Tweeling se beurt

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Tweeling se beurt

Post by theedge »

Hi wat n leker dag was dit nie.  Susie 12 jaar gaan gereeld saam pa veld toe.  Dan staan die 2ling met lang gesiggies.  Pa belowe hy gaan hulle nog neem - op n ander dag.  So het die dag toe die naweek aangebreek - ek het die 2 meegedeel dat ons bietjie plaas toe gaan.  Wens julle kon daai gesiigies sien.  Ek het hulle meegedeel dat ek gaan kyk vir n vlakvark ( wou gaan kyk het of ek nie jakals of so kan kry nie - maar die 2 gaan nie so stil wees nie)  ;). Is plaas toe die middag en so 14:00 was ons in die bos hulle het saam op die Quad gery - is maar stadig deur die bos.  Gereeld gestop en maar al die SPOTS geloer.  Twee vlakkies gewaar en toe bekruip - nee die 2ling is nie saam met die bekruip nie hulle was nou op die landrover - vriend het saam gery met sy vrou en dogtertjie.  Die vlakvark bekruip so 50m en geskiet op afstand van 50 meter Afstande nie gemeet nie (geskat).  Varke kon van die plek geskiet word waar die voertuie was - het maar net gedink om die kinders net vir eers te toets.  Hulle was baie rustig en het nie veel oor die vark gekla nie net toe ons laai en die mis val op die bak - gesiggies maar getrek.

Hier is my trots - nie die varke nie ;D

Image

Image
Last edited by theedge on Thu Feb 07, 2013 8:28 am, edited 1 time in total.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tweeling se beurt

Post by Geno »

Oom Blikkies,
Mooigedoen daar! Daai girls jag een van die dae hulle eie bokke!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Tweeling se beurt

Post by theedge »

Geno wrote: Oom Blikkies,
Mooigedoen daar! Daai girls jag een van die dae hulle eie bokke!
Dink ook daai dink.  - Het klaar hulle eie boe ;D
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Tweeling se beurt

Post by grumpy »

Baie mooi! Ek praat nou van die tweeling!!!!!!!  ;D ;D ;D

Gelukkig kan jy n grap vat anders het ek die taai klap gekry!  :'(
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tweeling se beurt

Post by Geno »

O ja,
Ek neem aan dat die hemp Oom se lucky-ene is? ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Tweeling se beurt

Post by grumpy »

Pienk and clean!!!! Ha ha ha. :angel:
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Tweeling se beurt

Post by theedge »

grumpy wrote: Baie mooi! Ek praat nou van die tweeling!!!!!!!  ;D ;D ;D

Gelukkig kan jy n grap vat anders het ek die taai klap gekry!  :'(
Daar is hy nou - kan uitdeel en ontvang - dit is nou die grap ;D ;D
grumpy wrote: Pienk and clean!!!! Ha ha ha. :angel:
Geno wrote: O ja,
Ek neem aan dat die hemp Oom se lucky-ene is? ;D
Dis nou net hy daai Daai pienk hemp ai geluk is nie die woord nie.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Tweeling se beurt

Post by Dawid »

Mooiso man, n mens kan die gelukkigheid op daai kinders se gesiggies sien...janee hulle is heel happy en dis n mooi varkie ook, kabernossies hier kom ons.

Bewys maar net weereens....Mans het ook n "sagte kant"( dis nou gemik op die pienk hemp  :laugh: :laugh:)
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Tweeling se beurt

Post by Vosman »

Lucky Hemp
[/quote]
Stem saam Geno!
Ek sien pappa het met die meisies gaan jag, die veldblommetjies is seker aan die bloei? ;D

Wel gedaan oom Edge!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Tweeling se beurt

Post by SV MAD (Henk) »

Baie geluk, dit is voorwaar 'n baie goeie een!
ek soek nog wapens...
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Tweeling se beurt

Post by grumpy »

Oom Edge, baie mooi man. Die cowboys het mos ook sulke hemde gedra dan se hulle cowboys dont cry!

Ons moet plan maak dan kan ons eendag hande vat en skud. Lekker boeretroos in die oggend met vars beskuit dan gesels ons lekker.
Waar in die wereld bly jy?
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Tweeling se beurt

Post by theedge »

grumpy wrote: Oom Edge, baie mooi man. Die cowboys het mos ook sulke hemde gedra dan se hulle cowboys dont cry!

Ons moet plan maak dan kan ons eendag hande vat en skud. Lekker boeretroos in die oggend met vars beskuit dan gesels ons lekker.
Waar in die wereld bly jy?
Grumpy daar is mos nie fout met so iets nie.  Ek is in die OosKaap Port Elizabeth