Skoene Boots

Post Reply
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Skoene Boots

Post by Vlakvark »

Ek het altyd daar op Dibeng Kathu se kant my vellies gekoop My dogter is nou daar en sy gaan so 10 paar skoene vir my koop en stuur met die boot dit vat so 3 maande om hier te kom. Ek het n tyd terug na robleer boots in Suid Wes gekyk.Dit was n groot winkel met n netjiese web blad ek dink dit was in Windhoek kan iemand my dalk in die regte rigting wys
Image
Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Skoene Boots

Post by Francois Marais »

Vlakvark

Hier is hulle site.....

http://www.arcto.iway.na/products.htm

Arcto cc
Manufacturer of seal leather shoes and boots
Website: http://www.arcto.iway.na
Tel. 061 261750
Fax 061 261752
e-mail: arcto@iway.na
Contact: Piet van Zyl

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Skoene Boots

Post by Vlakvark »

Francois

Dankie is die skoene dieselfde as wat Safarieland aan hou
http://www.safarilandholtz.com/en/onlin ... egory_id=2

Dit sal my help met die groottes
Last edited by Vlakvark on Sun Dec 04, 2011 11:59 am, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Skoene Boots

Post by Christo »

VV, jy het dan die beste boots daar by jou  ???. REDBACK's. Ek het laas week my eerste paar uitgegooi na meer as 3 jaar. Nog nooit het 'n boot my langer gehou as 6maande voor hy voos was nie.

Miskien moet ek hulle deur jou laat kom. Hulle is om en by R1.5k hier by ons.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Skoene Boots

Post by Vlakvark »

Christo watter Red back het jy gehad dan kan ek hie vir jou loer

http://www.shopmos.net/search?q=redback ... 5336685216
Last edited by Vlakvark on Sun Dec 04, 2011 12:16 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Skoene Boots

Post by Vlakvark »

Daai vellies loop mos soos n boot met n (KNALDEMPER) en lekker sag en gemaklik
Image
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Skoene Boots

Post by tripodmvr »

Het in 2009 vir my Blundstone bootse (suede leer) en veiligheidskoene gekoop. Die bootse was 80 AUD en die skoene 25AUD. Teen daardie wisselkoers was dit minder as R600 vir 'n baie lekker stel bootse. Dra dit egter meer as dra skoene as vir werk of jag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Skoene Boots

Post by Francois Marais »

Vlakvark

Ja dis dieselle boots wat Safariland verkoop.......

My laaitie het n klompie jare terug in OZ gaan boogskiet en met so n stel REDBACKS teruggekom, was vir langer as twee jaar al wat hy gedra het, toe raak hulle te klein, ongelukkig te klein vir my ook, nou het sy oupa hulle ge-erf.....

Sal ook belangstel in n paar......of twee, van hierdie....
http://www.ebay.com.au/itm/REDBACK-UBOK ... 1777189724

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Skoene Boots

Post by Christo »

Francois Marais wrote: Sal ook belangstel in n paar......of twee, van hierdie....
http://www.ebay.com.au/itm/REDBACK-UBOK ... 1777189724

Mooi loop
Francois
VV as dit so lyk is dit die regtes. Gebruik die kode soos hierbo. Ek soek 2 pare no 11? 's. Ek PM jou ook sommer.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Skoene Boots

Post by Francois Briedenhann »

Vlakvark.

Die veldskoen fabriek het toe gemaak.Maar het nou die dag gesien die koperasie hou ook so paar "vellies" aan.

Groete FB
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Skoene Boots

Post by Dawid »

Hehe Magtig Christo.....jy gebruik ook n hele bees vir een voet. :laugh: :laugh: :laugh:

Vlakvark ek het ook van daai vellies (halfboot) en moet se dis elke sent werd...die goete loop heerlik. Maar dis nou my " Lanies", te grend om mee te jag.

Jag en werk skoene is die gewone Koperasievellies soos ek hulle noem heerlik, soak hulle in die water en dra tot hulle droog is en siedaar. Nou kan n man sommer n paar kilos per dag op hulle sit.......oooooo ekt vergeet die manne loop mosnie meer nie hulle ry deesdae... ;D ;D
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Skoene Boots

Post by Monrique (SJ) »

Ek het so 2maande of wat vir my n paar van Tarzan se boots gekoop. Die JR boot soos hulle hom noem. Seker nou nie so grend soos die ander, maar hulle loop alte lekker vir my, en dit teen n fraksie van die ander se prys en ek meen n fraksie. ;D ;D ;D

Groetnis
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Skoene Boots

Post by Vlakvark »

Is daar iemand in Suid Wes wat deur Kuruman gaan in die volgende week of twee en wat vir my van die skoene kan optel by ARTCO
Dit sal seker so 8 of 10 paar wees
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Skoene Boots

Post by Vlakvark »

Die manne wat in die Redbacks belangstel moet dit met of sonder steel caps wees so ver is die beste prys op sonder steel caps $75.00 maar ek soek nog

http://www.ebay.com.au/itm/120823790587 ... 1438.l2649
Image
Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Skoene Boots

Post by Francois Marais »

VV

Myne moet sonder steel kaps wees, asb, no 9,5 en no 10.5 asb, ek kan vir jou die skoene by ARCTO optel as jy net die lift kan reel kan ek hulle vir jou by die lift besorg in WHK.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Skoene Boots

Post by Hein M. »

Dawid wrote: Jag en werk skoene is die gewone Koperasievellies soos ek hulle noem heerlik, soak hulle in die water en dra tot hulle droog is en siedaar. Nou kan n man sommer n paar kilos per dag op hulle sit.
Watse maak is daardie vellies, Dawid?  Wil ook maar eers daarvan koop.  Dalk Tarzan?

Groetnis!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Skoene Boots

Post by Vlakvark »

Francois

Daai boots in swart bruin of suede leather
Image
Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Skoene Boots

Post by Francois Marais »

VV

Swart asb, altwee stelle.......TX

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Skoene Boots

Post by Dawid »

Hein M,

Nee dis nie Tarzan nie....daai grend goed trek jy aan as jy vendusie toe gaan, dis mos n image ding.Ek sien mos baie van die jongmanne wat so verwoed boer op pa se naam, net die een arm is bruin soos hy die bakkie se deur onder sy blad vasknyp.Hulle is lief vir die Tarzan modelle.

Die goed is sommer Cheapies met n lekker rubbersool en het ek dink R 180 gekos, kan minder wees. Sien baie Kooperasies het dit, myne nog op Hotazel gekoop toe ek daar naby loop jag het en heerlik met dit gestap in die sand en als. Nogals gesien die een boer waar ons loop jag het koop die goed vir sy werkers ook want die manne is netjies aangetrek, net daar besluit as hy vir daai kerels kan hou gaan hy beslis vir my ook hou.

Sal jou more aand se wat die naam is.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Post Reply