Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Gerhard »

Right...

Verlof is goed gekeur vir Donderdag en Vrydag.

Nou moet Woensdag middag vinnig kom.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by tafjak »

Gerhard

Gelukkig is my  verlof ook vandag goedgekeur! :D

Ian

Sal jou nommer hou/het dit al. Goeie tip vir die manne wat nie Datsuns ry nie, lyk ook of ek die konvooi so bietjie moet voorgee, anders is ek weer 'n uur te vroeg!

Mooiry en sien julle donderdag.

Ps. Ek kan weer aanhaal en smileys gooi, danksy my IT-mekenniek. :D
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Skolla »

Ian wrote: Net 'n voorstel, save my sel no: 0834494495 sodat julle my kan skakel indien iets verkeerd loop. Hoe se ek altyd, "always expect the unexpected".
Ja, ek het ook die manne op St Nowhere gebel om vir my,FM en Boera te kom haal toe iets skeef loop maar, hulle het my uitgelag!! :'(

Sorry vir die Hi-jack maar kon dit nie los nie. Hier is so n paar manne wat weet waarvan ek praat. ;D

Skolla
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Ian »

Manne

Net 'n waarskuwing, ry asseblief versigtig op die grondpad, daar is lelike 90 grade draaie met sinkplaat. Ek is bly om te hoor dat sekere instansies ( die vroue ook ) verlof gegee het aan sekere ouens sodat die kursus net 'n groot sukses gaan wees. Se dankie aan hulle.

Kursus groete

Ian
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Dawid »

Julle manne moet die kursus tog maar geniet, ek is nou nie eintlik jaloers dat ek dit nie ook kan bywoon nie.... :'( :'( :'(
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Gerhard »

Ek dink eintlik nie die is n kursus nie....


Is meer n Jaracal konverensie en werks winkel.

Met al die inligting tussen al die manne wat gaan deel neem gaan ons n Jaracal Jakkals/Rooikat handboek kan skryf...

Wonder sommer net so vir interesantheid tussen die manne wat Vredefort saam trek wat die gemiddelde getal jakkalse is wat al geskiet is...

Werk moet nou klaar kry vanmiddag dat ek kan gaan pak en die pad vat...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Pvdw »

Is meer n Jaracal konverensie en werks winkel.

Met al die inligting tussen al die manne wat gaan deel neem gaan ons n Jaracal Jakkals/Rooikat handboek kan skryf...
Gerhard met die woorde wil jy seker h? dat Dawid nou moet beter voel ;D ;D ;D

Mooi gestel daar Gerhard.

Peet
Work to live, don"t live to work
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Ian »

Manne

JARACAL se forum het verseker alles te doen met die kursus, dit is die mense wat daar gaan wees wat dit 'n groot sukses gaan maak. Jammer vir die ouens wat se harte daar gaan wees maar moet ander verpligtinge nakom, ons sal dit dalk 'n instelling maak dan sien ons julle volgende keer. Daar sal terugvoering wees en foto's. Julle moet 'n mooi naweek he en Kommandonek hier kom ons vir 'n fantastiese tyd saam met GROOT MANNE in die skietbedryf.

Vriendskap- en jagters groete

Ian
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Jassie »

Aan almal wat meegewerk het vir die PMP-besoek en Kursus op "Paris in the Freestate", baie dankie vir julle insette bereidwilligheid en ek dink die belangrikste van alles - die gesindheid waarmee dit aangepak is.

Geniet dit.
JAS

PS. Ian +1
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Post Reply