Herlaai data 25-06 Remington
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Kokkie,
Die inligting wat jy gee is onvolledig.
TPL?
Waterkapasiteit van gevuurvormde doppe?
Groete,
Eugene
Die inligting wat jy gee is onvolledig.
TPL?
Waterkapasiteit van gevuurvormde doppe?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter,
baie dankie.Ek het al daai goed al gemeet en iewers neergeskryf.sal bietjie loer en dit hier plaas.
Baie dankie sover!

-
Kokkie
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Askies Geno,
Ek's maar nuut met die herlaai ding
My TPL is 80mm en H2O kapasiteit is 65.6grein,
die doppe is nie gefire form nie,ek het hulle net gefullsize as ek die terme reg het.
Dankie byvoorbaat mater
Groete Kokkie

Push to test....Release to detonate
-
Kokkie
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Die twist is 1:10 op die 22" loop
Push to test....Release to detonate
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter,
my dop Cap is 68.7gr,dis Winchester doppe.
TPL met 1mm jump is 80.86 maar ek wil nou laai op 79.8mm
Loop is 26"
ek skiet huidiglik die 85Gr BT's teen 3440fps met 52gr S365
hoop dit help?

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo James
Eerstens met jou huidige lading met n TPL van 80.86mm is jy op n node(3440ft/sek). Het jy al met jou TPL in inkremente op en af gespeel en gekyk wat hy doen aan die groepering? Jou volgende node le op 3614ft/sek met 55gr S365 en selfde TPL. Hoekom wil jy jou TPL korter maak? Hou jou TPL dieselfde en slaan hierdie spoed en speel dan weer met jou TPL op en af. Jy sien nou wat hier gebeur en dit is dat die teorie saamstem met die praktiese ervaring van JB!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Kokkie wrote: Dag s? al die manne
Ek wil graag weet of iemand vir my die combo
op QL kan sit,ek gaan maar al die info opsit.
Lapua doppe,S365-49.5 of 50.0,Sierra Match King 100gr en CCi250 primers.
Loop lengte is 22 duim en die koe?l is so .5mm van lands af.
Dankie
Kokkie
\Kokkie,Kokkie wrote: Askies Geno,
Ek's maar nuut met die herlaai ding
My TPL is 80mm en H2O kapasiteit is 65.6grein,
die doppe is nie gefire form nie,ek het hulle net gefullsize as ek die terme reg het.
Dankie byvoorbaat mater
Groete Kokkie
50gr S365 sal jou so +-3137fps gee.
Daar is 'n node op 3358fps, maar ek weet nie of jou geweer daar gaan uitkom sonder erge druk nie, so ek sal eerder nie die lading noem nie.
Bly by die mild lading wat jy nou gebruik as hy akkuraat is, jy spaar jou loop sommer baie so.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter,
baie dankie vir jou moeite!ek het nie besef dit kan so intressant wees nie.
Ek sal dan opgaan na 55gr,my TPL eers so hou en daarna net met die TPL speel om die groepe kleiner te kry.
baie dankie vir jou moeite!ek het nie besef dit kan so intressant wees nie.
Ek sal dan opgaan na 55gr,my TPL eers so hou en daarna net met die TPL speel om die groepe kleiner te kry.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
James
Vergeet van die hoeveelheid kryt en gaan vir die spoed van 3614ft/sek! Kyk maar vir druk en al die tekens daaraan verbonde! Laat weet bietjie wat maak hy.
Groetnis
Wouter
Vergeet van die hoeveelheid kryt en gaan vir die spoed van 3614ft/sek! Kyk maar vir druk en al die tekens daaraan verbonde! Laat weet bietjie wat maak hy.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Dagse Menere
Ek wonder of julle my bietjie raad kan gee.
Ruger M77MKII 25-06
Twist 1:10
Custom barrel (Moontlik Truvello)
Ek het 100gr SMK gelaai met 52gr S365.
CCI BR2 Primers
AV spoed van 3186fps uit 3 skote.
Dink julle ek kan nog 'n bietjie stel om die groperings beter te kry? 3186fps klink maar bietjie flou of verbeel ek my?
Groete

Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hein,
jy is doodreg, daai spoed is bietjie flou vir die 100gr's. Het nie enduit toetsladings gedoen met S365 nie, maar jy kan met S385 gemaklik uitkom by 3300/f/s. Het jy dalk al S 385 probeer ? Ek skiet tans 115gr Nosler Ballistics @ 3140f/s.
groete
Jaco
jy is doodreg, daai spoed is bietjie flou vir die 100gr's. Het nie enduit toetsladings gedoen met S365 nie, maar jy kan met S385 gemaklik uitkom by 3300/f/s. Het jy dalk al S 385 probeer ? Ek skiet tans 115gr Nosler Ballistics @ 3140f/s.
groete
Jaco
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Dankie Jaco
Kan iemand vir my die volgende in QL inpons en kyk wat hy se?
Looplengte- 26?
TPL- 83.2 teen lands (Rondes gelaai deur Chris van Niekerk 82.
Jump-0.4mm
Dopvolume-68.82gr (Gemiddeld van 5 doppe)
Groete
Kan iemand vir my die volgende in QL inpons en kyk wat hy se?
Looplengte- 26?
TPL- 83.2 teen lands (Rondes gelaai deur Chris van Niekerk 82.
Jump-0.4mm
Dopvolume-68.82gr (Gemiddeld van 5 doppe)
Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Hein
Jou e-pos is gestuur so loer maar.
Groetnis
Wouter
Jou e-pos is gestuur so loer maar.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Met daai loop en S365 kan jy by gemaklik max Veilige spoed van 3450ft/sec kry
Jy kan kyk hier van 3330ft/sec. af
Neels
Jy kan kyk hier van 3330ft/sec. af
Neels
Last edited by Jagtersdok on Thu Jan 12, 2012 9:33 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Dok
Maak jou weighting facktor 0.45 en dopkapasiteit 68.8gr ,en met n TPL van 82.6mm dan kom daai nodespoed op 3350ft/sek op middel 50000psi.
Groetnis
Wout

Last edited by Wouter Roets on Thu Jan 12, 2012 7:02 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Ja ek het so gesien, maar dink jy die w/f is so ver uit?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
WF is tussen 0.33 en 0.40 op die .25-06, of dis altans my denke en bietjie ondervinding.
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Okay ek hoor wat julle manne s?, maar hier is hoe ek dit verstaan.
die shape/vorm bepaal die weighting factor. nou wat behels dit? die kruit wat in bottelnek dop met groot bek is bly nie agter in die dop nie maar volg die koeel en ontbrand soos dit algter koeel in die loop aangaan. dus is jou piek druk binne in die dop/kamer verlaag. Nou deur die piek druk te verlaag maar die ontbranding te verleng genereer jy meer spoed. So hoe meer overbore jou dop is hoe makliker kom die kruit uit.
Met die cylinder doppe en veral klein bekkies bly meeste van die kruit agter in die dop. dus jaag dit jou piek druk op binne in die dop en kamer. Nou word jou ontbranding in gekort en jou spoed kom af.
met 25 06 bv wat ons nou hier praat met W/F van 5.5 wys dit dat die totale ontbranding sal plaasvind by 13" in die loop af en met 4.5 W/F by 17" so die ontbrandings proces word verleng maar jou piek druk neem af.
Lees net die stukkie bietjie en s? my wat julle dink.
Ek persoonlik pas my calibrasie aan met Initial start pressure, Burn Rates volgens wat ek op Chronograaf kry maar binne 10% marginaal en dan laaste W/F om finale kalibrering te doen. (Ek praat noi nie van case volume en daai goed nie wand dis vanselfsprekend)
In my experience, the most effective method to "calibrate" QL to range data is to adjust the burn rate parameter of the powder - Ba, and leave the weighting factor close to the recommended for that cartridge. Powder lot variations in burn rate can easily be +-5% in the extreme. Tweaking Ba a few percent can get QL results very, very close to actual measured performance data. I record that adjusted value on the jug of powder so I don't forget it.
Changing Ba is easy: On the QL "Charge" window, the one where you input the charge weight, click the little icon just to the left of the drop down list bar that you use to select the powder. This will turn the powder parameter fields below from gray to white, allowing you to edit them. Just change the value of Ba to suit your fancy, with a larger number meaning a faster burn rate, and higher pressures/velocities. The powder name in the list field will now have ? marks before and after, telling you that the default values are overridden. To recover the original values, just click the icon again, and re-select the powder. This does not permanently change the powder data. You can however make a new entry into the powder database with this new burn rate - in effect a "custom" powder. Read the QL manual for instructions on how to add and edit powder records.
If I am using my PressureTrace instrument as well as the chronograph, I will adjust both Ba and the weighting factor to get both the pressure and velocity to track perfectly. The weighting factor is a qualitative estimate of how much energy the powder is using to accelerate the unburned powder with the bullet. A factor of 1 means that all the powder is moving, and 0 means that it all stays in the case during the burn. It does have an effect on the results, but I recommend that you not deviate too far from the baseline, and tweak Ba instead.

