JAKKALAS OP TRAIL CAM

Post Reply
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

JAKKALAS OP TRAIL CAM

Post by douw »

[img width=560 height=420]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... CT0696.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... CT0695.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... CT0694.jpg[/img]

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM

Post by Dawie D »

Douw

Nou waar is die opvolg van daai foto's ? Aangesien jy nou weet waar jakkie rond loop kan jy hom mos gerus n "lift" gaan gee. ;) Spaar die areme ou se voete man hy gaan moeg word van al die rond loop :angel: ;D
As ek jou sien gaan jy val
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM

Post by Stefan764 »

Douw

Steek jy die kamera weg agter die spinnerakke??  ;D

Groetnis
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM

Post by douw »

Stefan764 wrote: Douw

Steek jy die kamera weg agter die spinnerakke??  ;D

Groetnis
Oulike plan n?? Nee jong, maar ek moet bys? die beeldmateriaal was nogal lekker om te sien soos die spinnekop vorder.
Dawie D wrote: Douw

Nou waar is die opvolg van daai foto's ? Aangesien jy nou weet waar jakkie rond loop kan jy hom mos gerus n "lift" gaan gee. ;) Spaar die areme ou se voete man hy gaan moeg word van al die rond loop :angel: ;D
"n vriend van my het ny 300wm Bloem toe gevat vir Clarence om 'n kd op te sit. Ek kry hom eers einde volgende week terug. Ek bly maar op 'n 21ha. Die bure sal seker nie te veel kla as ek met die kd skiet nie.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Niel Viljoen
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed May 05, 2010 9:21 pm

Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM

Post by Niel Viljoen »

Douw

Pragtige fotos man, hierdie fotos is vir my ook n toonbeeld van die ou groot wagwoord as dit by ons ou ongediertes kom --GEDULD--
Die foto beeld dit regtig goed uit. Baie manne raak so gou ongeduldig met hul kameras (of jag metodes) en gee moed op na twee drie dae. Resultate kom gewoonlik altyd met tyd.

Natuurlik nou net nie dat die ou spinnekoppie hom daar toe spin nie. ;D

Groet
Niel
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM

Post by douw »

ek wil graag bietjie raad vra van die probleemdier jagters.

Ek sien nou dat die jakkies uitkom as ek ou hoenders uitsit. Ek het nie lig of so op die plek nie. Ek kan wel lekker wagplek so 200m vanaf die voerplek af maak. Ek het tans geen toerusting vir die tipe goed nie. ek het gedink om my 300wm te vat, lekker gemaklike possisie te kry, sommer met die hand "spotlight" te flits, my vraag nou is: Sal die jakkalse inkom as ek so van tyd tot tyd flits in die rigting?

Wat stel julle voor? Ek het tans nog nie moeilikheid van die jakkies nie, maar boer met so klompie Kalahari Reds. Hulle lam en slaap binne elektriese omheining. Sodra hulle gespeen loop hulle wel buite in die veld. Soos vroe?r genoem bly ek op 'n 21ha, so glo nie ek het ddur toerusting nodig soos roeper ens. nie?

Dankie solank.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM

Post by Pvdw »

Douw ek sal jou met die raad en hulp op die forum manne graag kom help ;D ;D

Ek het die basiese jak jag toetudting en kan deur rits daar na jou toe as jy wil.

Braai 'n tjop en brand 'n jakkie ;) ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
Post Reply