recoil pad

Post Reply
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

recoil pad

Post by GERT vd M »

Help asb met raad.  Het 2 gewere wat nogal my skouer laat les opse van die skietbank af.  Wat sal julle se is die beste "recoil pad" om te laat opsit?
    Wil net noem dat die een(338-06 met 250gr koeels) n decellerator op het, maar nou hard geword en begin kraak het. Die ander is n 7x64 mauser wat
n baie dun pad op het
                          GROETNIS
                              GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: recoil pad

Post by Wouter Roets »

Hallo Gert

Pachmayer Decelerator pad het nog nie geluke nie. Dalk Hogue maar weet nie of hy afsonderlik bekombaar is nie. As jou ou Pachmayer kraak kom daar dalk heel moontlik ekstra lug uit vandaar n dubbeltap op die skouer wat die ongerief verduidelik. Sit maar n nuwe een op en oorweeg sommer n kwikstaaf ook. Kies die dukker profiel een vir beste demping.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: recoil pad

Post by GERT vd M »

WOUTER,
              Dankie, sal maar weer gaan vir die decelerator. Wat is die beste manier om die pad in stand te hou?  Ek het die een wat gekraak het gereeld geolie met n mengsel van
geweer olie en penetrating spray vir + - 12jaar
                          GROETNIS
                            GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: recoil pad

Post by Vlakvark »

Olie en rubber loop nie saam nie
Ook eerder iets sonder petroluim in  ek gebruik Teflon grease weet self nie of dit die regte ding is nie maar ek gebruik dit want dit val nie rubber of plastiek aan nie.
Jy kry ook silicone spray wat seker ook sal werk
Image
Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: recoil pad

Post by Francois Marais »

Gert
Pachmayer Decelerator
Dis maar die antwoord, jy kry hulle in verskillende duktes, en grootes, en kleure, kyk hier.....

http://www.midwestgunworks.com/page/mgw ... pads/SC100

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: recoil pad

Post by GERT vd M »

Dankie Francois,  Vlakvark, sal maar window shopping gaan doen vir die decelerator. Ek het toevallig so n botteltjie silicone olie wat ek gaan toets op ander pads'
                                GROETNIS
                                  GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: recoil pad

Post by tripodmvr »

Pachmayer het snaakse baie sagte rubber. Dit moet baie versigtig afgewerk word en die finale proses moet met 'n vloeistof gedoen word. Daar is 'n goeie beskrywing op die papiere wat ingesluit word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: recoil pad

Post by Cobus(Cobb) »

Vlakvark wrote: Olie en rubber loop nie saam nie
Ook eerder iets sonder petroluim in  ek gebruik Teflon grease weet self nie of dit die regte ding is nie maar ek gebruik dit want dit val nie rubber of plastiek aan nie.
Jy kry ook silicone spray wat seker ook sal werk
Ons gebruik silikon of kar "dashboard\interior" spray op ons ski en wakeboard boots...ook maar 'n rubber wat nat word en in son gelos word, so hy werk hard by my....die spray hou hom mooi en jy koop sommer my enige garage of kar spareshop.
Hy behoort mooi op die recoil pad ook te werk.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: recoil pad

Post by grumpy »

Dis is darem duur vir n Pachmyr decelerator pad. My vrou se neef stuur vir my een van Amerika af. Hulle kos $30 daar. So dit kos ongeveer R270. Hy stuur saam met sy skoonma terug vir my.  ;D 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: recoil pad

Post by tripodmvr »

Wou ook net noem dat ek my gewere op die punt van hul lope laat staan in die kluis. 'n Skokkussing van rubber druk plat en word vrot het ek al ervaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: recoil pad

Post by Stefan764 »

Manne

Ons het eergister van hierdie outjies ingekry....

Image

Dis die Allen Recoil Eraser pad. Hulle praat van 70% minder recoil. Hy glip net bo-oor die kolf.

