.20 windbukse
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
.20 windbukse
Menere
Ek het vir my n .20 windbuks gekoop.
N Wbley &Scot, maar word duidelik deur Hatsan gemaak gebaseer op hoe die binnekant vergelyk met die Mod 70
Wat my verbaas het is hoe akkuraat die geweer is!!!
Dit is werlik ongelooflik as mens in ag neem dit is n nekbreker. Oom Danie van Rensburg maak windbukse reg vir n lewe en selfs hy was so beindruk dat hy een gaan koop het.
n Ander vriend Oom Jorrie het vir sy kleinkinders een gekoop en het gehoor hulle skiet die meerkatte dat dit goedgaan.
Vir so rofweg R 1500 kan ek werklik die aanbeveel. Heelwat meer effektief as die ou nr 1 en die grys area van lisensies met nr 2 is nie daar nie. ( Dink nie die SAPS weet hoe om joules te meet nie.)
Frikkie

Cradock
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: .20 windbukse
Dis baie goeie nuus want ek geniet nogals my windbuks skiet, lekker oefening asook tydverdryf.
Waar is die .20 verkrygbaar en hoe beskikbaar is sy koeeltjies?

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .20 windbukse
Dawid die .20 windbukse is besig om oor te vat, wel amper. Koe?ls is vrylik beskikbaar hier in Pretoria.
My bek kwyl vir 'n .20 PCP. Hulle skiet nou 'n hond uir 'n bos uit.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: .20 windbukse
Peet, waar kan ek op die web bietjie kyk na hulle? Jis ek hoop netnie die slim
gaan ons eendag wil brand oor hierdie .20 kalibers nie...hy behoort seker in
dieselfde klas te hardloop as die ou Valk 80`s wat daar was of het ek nou die kat aan die stert beet.
dieselfde klas te hardloop as die ou Valk 80`s wat daar was of het ek nou die kat aan die stert beet.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: .20 windbukse
Frikkie
Maar Oom Danie kan nou vir jou kwaai word as jy die windbukse so bietjie slegs?. Was al so paar keer in die kluis en is dit nie 'n versameling nie!
Interresante Oubaas darie.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: .20 windbukse
Taffie
Ek is baie lief vir daai oom. Hy het my nog net goed behandel. As ek in die moelikheid is met iets help hy my altyd. Ek gaan inteendeel netnou by hom tee drink.
Ek dink daar is omtrent nie n windbuks wat die oom nie het nie. Porky kry duidelik sy handigheid met ysters van sy Pa af.

Dawid 20 kalibers neem werklik oor.Dawid wrote:
Dis baie goeie nuus want ek geniet nogals my windbuks skiet, lekker oefening asook tydverdryf.
Waar is die .20 verkrygbaar en hoe beskikbaar is sy koeeltjies?
Die W&S word deur African Hunting Supplies versprei so meeste geweerwinkels het dit. In Cradock het Arms en Ammo van hulle in voorraad.
Hanel en Naterman pellets is algemeen beskikbaar en is regtig die pellet om te skiet.
Die 20 kaliber, 5mm of nr 1 1/2 soos ek met hom spot is regtig in n ander klas. In n PCP is dit n erstige speelding vir PA. Nie vir kinders nie.
Glo dit of te nie die nekbreker "skop" nogal heelwat vir n windbuks, veral as jy die eerste keer onverwags gevang word.
Frikkie
Cradock
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: .20 windbukse
Frikkie
Stuur tog my groete aan die Oom, hy is seker van die beste windbuks-mechanics wat ek ken en hy help so maklik. Moet hom net nie verkeerd opvryf nie, jy sal verseker jou gat sien.
handiger sal jy v?r moet gaan soek. Porky is nou nie veel van 'n paloeka self nie, veral nie as dit by gewere kom nie en dan kan hy so nou en dan 'n raakskootjie gooi. Ja, ek is self vreeslik erg oor die klomp van Rensburg's. Selfs die broer(Poen) in Bloem en Klein Danie(het mos 'n bynaam van: "Maak-jou-plan")

- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: .20 windbukse
Sal graag wil weet wat is die gewigte van die koeels waarmee hy skiet en teen watter spoed. Hoe vergelyk hy met die No 1 pelet?
GROETNIS
GERT
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: .20 windbukse
Taffie
As jy weer in Cradock is, kom drink n koppie koffie. Isak weet waar ek bly.
Kom n lang pad met die van Rensburgs. Oom Danie en Oom Willem was saam met my Pa en sy broer in die skool en koshuis.
Ek ken nie regtig vir Poen nie, Weet hy is in Bloemfontein. Soos jy tereg se dit is mense soos hulle wat die gesegde " Boer maak n plan" daar gestel het. In hulle geval moet mens dalk eerder die woord ordentelike plan in sit.
Ek hoop Porky maak n plan met sy papiere Januarie.

GertGERT vd M wrote: Sal graag wil weet wat is die gewigte van die koeels waarmee hy skiet en teen watter spoed. Hoe vergelyk hy met die No 1 pelet?
GROETNIS
GERT
Ek het nie die breukdele voor my nie, maar n nr 1 se pellets weeg van so 7grein tot so 10 grein vir die swaar pellets. Meeste is so naby 8 grein
Die 20 kaliber se pellets is weer hier by 14 grein
Die H&N Crow Magnum weeg bv 14.8Grein
Frikkie
Cradock
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: .20 windbukse
Frikkie
Janee, ordentlike planne is maar aan die orde van die dag by hulle en hulle is maar almal "aartjie na die vaartjie"-mense.
Dankie, ek sal verseker by jou kom koffie drink.
Lyk my ek sal so .20 windbuksie in die hande moet kry, die konyne pla in die lanne!
Oom Danie sal mos 'n scope op die ding(nekbreker) kan kry?
Mooiloop
Janee, ordentlike planne is maar aan die orde van die dag by hulle en hulle is maar almal "aartjie na die vaartjie"-mense.
Dankie, ek sal verseker by jou kom koffie drink.
..............appels!, dan gaan die dinge juig!Ek hoop Porky maak n plan met sy papiere Januarie.