Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hi wat n leker dag was dit nie. Susie 12 jaar gaan gereeld saam pa veld toe. Dan staan die 2ling met lang gesiggies. Pa belowe hy gaan hulle nog neem - op n ander dag. So het die dag toe die naweek aangebreek - ek het die 2 meegedeel dat ons bietjie plaas toe gaan. Wens julle kon daai gesiigies sien. Ek het hulle meegedeel dat ek gaan kyk vir n vlakvark ( wou gaan kyk het of ek nie jakals of so kan kry nie - maar die 2 gaan nie so stil wees nie) . Is plaas toe die middag en so 14:00 was ons in die bos hulle het saam op die Quad gery - is maar stadig deur die bos. Gereeld gestop en maar al die SPOTS geloer. Twee vlakkies gewaar en toe bekruip - nee die 2ling is nie saam met die bekruip nie hulle was nou op die landrover - vriend het saam gery met sy vrou en dogtertjie. Die vlakvark bekruip so 50m en geskiet op afstand van 50 meter Afstande nie gemeet nie (geskat). Varke kon van die plek geskiet word waar die voertuie was - het maar net gedink om die kinders net vir eers te toets. Hulle was baie rustig en het nie veel oor die vark gekla nie net toe ons laai en die mis val op die bak - gesiggies maar getrek.
Hier is my trots - nie die varke nie
Last edited by theedge on Thu Feb 07, 2013 8:28 am, edited 1 time in total.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Geno wrote:
Oom Blikkies,
Mooigedoen daar! Daai girls jag een van die dae hulle eie bokke!
Dink ook daai dink. - Het klaar hulle eie boe
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
grumpy wrote:
Baie mooi! Ek praat nou van die tweeling!!!!!!!
Gelukkig kan jy n grap vat anders het ek die taai klap gekry!
Daar is hy nou - kan uitdeel en ontvang - dit is nou die grap
grumpy wrote:
Pienk and clean!!!! Ha ha ha.
Geno wrote:
O ja,
Ek neem aan dat die hemp Oom se lucky-ene is?
Dis nou net hy daai Daai pienk hemp ai geluk is nie die woord nie.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Mooiso man, n mens kan die gelukkigheid op daai kinders se gesiggies sien...janee hulle is heel happy en dis n mooi varkie ook, kabernossies hier kom ons.
Bewys maar net weereens....Mans het ook n "sagte kant"( dis nou gemik op die pienk hemp )
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Oom Edge, baie mooi man. Die cowboys het mos ook sulke hemde gedra dan se hulle cowboys dont cry!
Ons moet plan maak dan kan ons eendag hande vat en skud. Lekker boeretroos in die oggend met vars beskuit dan gesels ons lekker.
Waar in die wereld bly jy?

Grumpy daar is mos nie fout met so iets nie. Ek is in die OosKaap Port Elizabeth
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !