recoil pad
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
recoil pad
Help asb met raad. Het 2 gewere wat nogal my skouer laat les opse van die skietbank af. Wat sal julle se is die beste "recoil pad" om te laat opsit?
Wil net noem dat die een(338-06 met 250gr koeels) n decellerator op het, maar nou hard geword en begin kraak het. Die ander is n 7x64 mauser wat
n baie dun pad op het
GROETNIS
GERT

.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: recoil pad
Hallo Gert
Pachmayer Decelerator pad het nog nie geluke nie. Dalk Hogue maar weet nie of hy afsonderlik bekombaar is nie. As jou ou Pachmayer kraak kom daar dalk heel moontlik ekstra lug uit vandaar n dubbeltap op die skouer wat die ongerief verduidelik. Sit maar n nuwe een op en oorweeg sommer n kwikstaaf ook. Kies die dukker profiel een vir beste demping.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: recoil pad
WOUTER,
Dankie, sal maar weer gaan vir die decelerator. Wat is die beste manier om die pad in stand te hou? Ek het die een wat gekraak het gereeld geolie met n mengsel van
geweer olie en penetrating spray vir + - 12jaar
GROETNIS
GERT
Dankie, sal maar weer gaan vir die decelerator. Wat is die beste manier om die pad in stand te hou? Ek het die een wat gekraak het gereeld geolie met n mengsel van
geweer olie en penetrating spray vir + - 12jaar
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: recoil pad
Olie en rubber loop nie saam nie
Ook eerder iets sonder petroluim in ek gebruik Teflon grease weet self nie of dit die regte ding is nie maar ek gebruik dit want dit val nie rubber of plastiek aan nie.
Jy kry ook silicone spray wat seker ook sal werk

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: recoil pad
Gert
http://www.midwestgunworks.com/page/mgw ... pads/SC100
Mooi loop
Francois
Dis maar die antwoord, jy kry hulle in verskillende duktes, en grootes, en kleure, kyk hier.....Pachmayer Decelerator
http://www.midwestgunworks.com/page/mgw ... pads/SC100
Mooi loop
Francois
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: recoil pad
Dankie Francois, Vlakvark, sal maar window shopping gaan doen vir die decelerator. Ek het toevallig so n botteltjie silicone olie wat ek gaan toets op ander pads'
GROETNIS
GERT
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: recoil pad
Pachmayer het snaakse baie sagte rubber. Dit moet baie versigtig afgewerk word en die finale proses moet met 'n vloeistof gedoen word. Daar is 'n goeie beskrywing op die papiere wat ingesluit word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: recoil pad
Ons gebruik silikon of kar "dashboard\interior" spray op ons ski en wakeboard boots...ook maar 'n rubber wat nat word en in son gelos word, so hy werk hard by my....die spray hou hom mooi en jy koop sommer my enige garage of kar spareshop.Vlakvark wrote: Olie en rubber loop nie saam nie
Ook eerder iets sonder petroluim in ek gebruik Teflon grease weet self nie of dit die regte ding is nie maar ek gebruik dit want dit val nie rubber of plastiek aan nie.
Jy kry ook silicone spray wat seker ook sal werk
Hy behoort mooi op die recoil pad ook te werk.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: recoil pad
Dis is darem duur vir n Pachmyr decelerator pad. My vrou se neef stuur vir my een van Amerika af. Hulle kos $30 daar. So dit kos ongeveer R270. Hy stuur saam met sy skoonma terug vir my.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: recoil pad
Wou ook net noem dat ek my gewere op die punt van hul lope laat staan in die kluis. 'n Skokkussing van rubber druk plat en word vrot het ek al ervaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: recoil pad
Manne
Ons het eergister van hierdie outjies ingekry....

Dis die Allen Recoil Eraser pad. Hulle praat van 70% minder recoil. Hy glip net bo-oor die kolf.
Ek dink dis n lekker "tool" om te he veral op die skietbaan. As n permanente opsie weet ek nie hoe baie ouens die "slip-on" sal wil opsit nie, veral nie op n houtkolf nie. Op n swart sintetiese kolf gaan hy nie te sleg lyk nie.
Ons toets so een vanmiddag met my 375, sal julle kom vertel of help hy.
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: recoil pad
Ek stoor my gewere ook so. Het toe reggekom met die decelerators en die gewere is nou in die teater vir die oorplanting. Het al van dietripodmvr wrote: Wou ook net noem dat ek my gewere op die punt van hul lope laat staan in die kluis. 'n Skokkussing van rubber druk plat en word vrot het ek al ervaar.
aanglip pads probeer en daar is van hulle wat goed werk, die probleem is net dat dit jou geweer se mates verander maw. die length of pull verander
as ek nou reg praat
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: recoil pad
Steef/Gert
Daai is gebasseer op die Limbsaver wat vir baie jare al diens doen. Ek het self een en gebruik hom met ladingontwikkeling op die 375 AI en 458 Lott. Ek weet nie van 70% verskil nie maar daar is n merkbare een. Gert ek stem oor die lenght of pull wat verander maar dit maak nie n groot verskil van die bench af nie.
Groetnis
Wout

Last edited by Wouter Roets on Mon Jan 09, 2012 6:16 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: recoil pad
Wat prys julle die Pachmyr decelerator recoil pads by die winkels?
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: recoil pad
Ons gebruik ook silicone op die duik toeristing, enige iets anders op rubber kan hom blykbaar skade doen.cobb wrote:Ons gebruik silikon of kar "dashboard\interior" spray op ons ski en wakeboard boots...ook maar 'n rubber wat nat word en in son gelos word, so hy werk hard by my....die spray hou hom mooi en jy koop sommer my enige garage of kar spareshop.Vlakvark wrote: Olie en rubber loop nie saam nie
Ook eerder iets sonder petroluim in ek gebruik Teflon grease weet self nie of dit die regte ding is nie maar ek gebruik dit want dit val nie rubber of plastiek aan nie.
Jy kry ook silicone spray wat seker ook sal werk
Hy behoort mooi op die recoil pad ook te werk.
Cheers
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: recoil pad
Stef,
Hy werk wel n bietjie, maar ek vind daai tipe pads trek skeef as jy hom baie rond beweeg op die skouer bv. haelgeweer.
Myne n dag op gehad, juis saam wouter'le gaan duiwe skiet. Al vroeg afgeruk en le nog net so onder my bakkie se sitplek.
Groete,
Peet
Hy werk wel n bietjie, maar ek vind daai tipe pads trek skeef as jy hom baie rond beweeg op die skouer bv. haelgeweer.
Myne n dag op gehad, juis saam wouter'le gaan duiwe skiet. Al vroeg afgeruk en le nog net so onder my bakkie se sitplek.
Groete,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: recoil pad
GRUMPY,
Ek het R411 betaal vir n medium en n large. Sien hulle pryse wissel so tussen R300 EN R500 vir die verskillende modelle
GROETNIS
GERT
Ek het R411 betaal vir n medium en n large. Sien hulle pryse wissel so tussen R300 EN R500 vir die verskillende modelle
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: recoil pad
Ja Gert, toe ek prys kry was dit R 650! Ek kry hom nou teen $30. My vrou se neef kry dit en stuur dit vir my aan van VSA.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: recoil pad
Hallo manne
Peetman
Die slip-on werk lekker. Trek gemaklik oor die kolf en hy sit lekker vas, sal nie sommer net so afklim nie. Moet wel saamstem, hy beweeg baie rond as jy die geweer in die skouer het. Hy het ook mt kolf se lengte met 1" verleng wat te veel was. Op 2,5 tot 4 vergtoting was hy nog 100%, maar op 8x vergroting (waar ek maar meeste van die tyd gaan skiet) is hy te lank...
Wout
70% meer? Nope. Maar wel soveel so dat jy meer skote agtermekaar gemakliker kan skiet op die baan van die bench af. Ek dink vir ladingontwikkeling met verskillende groot kalibers is hierdie n moet in jou skietbaan-tassie en teen R150 is dit n helse bargain dink ek.