[img width=560 height=420]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... CT0696.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... CT0695.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... CT0694.jpg[/img]
GROETNIS
DOUW
JAKKALAS OP TRAIL CAM
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
JAKKALAS OP TRAIL CAM
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM
Douw
Nou waar is die opvolg van daai foto's ? Aangesien jy nou weet waar jakkie rond loop kan jy hom mos gerus n "lift" gaan gee.
Spaar die areme ou se voete man hy gaan moeg word van al die rond loop

Nou waar is die opvolg van daai foto's ? Aangesien jy nou weet waar jakkie rond loop kan jy hom mos gerus n "lift" gaan gee.
As ek jou sien gaan jy val
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM
Douw
Steek jy die kamera weg agter die spinnerakke??
Groetnis
Steek jy die kamera weg agter die spinnerakke??
Groetnis
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM
Oulike plan n?? Nee jong, maar ek moet bys? die beeldmateriaal was nogal lekker om te sien soos die spinnekop vorder.Stefan764 wrote: Douw
Steek jy die kamera weg agter die spinnerakke??
Groetnis
"n vriend van my het ny 300wm Bloem toe gevat vir Clarence om 'n kd op te sit. Ek kry hom eers einde volgende week terug. Ek bly maar op 'n 21ha. Die bure sal seker nie te veel kla as ek met die kd skiet nie.Dawie D wrote: Douw
Nou waar is die opvolg van daai foto's ? Aangesien jy nou weet waar jakkie rond loop kan jy hom mos gerus n "lift" gaan gee.Spaar die areme ou se voete man hy gaan moeg word van al die rond loop
![]()
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
-
Niel Viljoen
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed May 05, 2010 9:21 pm
Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM
Douw
Pragtige fotos man, hierdie fotos is vir my ook n toonbeeld van die ou groot wagwoord as dit by ons ou ongediertes kom --GEDULD--
Die foto beeld dit regtig goed uit. Baie manne raak so gou ongeduldig met hul kameras (of jag metodes) en gee moed op na twee drie dae. Resultate kom gewoonlik altyd met tyd.
Natuurlik nou net nie dat die ou spinnekoppie hom daar toe spin nie.
Groet
Niel
Pragtige fotos man, hierdie fotos is vir my ook n toonbeeld van die ou groot wagwoord as dit by ons ou ongediertes kom --GEDULD--
Die foto beeld dit regtig goed uit. Baie manne raak so gou ongeduldig met hul kameras (of jag metodes) en gee moed op na twee drie dae. Resultate kom gewoonlik altyd met tyd.
Natuurlik nou net nie dat die ou spinnekoppie hom daar toe spin nie.
Groet
Niel
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM
ek wil graag bietjie raad vra van die probleemdier jagters.
Ek sien nou dat die jakkies uitkom as ek ou hoenders uitsit. Ek het nie lig of so op die plek nie. Ek kan wel lekker wagplek so 200m vanaf die voerplek af maak. Ek het tans geen toerusting vir die tipe goed nie. ek het gedink om my 300wm te vat, lekker gemaklike possisie te kry, sommer met die hand "spotlight" te flits, my vraag nou is: Sal die jakkalse inkom as ek so van tyd tot tyd flits in die rigting?
Wat stel julle voor? Ek het tans nog nie moeilikheid van die jakkies nie, maar boer met so klompie Kalahari Reds. Hulle lam en slaap binne elektriese omheining. Sodra hulle gespeen loop hulle wel buite in die veld. Soos vroe?r genoem bly ek op 'n 21ha, so glo nie ek het ddur toerusting nodig soos roeper ens. nie?
Dankie solank.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: JAKKALAS OP TRAIL CAM
Douw ek sal jou met die raad en hulp op die forum manne graag kom help

Ek het die basiese jak jag toetudting en kan deur rits daar na jou toe as jy wil.
Braai 'n tjop en brand 'n jakkie

Peet
Ek het die basiese jak jag toetudting en kan deur rits daar na jou toe as jy wil.
Braai 'n tjop en brand 'n jakkie
Peet
Work to live, don"t live to work