Browning . 22 target pistool

blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Is daar dalk iemand wat kan help om te se hoe die pistool uitmekaar gehaal word

Dankie
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Vlakvark »

Image
Image
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Vlakvark
Nee daardie een lyk my na die amerikaanse vervaardigde een die een wat ek het is die belgiese een
Hulle is omtrend die selfde maar myne het bo op n soilede rib sonder daarie skroewe wat verwyder kan word

Dankie
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Penkop »

Hi Remington,

Ek't pas dieselfde (ek glo so) pistool as jy en het presies dieselfde ding gesit en wonder as jy!

Ek mag dalk 'n ou ken wat kan help, sal laatweet as ek regkom, maar as jy regkom laaweet my ook (asseblief).

Groete en gese?nd!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Vlakvark »

Hierdie een strip soos CZ75

http://www.youtube.com/watch?v=Cg71Hdcdyvg
Image
Image
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Vlakvark
My pistool lyk net soos die eerste een met n soliede loop alles is die selfde behalwe dat hy nie die skroewe bo op het nie


Groete
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Beretta »

Gaan kyk op die web onder Browning target pistol diagram
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Beretta
Waar ek is dom  ek kry niks
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Beretta »

Google dan die naam jy sal dit kry wat staan op die geweer sit dit op dan kan ons weer kyk
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Beretta
Het daai alles al probeer maar kry baie  die browning buckmark wat baie die selfde is maar tog  verskil soos in my vorige post verduidelik
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Beretta »

Wat staan op die pistool daar is tog seker n mod no en naam op
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Vlakvark »

Image
Image
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Vlakvark en beretta
My pistool is nie n buck mark nie maar lyk  soos een behalwe die rib  kom nie af soos die buck mark sin  nie
Hierdie pistool is baie ouer en is in die 70 s  vervaardig waar die buck mark eers vanaf  85 vervaardig is
Op die pistool staan. Fabrique nationale d' armes de guerre.      Herstel Belgique      Browning's patent depose.    22L.R.
Dis al wat op die pistool staan
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Beretta »

Dit kan die Browning medalist wees het hy dalk hout onder die loop
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Ja hy mooi hout reg rondom wat jou hand presies in pas
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Beretta »

Onder die loop nie die grip nie het jou serial no n T in
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Nee nie hout onder die loop nie maar lyk presies soos die medalist selfde hout greep en kom in die selfde kassie met blou fluweel en spaar magasyn
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Beretta »

Nee dan kan ek jou nie help nie sover ek weet is dit n helse gesukkel om die pistool te strip kyk bo op die slide ek dink daar is skroewe wat jy los draai maar dit is n proses-----try maar die serial sal ook help om die model te bepaal
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Ek het die spul nou mooi bekyk dit is n medalist nou hoe strip ek hom
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Vlakvark »

http://www.commemorativearms.com/22caliberpage2.htm

The chronology is a bit confusing to me, but let me see if I can help, subject, as always, to better info. Around 1962, Browning came out with the Nomad and the Challenger, then added the Medalist in 1964. All were basically the same, the latter being a refined target pistol type with a wood forend. Takedown was by removal of the barrel; a screw in the front was turned out and the barrel lifted off, like the High Standards of the same period, except the H-S guns used a push button. All had a sharply raked grip.
Last edited by Vlakvark on Tue Dec 27, 2011 4:13 am, edited 1 time in total.
Image
Image
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Vlakvark
Dankie hy is uitmekaar my fout was ek wou die loop voorentoe uit haal maar hy gaan agter toe uit


Dankie vir al jou moeite
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Browning . 22 target pistool

Post by Vlakvark »

Rem bly jy het reg gekom
Image
Image
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Browning . 22 target pistool

Post by THOMAST »

Remington, dit klink of jy die Browning Match 150 het. Lyk nes die Medalist, maar sonder die stukkie hout onder die loop, loop effe korter en greep effe kleiner sodat die wapen voldoen aan die dimensies van die Standard Handgun klas.
So nou het jy hom uitmekaar gekry..
Het jy geweet dat die pistool 'n sg. "Dry Fire" meganisme het? jy kan die sneller trek sonder om die slagpen seer te maak.Om dit te doen span jy die pistool. Dan druk jy die veiligheids knip skuins opwaarts en vorentoe (loop se kant toe, nogal tricky in die begin) As jy die sneller nou druk word die hamer gevang en jy span hom net weer deur die veiligheids knip afwaarts te druk. Wanneer jy klaar ge-oefen het, span weer die wapen en druk die veiligheidsknip skuins afwaarts en agtertoe.
Die skroef aan die agterkant van die sluitstuk word gebruik om die sneller druk te verstel. Hoe meer jy hom uitdraai, hoe ligter word die sneller (binne perke natuurlik) Die skroefie in die goue sneller (as jy van bo af inkyk wanneer hy uitmekaar is)word gebruik om die natrek te verstel
Baie lekker pistool.
Kry vir jou 'n blikkie Smithys dry moly lube (plaaslike produk) en spuit dit op die plat skakel tussen sneller en "Sear", dit maak die sneller mooi glad en konstant.
Ek het vit 10 jaar lank met 'n Browning Match 150 teiken geskiet.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning . 22 target pistool

Post by blaser »

Thomast
Baie dankie vir die inligting
Ja ek weet nie veel van die pistool af nie donker verlede en is laas in 1978 uit sy boks gehaal dis hoekom ek uitmekaar haal en in die ultra sonic cleaner  skoonmaak
Ek sien egter niks van die match 150 op die net nie maar wel van die medalist en die medalist internasional is dit dalk die selfde ding
Sal daar n plek wees waar mens nog n tasie vir die pistool kan koop .ek het die oorspronklike een maar die is nie mooi binne in nie
Wat sal die waarde wees serie no begin met 77 beteken dit vervaardigings jaar is 1977
Sal daai molly lube kry dit sal seker goed op die ander semi autos werk

Weer eens dankie
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Browning . 22 target pistool

Post by THOMAST »

Op hierdie forum is daar 'n bespreking van die pistole. Hulle noem dat die "Match 150" 'n Europese weergawe was.
In die fotos is die tweede een (ronde loop, sonder hand ondersteuning) die Match 150
http://forums.gunbroker.com/topic.asp?TOPIC_ID=253167
Post Reply