Ek het gesien, dankie.
Daai spoed wat jy kry, loop myne met 100gn koeels.
Ek wil graag die 75gn Vmax'e warm onder hulle agterstewes maak
Groete,
Eugene
























Nie al die kruit word dadelik verbrand met die aanvanklikke ontploffing nie, en n groot deel daarvan word vorentoe in die loop af geforseer deur die ontploffing. Stadige brandende kruit soos S385 neem nog langer om te ontbrand, en omdat dit so grof is, meer as al die ander, is dit amper soos n sandblaster se sand wat die lands tref en daar word beweer dat dit ly tot gouer verweer van die lande as met n feiner kruit. Dus is dit nie net die vlam wat die lands wegbrand, maar ook die sandblasting effek.Boerseun123 wrote: Piet verduidelik asb vir my die sandblasting effek waarvan jy praat. ???
