Browning . 22 target pistool
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Browning . 22 target pistool
Dankie thomas
Ja myne is beslis die een soos daardie een in die foto

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Browning . 22 target pistool
watter een daar is twee
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Browning . 22 target pistool
Die een met die ronde loop
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Browning . 22 target pistool
remington, as jou pistool nog daai pennetjie het in hie hout greep aan die regter bokant (sigbaar op die tweede foto waar die pistool van regs af gewys word) haal hom maar uit. Die pennetjie is veronderstel om die le? doppies weg te deflekteer van die skuts langs jou op die skietpunt, maar die doppies het gereeld terug geval binne die sluitstuk en storings veroorsaak.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Browning . 22 target pistool
Thomast
Nee die pen is uit ek het die gat in die hout gesien
Wat is die waarde van so pistool en as sy no met 77 begin is dit die jaar van vervaardiging
Groete
Nee die pen is uit ek het die gat in die hout gesien
Wat is die waarde van so pistool en as sy no met 77 begin is dit die jaar van vervaardiging
Groete
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Browning . 22 target pistool
Jammer, ek kan jou nie help met sy hedendaagse waarde nie.
Het myne in 1976 gekoop by Kings Sports in Durban vir R195.00, splinternuut in sy tassie.
Wens ek het hom gehou..

- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Browning . 22 target pistool
Hi Thomast,
Myne se reeks nommer eindig met T75 en lyk baie eenders aan die een in die foto met die ronde loop. Verwys die T75 na die vervaardigingsjaar of is dit maar net 'n sekere model?
Is dit die Match 150?
Ek het hierdie pistool maar onlangs gekry en wil dit graag mooi skoonmaak, ek het die skroef onder die loop los gedraai, maar kry nie die loop los sodat ek dit van agter kan skoonmaak nie. Ek het die loop nou maar van voor skoongemaak, maar hou glad niks daarvan om die heeltyd so in die 'skerp' kant van 'n roer te loer nie... Wat is die korrekte prosedure as ek hom wil skoonmaak?
Dankie by voorbaat!

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Browning . 22 target pistool
Hi Penkop,
Haal die magasyn uit.
Span die pistoll en sluit die sluitstuk in die oop posisie
Draai die skroef onder die loop los met 4 draaie. Gebruik nou 'n rubber hammer, hout blok of die agterkant van 'n groot skroewedraaier en kap die loop skuins van vooraf.
Die skroef trek die loop vas in 'n wig en hy sit maar stywerig vas. Ek het soms sommer die loop se voorkant teen die tafelblad vasgedruk en hom dan vanaf die greepkant 'n tikkie gegee. Wanneer jy voel die loop kom los, draai dan die skroef onder die loop verder uit totdat die loop loskom van die greepstuk.
Hoop dit maak sin.

Jinne, dis omtrent 'n proses. hoop nie ek breek die pistool nie?!
Baie dankie, ek sal kyk wat ek uitgerig kry.
Ek mag jou dalk weer vra vir hulp?!
groete
Jinne, dis omtrent 'n proses. hoop nie ek breek die pistool nie?!
Baie dankie, ek sal kyk wat ek uitgerig kry.
Ek mag jou dalk weer vra vir hulp?!
groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Browning . 22 target pistool
Enige tyd Penkop. 
Ek het dit 'n bietjie omslagtig beskryf, ek het meestal die skroef sommer heel losgedraai en dan die loop liggies gekap.
As jy dit vir die eerste keer doen en die skroef heel losdraai en hom kap (na 'n stewige mieliepap ontbyt wanneer jy baie sterk voel), kap jy dalk te hard en dan l? die loop op die vloer!
So traai maar vir die eerste keer soos wat ek verduidelik het totdat jy agterkom hoe hard jy die loop moet tik om hom los te kry, dan kan jy maak soos jy wil!
Ek weet nie hoe sterk jy is nie, miskien gooi jy 2 mieliesakke gelyk agter op jou bakkie...

Man, dis hoekom ek 'n .22 skiet... Ek kan sy "recoil" hanteer..!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Browning . 22 target pistool
Thomast,
Baie dankie vir jou hulp! Toe ek die loop afkry, het die res vanself gekom.
Jy sal nie glo hoe vuil die klokwerk van die pistool was nie...
Daar het al 'n abrasiewe-pasta gevorm wat ek tot laasnag 23:30 gesukkel het om alles uit te kry en skoon te kry.
Maar nou loop hy weer soos 'n nuwe ge-oliede enjin!
Weereens dankie vir die eersteklas hulp!
Baie dankie vir jou hulp! Toe ek die loop afkry, het die res vanself gekom.
Jy sal nie glo hoe vuil die klokwerk van die pistool was nie...
Daar het al 'n abrasiewe-pasta gevorm wat ek tot laasnag 23:30 gesukkel het om alles uit te kry en skoon te kry.
Maar nou loop hy weer soos 'n nuwe ge-oliede enjin!
Weereens dankie vir die eersteklas hulp!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Browning . 22 target pistool
Jy is welkom Penkop 
Ek het myne so nou en dan heeltemal uitmekaar gehaal (Houtgreep afgeskoef) en dan met "carburettor cleaner" skoongespuit.

Rifrug2
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 22, 2013 3:44 pm
Re: Browning . 22 target pistool
Ek hou van die Beretta .22 pistool maar het nie baie kennis van ander goeie pistole nie, kan iemand my n lys maak van goeie .22 pistole. Lyk my die Brownings is n pes om te strip.