Hallo Dok
Gaan kyk bietjie jou foon is af!
Hein het my gemail met al sy informasie en sy resultate het gekalibreer op QL met n weighting facktor van 0.45. My eie resutate met die kaliber was ook redelik in die kol met daai faktor. Dit strook ook as jy die 25-06 plaas op n skaal van 0.33-0.75 wat die spektum is van die weighting facktor in QL.
Met n hele klomp kalibers soos bv die 243 AI en sy default weighting facktor klop die prakties en teorie nie. Druk en spoed wat voorspel word word nie gekry nie. Pas die weighting facktor aan soos voorgeskryf(eintlik maar bietjie raaiwerk aan die begin) en daar klop alles. Nodespoed is ook baie meer akkuraad het ek gekry wat eers op die default WF nie uitgewerk het nie. Ek gebruik wel BR veranderings en anderes as die kruit rondfoeter maar behou my WF settings.
Groetnis
Wout
Gaan kyk bietjie jou foon is af!
Hein het my gemail met al sy informasie en sy resultate het gekalibreer op QL met n weighting facktor van 0.45. My eie resutate met die kaliber was ook redelik in die kol met daai faktor. Dit strook ook as jy die 25-06 plaas op n skaal van 0.33-0.75 wat die spektum is van die weighting facktor in QL.
Met n hele klomp kalibers soos bv die 243 AI en sy default weighting facktor klop die prakties en teorie nie. Druk en spoed wat voorspel word word nie gekry nie. Pas die weighting facktor aan soos voorgeskryf(eintlik maar bietjie raaiwerk aan die begin) en daar klop alles. Nodespoed is ook baie meer akkuraad het ek gekry wat eers op die default WF nie uitgewerk het nie. Ek gebruik wel BR veranderings en anderes as die kruit rondfoeter maar behou my WF settings.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Hein
Ek en Dokkie het nou al ons lugtyd op die fone opgebruik!
Gaan vir spoed van 3320-3350ft/sek en soek jou sweatspot daar. Hy gaan in daai gebied regkom. Moet nie n spoed van 3450ft/sek oorskry nie.
Groetnis
Wouter
Ek en Dokkie het nou al ons lugtyd op die fone opgebruik!
Gaan vir spoed van 3320-3350ft/sek en soek jou sweatspot daar. Hy gaan in daai gebied regkom. Moet nie n spoed van 3450ft/sek oorskry nie.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Dankie menere
Ek wardeer julle tyd en passie.
Sal bietjie gaan speel die naweek en laat weet wat hy maak.
Net vir info, my S365 lot nommer is 64.
Groete
Ek wardeer julle tyd en passie.
Sal bietjie gaan speel die naweek en laat weet wat hy maak.
Net vir info, my S365 lot nommer is 64.
Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Kokkie
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Goeie dag almal by die forum,ek wil graag weet wat is die maks afstand vanaf die lands wat ek moet begin en terug werk voorentoe.my tpl is 80.5 mm en ek sukkel bietjie met groepe.Ek gebruik s365 49.0 gr en 100gr SMK.
Dankie byvoorbaat
Kokkie
Dankie byvoorbaat
Kokkie
Push to test....Release to detonate
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Kokkie
Gebruik 10% van die kaliber as n vertrekpunt maw. 0,64mm. Dit gee mens genoeg spasie om in inkremente van 0,2mm op en af te speel vir finetuning van jou lading. Onthou maar net om ook te toets dat die patroon wel gemaklik in die magesynkas inpas.
Groetnis
Wouter
Gebruik 10% van die kaliber as n vertrekpunt maw. 0,64mm. Dit gee mens genoeg spasie om in inkremente van 0,2mm op en af te speel vir finetuning van jou lading. Onthou maar net om ook te toets dat die patroon wel gemaklik in die magesynkas inpas.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Goeie dag aan almal!
askies ek val sommer hier in..
As enige iemand met toegang tot quickload my help met die volgende 2 ladings asb.ek het laas week 2 nuwe wapens gekry en nog net die lope ingebreek.ons het n SA JAGTERS streek skiet die 28e januarie wat ek beplan om aan deel te neem so my tyd is bietjie min om volledige(langdradige)lading ontwikkeling
1- Tikka T3 varmitter
25-06 rem 23,5? loop
1;10? twist
Cci 200 primer
S365 kruit
117gr hornady interlock
Pmp h2o kap-67.9gr
Tpl-82.4mm(teen aan lands)
Beplande begin tpl 81.4mm(1mm jump)
2- 243 howa varmitter
610mm loop
S365 kruit cci br/200
Tpl69.5mm
Beplande begin tpl(69mm)
Win dop h20 kap-55.8gr
Hornady 87gr v max
Baie dankie by vootbaat

ek sien die 87gr-100gr word die meeste deur die manne op die forum gebruik.ek verkies gewoonlik om swaar vir kaliber(hoe BC) te gebruik agv die wind.enige voorstelle vir papier skiet koeels vir n 1;10" loop? hoor graag wat gebruik jul ook vir algene jag?