Ek dink dis n lekker "tool" om te he veral op die skietbaan. As n permanente opsie weet ek nie hoe baie ouens die "slip-on" sal wil opsit nie, veral nie op n houtkolf nie. Op n swart sintetiese kolf gaan hy nie te sleg lyk nie.

Ons toets so een vanmiddag met my 375, sal julle kom vertel of help hy.

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: recoil pad

Post by GERT vd M »

tripodmvr wrote: Wou ook net noem dat ek my gewere op die punt van hul lope laat staan in die kluis. 'n Skokkussing van rubber druk plat en word vrot het ek al ervaar.
  Ek stoor my gewere ook so.  Het toe reggekom met die decelerators en die gewere is nou in die teater vir die oorplanting. Het al van die
aanglip pads probeer en daar is van hulle wat goed werk, die probleem is net dat dit jou geweer se mates verander maw. die length of pull verander
as ek nou reg praat
                                              GROETNIS
                                                GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: recoil pad

Post by Wouter Roets »

Steef/Gert

Daai is gebasseer op die Limbsaver wat vir baie jare al diens doen. Ek het self een en gebruik hom met ladingontwikkeling op die 375 AI en 458 Lott. Ek weet nie van 70% verskil nie maar daar is n merkbare een. Gert ek stem oor die lenght of pull wat verander maar dit maak nie n groot verskil van die bench af nie.

Groetnis
Wout
Last edited by Wouter Roets on Mon Jan 09, 2012 6:16 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: recoil pad

Post by grumpy »

Wat prys julle die Pachmyr decelerator recoil pads by die winkels?
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: recoil pad

Post by molopohunter »

cobb wrote:
Vlakvark wrote: Olie en rubber loop nie saam nie
Ook eerder iets sonder petroluim in  ek gebruik Teflon grease weet self nie of dit die regte ding is nie maar ek gebruik dit want dit val nie rubber of plastiek aan nie.
Jy kry ook silicone spray wat seker ook sal werk
Ons gebruik silikon of kar "dashboard\interior" spray op ons ski en wakeboard boots...ook maar 'n rubber wat nat word en in son gelos word, so hy werk hard by my....die spray hou hom mooi en jy koop sommer my enige garage of kar spareshop.
Hy behoort mooi op die recoil pad ook te werk.

Cheers
Ons gebruik ook silicone op die duik toeristing, enige iets anders op rubber kan hom blykbaar skade doen.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: recoil pad

Post by molopohunter »

Stef,

Hy werk wel n bietjie, maar ek vind daai tipe pads trek skeef as jy hom baie rond beweeg op die skouer bv. haelgeweer.
Myne n dag op gehad, juis saam wouter'le gaan duiwe skiet. Al vroeg afgeruk en le nog net so onder my bakkie se sitplek.

Groete,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: recoil pad

Post by GERT vd M »

GRUMPY,
            Ek het R411 betaal vir n medium en n large.  Sien hulle pryse wissel so tussen R300 EN R500 vir die verskillende modelle
                                   GROETNIS
                                     GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: recoil pad

Post by grumpy »

Ja Gert, toe ek prys kry was dit R 650! Ek kry hom nou teen $30. My vrou se neef kry dit en stuur dit vir my aan van VSA.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: recoil pad

Post by Stefan764 »

Hallo manne

Peetman
Die slip-on werk lekker. Trek gemaklik oor die kolf en hy sit lekker vas, sal nie sommer net so afklim nie. Moet wel saamstem, hy beweeg baie rond as jy die geweer in die skouer het. Hy het ook mt kolf se lengte met 1" verleng wat te veel was. Op 2,5 tot 4 vergtoting was hy nog 100%, maar op 8x vergroting (waar ek maar meeste van die tyd gaan skiet) is hy te lank...

Wout
70% meer? Nope. Maar wel soveel so dat jy meer skote agtermekaar gemakliker kan skiet op die baan van die bench af. Ek dink vir ladingontwikkeling met verskillende groot kalibers is hierdie n moet in jou skietbaan-tassie en teen R150 is dit n helse bargain dink ek.

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply