net 7 dae te perd.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by cassie_calvinia »

dit sal werk. solank jy net vir my 'n baaltjie lusern kan gee vir die perd!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by marno »

Net 75km van my af. 

Weet julle al wat die datums sal wees Piet?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by C.J. »

Oom Piet,

Ek het die vorige kursus bygewoon, en sal hierdie een defnetief bywoon.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Geno »

Oom Piet,
Ek's in soos altyd!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by BLOK »

Eishhhhhh. Nog een. As Geno gaan sal ek seker maar weer verplig wees om te gaan. Is mos immers my werk om hom op te pas en ingebreek te hou.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by JPS »

Oom Piet,

As die datum klop en ek is noe besig om te "travel" nie is ek ook in.

Groete
JP
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Beretta »

Blok
Lyk my nie net is die man bang vir reciol nie maar vir swys ook  ;D ;D ;D
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Vlakvark »

Hy het dalk nie genoeg recoil as hy swys nie en daar die bangheid vandaan ;D
Image
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by BLOK »

Ek se maar niks, kom ons hoor maar wat se Dawie en die ander manne. Wil net bylas dat paar manne dalk aan hulle stamina fiksheid sal moet werk vir hierdie kursus. Dawie gaan seker nie daar wees nie, en vir veiligheids redes hou ek nie van sekuriteits personeel aflos nie. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by FrancoisN »

Dagse Piet

As die datums reg is sal ek dit ook wil bywoon.

Dankie
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Janjak »

More Piet,
laat weet maar as jy datums het.

Ek is in.

Jannie
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Dawie D »

More Manne

Ja oor Geno se swies vermoee sal ons maar nie veel se nie, dit wil net vir my voorkom of sy "welding rod" maar gou "op" raak. ;)

Ek sal ongelukkig nie daar kan wees nie so julle manne gaan n probleem he om iemand te kry wat saam met Blok die 24uur sekuriteid skof deur te werk.

Ns: Ek moet se Blok doen n goeie werk hy raak nie aan die slaap (asgevolg van narkose) halfpad deur die nag soos van die ander lede nie. (soos die man van "Rooikat security" nie) ;D

Sterkte Blok (hou aan met jou goeie werk)
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Boertjie »

Dawie

Lyk my daar is weer n klomp goed wat mens uit julle sal moet trek.Wonder net wat het als in Kroonstad gedeur?Ek hoor jy en blok het eers ligdag terug gekeer.Arme Geno, kyk net hoe het sy oe gelyk!!!!!!!!!! Of is dit hulle wat nie saam die karoo manne kan kuier nie?

Boera
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Spanner »

Piet, ek kon die vorige kursus nie maak nadat sy datum geskuif het nie.  Die keer is ek ook daar - hoop net julle besluit op 'n "geskikte" datum ... Laat weet maar dan maak ons die bespreking vroegtydig.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by BLOK »

Boertjie wrote: .Wonder net wat het als in Kroonstad gedeur?Ek hoor jy en blok het eers ligdag terug gekeer
Nee o wraggies lyk my ek het iewers n helse stuk verloor, Ek weet dat ek alle daglug vanaf Donderdag ten volle benut het, maar van Kroonstad weet ek niks. Lyk my iewers het iemand onder die radar iets aangevang waarvan ek nie bewus was nie. Kon virseker ook nie Dawie wees nie hyt sy voltydse aandag saam my op Geno gehou.

Wat die klomp goed uit ons trek betref - watse goed weet mos dit was hard leer hier an saggies prakties daar. Al wat nog sover nie genoem was nie is na elke skoot op n jakkals se fooitog komentaar wat gelewer was.

Oom Piet

Sal goed wees vir so kursus, soos gese kon ek ook nie die vorige een bywoon, aangesien ek nou JB en oom Taf se kursusse gedoen het kan dit net tot my eie voordeel wees om hierdie een ook te doen, so sal ek seker al 3 manne se skelm jakke se truuks ken. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Michiel(MCR) »

Hi PIet,


Ek en Chrisjan stel ook baie belang in die kursus.

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by prohunt »

Hallo Piet,
Die "refresher" klink vir my na 'n goeie plan.....as die datums pas sal ek graag kom.
Groete
Johan
Where He leads me I shall follow!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Pvdw »

Piet as hy net nie te gou volg op Taffie sin nie wil ek ook kom kuier. Ek sukkel nog om als te verteer wat ek in Parys gehoor en gesien het.

Moet byvoeg dat R750 'n goeie prys is. Dankie H

Dawie die man van Rooikat sekuruteit het dit darm amper gemaak, hy was darm ook nog besig met daai drywer van hom wat nie wou saamwerk nie. ;)

Peet
Last edited by Pvdw on Tue Jan 31, 2012 10:16 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Penkop »

Nou ja toe, as die datums klop sal ek ook graag wil in klok vir hierdie kursus en sommer terselfder tyd 'n paar gesigte by name sit!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Fanie Nel »

Goeie dag oom Piet
As datums reg is, is ek ook in
Groete Fanie
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Smirre »

Hi
Sal Graag wil bywoon.
waar en wanneer?
Post Reply