Skoene Boots
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Skoene Boots
Ek het altyd daar op Dibeng Kathu se kant my vellies gekoop My dogter is nou daar en sy gaan so 10 paar skoene vir my koop en stuur met die boot dit vat so 3 maande om hier te kom. Ek het n tyd terug na robleer boots in Suid Wes gekyk.Dit was n groot winkel met n netjiese web blad ek dink dit was in Windhoek kan iemand my dalk in die regte rigting wys

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Skoene Boots
Vlakvark
Hier is hulle site.....
http://www.arcto.iway.na/products.htm
Arcto cc
Manufacturer of seal leather shoes and boots
Website: http://www.arcto.iway.na
Tel. 061 261750
Fax 061 261752
e-mail: arcto@iway.na
Contact: Piet van Zyl
Mooi loop
Francois
Hier is hulle site.....
http://www.arcto.iway.na/products.htm
Arcto cc
Manufacturer of seal leather shoes and boots
Website: http://www.arcto.iway.na
Tel. 061 261750
Fax 061 261752
e-mail: arcto@iway.na
Contact: Piet van Zyl
Mooi loop
Francois
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Skoene Boots
Francois
Dankie is die skoene dieselfde as wat Safarieland aan hou
http://www.safarilandholtz.com/en/onlin ... egory_id=2
Dit sal my help met die groottes
Dankie is die skoene dieselfde as wat Safarieland aan hou
http://www.safarilandholtz.com/en/onlin ... egory_id=2
Dit sal my help met die groottes
Last edited by Vlakvark on Sun Dec 04, 2011 11:59 am, edited 1 time in total.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Skoene Boots
VV, jy het dan die beste boots daar by jou
. REDBACK's. Ek het laas week my eerste paar uitgegooi na meer as 3 jaar. Nog nooit het 'n boot my langer gehou as 6maande voor hy voos was nie.
Miskien moet ek hulle deur jou laat kom. Hulle is om en by R1.5k hier by ons.
Miskien moet ek hulle deur jou laat kom. Hulle is om en by R1.5k hier by ons.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Skoene Boots
Christo watter Red back het jy gehad dan kan ek hie vir jou loer
http://www.shopmos.net/search?q=redback ... 5336685216
http://www.shopmos.net/search?q=redback ... 5336685216
Last edited by Vlakvark on Sun Dec 04, 2011 12:16 pm, edited 1 time in total.

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skoene Boots
Het in 2009 vir my Blundstone bootse (suede leer) en veiligheidskoene gekoop. Die bootse was 80 AUD en die skoene 25AUD. Teen daardie wisselkoers was dit minder as R600 vir 'n baie lekker stel bootse. Dra dit egter meer as dra skoene as vir werk of jag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Skoene Boots
Vlakvark
Ja dis dieselle boots wat Safariland verkoop.......
My laaitie het n klompie jare terug in OZ gaan boogskiet en met so n stel REDBACKS teruggekom, was vir langer as twee jaar al wat hy gedra het, toe raak hulle te klein, ongelukkig te klein vir my ook, nou het sy oupa hulle ge-erf.....
Sal ook belangstel in n paar......of twee, van hierdie....
http://www.ebay.com.au/itm/REDBACK-UBOK ... 1777189724
Mooi loop
Francois
Ja dis dieselle boots wat Safariland verkoop.......
My laaitie het n klompie jare terug in OZ gaan boogskiet en met so n stel REDBACKS teruggekom, was vir langer as twee jaar al wat hy gedra het, toe raak hulle te klein, ongelukkig te klein vir my ook, nou het sy oupa hulle ge-erf.....
Sal ook belangstel in n paar......of twee, van hierdie....
http://www.ebay.com.au/itm/REDBACK-UBOK ... 1777189724
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Skoene Boots
VV as dit so lyk is dit die regtes. Gebruik die kode soos hierbo. Ek soek 2 pare no 11? 's. Ek PM jou ook sommer.Francois Marais wrote: Sal ook belangstel in n paar......of twee, van hierdie....
http://www.ebay.com.au/itm/REDBACK-UBOK ... 1777189724
Mooi loop
Francois
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Skoene Boots
Vlakvark.
Die veldskoen fabriek het toe gemaak.Maar het nou die dag gesien die koperasie hou ook so paar "vellies" aan.
Groete FB
Die veldskoen fabriek het toe gemaak.Maar het nou die dag gesien die koperasie hou ook so paar "vellies" aan.
Groete FB
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Skoene Boots
Hehe Magtig Christo.....jy gebruik ook n hele bees vir een voet.

Vlakvark ek het ook van daai vellies (halfboot) en moet se dis elke sent werd...die goete loop heerlik. Maar dis nou my " Lanies", te grend om mee te jag.
Jag en werk skoene is die gewone Koperasievellies soos ek hulle noem heerlik, soak hulle in die water en dra tot hulle droog is en siedaar. Nou kan n man sommer n paar kilos per dag op hulle sit.......oooooo ekt vergeet die manne loop mosnie meer nie hulle ry deesdae...

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Skoene Boots
Ek het so 2maande of wat vir my n paar van Tarzan se boots gekoop. Die JR boot soos hulle hom noem. Seker nou nie so grend soos die ander, maar hulle loop alte lekker vir my, en dit teen n fraksie van die ander se prys en ek meen n fraksie.

Groetnis
Groetnis
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Skoene Boots
Is daar iemand in Suid Wes wat deur Kuruman gaan in die volgende week of twee en wat vir my van die skoene kan optel by ARTCO
Dit sal seker so 8 of 10 paar wees
Dit sal seker so 8 of 10 paar wees

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Skoene Boots
Die manne wat in die Redbacks belangstel moet dit met of sonder steel caps wees so ver is die beste prys op sonder steel caps $75.00 maar ek soek nog
http://www.ebay.com.au/itm/120823790587 ... 1438.l2649
http://www.ebay.com.au/itm/120823790587 ... 1438.l2649

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Skoene Boots
VV
Myne moet sonder steel kaps wees, asb, no 9,5 en no 10.5 asb, ek kan vir jou die skoene by ARCTO optel as jy net die lift kan reel kan ek hulle vir jou by die lift besorg in WHK.

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Skoene Boots
Watse maak is daardie vellies, Dawid? Wil ook maar eers daarvan koop. Dalk Tarzan?Dawid wrote: Jag en werk skoene is die gewone Koperasievellies soos ek hulle noem heerlik, soak hulle in die water en dra tot hulle droog is en siedaar. Nou kan n man sommer n paar kilos per dag op hulle sit.
Groetnis!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Skoene Boots
VV
Swart asb, altwee stelle.......TX
Mooi loop
Francois
Swart asb, altwee stelle.......TX
Mooi loop
Francois
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Skoene Boots
Hein M,
Nee dis nie Tarzan nie....daai grend goed trek jy aan as jy vendusie toe gaan, dis mos n image ding.Ek sien mos baie van die jongmanne wat so verwoed boer op pa se naam, net die een arm is bruin soos hy die bakkie se deur onder sy blad vasknyp.Hulle is lief vir die Tarzan modelle.
Die goed is sommer Cheapies met n lekker rubbersool en het ek dink R 180 gekos, kan minder wees. Sien baie Kooperasies het dit, myne nog op Hotazel gekoop toe ek daar naby loop jag het en heerlik met dit gestap in die sand en als. Nogals gesien die een boer waar ons loop jag het koop die goed vir sy werkers ook want die manne is netjies aangetrek, net daar besluit as hy vir daai kerels kan hou gaan hy beslis vir my ook hou.
Sal jou more aand se wat die naam is.