243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Nuweseun »

Machann, baie dankie vir jou moeite!! :o
Hoe dit vir my lyk, en se asb of julle saam stem, is dat ek moet gaan vir die 243win en dan as ek sukkel om hom te laat werk, miskien dan daaraan moet dink om hom hom te Ackley?
Ek is mal oor die 25-06 se vermoeens, maar soos dit vir my lyk uit wat julle se, is dat die 243 beter gaan inpas by my ander roere?

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Nuweseun »

Kerels, kyk bietjie wat skryf die manne hier.

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=5

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Machann »

Nuweseun, plesier. Onthou hierdie is egter met die 75gr vmax en 26" loop en S365. Kan dalk ander wees met ander kombo. Maar net begin speel met die QL en OBT teorie. Kyk nou met nuwe oe na spoed. Ek wil ook bietjie gaan sit en speel en kyk watse voordele AI oor gewone kalibers het en of dit rerig tot voordeel is. Kry die 243 en dan kan j dit altyd AI. Groete
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Wouter Roets »

Machann

Ek het ook gou na die nodes gaan kyk en ek kry vir die 243AI n nodespoed van 3653ft/sek met 75gr VMax. Met die 25-06AI kry ek n nodespoed van 3778ft/sek met n TPL va 80mm ook met 75 VMax. As n mens n werklike vergelyking wil maak sal jy ook n bietjie swaarder koeel moet na kyk met die 25-06. Dit is juis hier waar hy tot sy reg kom.

Hierdie sit die twee kalibers so bietjie in n ander lig. Ek stem om die 243AI voor te stel vir sy kaliberkeuse met sy huidige kalibers.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Machann »

Hi Wouter. Met die data soos hierbo kon ek nie volgende node kry met die 243AI sonder dat die program my waarsku dat die lading veilig is nie. Soos el se het ek S365 gebruik, 26" loop en die res van die data soos bo. Se asb j nie dieselde kry sodat ek my fout kan soek. Thanks
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Wouter Roets »

Hallo Machann

Verander die weighting factor op beide na 0.35. Dit strook met beide kalibers met my bevindinge met hulle. Die 25-06 se TPL het ek ook korter gemaak(80mm) omrede daar te min van die koeel in die nek is met 82mm. Barreltime op beide is 1.105.

Groetnis
Wouter
Last edited by Wouter Roets on Sun Nov 20, 2011 4:43 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Stefan764 »

Nuweseun wrote: Kerels, as al die goete nou in plek is, hoe besluit jy watter roere gaan saam ry en watter gaan bly.... ??? ???
7x64 en 375Ruger, vat altwee saam  ;D skiet van dassie tot dinosaur
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Machann »

As j in Afrika in gaan maak net seker j bere orals ammo sodat as j een sak velore raak jy darem nog ander sak het met ammo. Gelukkig kan j by hoof man gaan 375 H&H ammo haal as j 375 H&H ammo erens langs pad verlore raak?  ;) Gelukkig of moet se ongelukkig jag nie baie van genoeg buite SA.
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Nuweseun »

Kerels, die 243AI klink na die roete om te gaan. Wat die besluit vrek moeilik maak is al die verskillende 6mm wat beskikbaar is!!!!

Onthou die gesegde, "Vir elke kaliber wat jy het, kan ek vir jou nog 2 wys, wat jy moet he.....

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: 243win of 25-06 of 270win laai na 110gr

Post by Nuweseun »

Stefan764 wrote:
7x64 en 375Ruger, vat altwee saam  ;D skiet van dassie tot dinosaur
[/quote]

Stefan, ek stem, my 375H&H gaan altyd saam, maar die roer wat hom vergesel, die kan ek nie altyd oor besluit nie... ;D
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Post Reply