Right...
Verlof is goed gekeur vir Donderdag en Vrydag.
Nou moet Woensdag middag vinnig kom.
Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
Gerhard
Gelukkig is my verlof ook vandag goedgekeur!
Ian
Sal jou nommer hou/het dit al. Goeie tip vir die manne wat nie Datsuns ry nie, lyk ook of ek die konvooi so bietjie moet voorgee, anders is ek weer 'n uur te vroeg!
Mooiry en sien julle donderdag.
Ps. Ek kan weer aanhaal en smileys gooi, danksy my IT-mekenniek.

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
Ja, ek het ook die manne op St Nowhere gebel om vir my,FM en Boera te kom haal toe iets skeef loop maar, hulle het my uitgelag!!Ian wrote: Net 'n voorstel, save my sel no: 0834494495 sodat julle my kan skakel indien iets verkeerd loop. Hoe se ek altyd, "always expect the unexpected".
Sorry vir die Hi-jack maar kon dit nie los nie. Hier is so n paar manne wat weet waarvan ek praat.
Skolla
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
Manne
Net 'n waarskuwing, ry asseblief versigtig op die grondpad, daar is lelike 90 grade draaie met sinkplaat. Ek is bly om te hoor dat sekere instansies ( die vroue ook ) verlof gegee het aan sekere ouens sodat die kursus net 'n groot sukses gaan wees. Se dankie aan hulle.
Kursus groete

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
Julle manne moet die kursus tog maar geniet, ek is nou nie eintlik jaloers dat ek dit nie ook kan bywoon nie....

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
Ek dink eintlik nie die is n kursus nie....
Is meer n Jaracal konverensie en werks winkel.
Met al die inligting tussen al die manne wat gaan deel neem gaan ons n Jaracal Jakkals/Rooikat handboek kan skryf...
Wonder sommer net so vir interesantheid tussen die manne wat Vredefort saam trek wat die gemiddelde getal jakkalse is wat al geskiet is...
Werk moet nou klaar kry vanmiddag dat ek kan gaan pak en die pad vat...

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
Gerhard met die woorde wil jy seker h? dat Dawid nou moet beter voelIs meer n Jaracal konverensie en werks winkel.
Met al die inligting tussen al die manne wat gaan deel neem gaan ons n Jaracal Jakkals/Rooikat handboek kan skryf...
Mooi gestel daar Gerhard.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
Manne
JARACAL se forum het verseker alles te doen met die kursus, dit is die mense wat daar gaan wees wat dit 'n groot sukses gaan maak. Jammer vir die ouens wat se harte daar gaan wees maar moet ander verpligtinge nakom, ons sal dit dalk 'n instelling maak dan sien ons julle volgende keer. Daar sal terugvoering wees en foto's. Julle moet 'n mooi naweek he en Kommandonek hier kom ons vir 'n fantastiese tyd saam met GROOT MANNE in die skietbedryf.
Vriendskap- en jagters groete

- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes
Aan almal wat meegewerk het vir die PMP-besoek en Kursus op "Paris in the Freestate", baie dankie vir julle insette bereidwilligheid en ek dink die belangrikste van alles - die gesindheid waarmee dit aangepak is.
Geniet dit.
JAS
PS. Ian +1
Geniet dit.
JAS
PS. Ian +1
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder