Kom julle ook sulke goed oor?
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Kom julle ook sulke goed oor?
Eh het my chronograaf perongeluk raak geskiet toe ek ladings probeer uitwerk het.Ek het nogal by die versekering reggekom en 'n nuwe een is oppad.[img width=360 height=480]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 020366.jpg[/img] [img width=360 height=480]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 020363.jpg[/img]
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Dit is dan wat jy alles op pak en ry! Jy is so gatvol vir jouself, magteloos die moer in!! Ken die gevoel!! 
Born to hunt, but forced to work!
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Blok,jy kan mos nie so vir my lag nie
, dit was nie lekker nie.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Jup....
Twee tipes manne wat herlaai...
Die wat sy chrony al pap geskiet het en die wat die nog gaan doen...
Twee tipes manne wat herlaai...
Die wat sy chrony al pap geskiet het en die wat die nog gaan doen...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Is maar net snaaks jammer ek lag soos Gerhard se dit is soos om n bok te kwes as jy nou nie het nie gaan jy nog. Dan kry jy manne wat daaroor stry
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
My pa was nie baie beindruk toe die Hornet klap en die chrony se voorste pilaartjies spring die hele wereld vol soos ek hom met die 45gr PMP skiet nie...BLOK wrote: Is maar net snaaks jammer ek lag soos Gerhard se dit is soos om n bok te kwes as jy nou nie het nie gaan jy nog. Dan kry jy manne wat daaroor stry
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
nee wat Johan. die dinge gebeur. kom oor die naweek op die baan om my nuwe scope te toets. baie voorbereiding alles gelaai. dit gaan nou te lekker wees. daar is die geweer se slot nie daar nie
die hele dag en voorbereiding moertoe.
ek is self n makelaar en het al snaakse goed uitbetaal aan kliente na n jagtog. die beste was n ratkas van n spilpunt. die Valley ratkaste het so n blink plaatjie op die kant waarop die serial nom staan. nou op n skoon land waar die spilpunt nou en dan beweeg en onder die "regte" omstandighede lyk die plaat dan seker soos n oog wat beweeg (in die nag). nou dis seker aanvaarbaar maar as n man dan sommer 2 keer skiet as jy dan sien dat die oog nog steeds daar is, is maar moeilik om dit aan n assesor te verduidelik. gelukkig is die assesor ook n jagter gewees.
manne wat oor n chrony wil kommentaar lewer wat raakgeskiet is, se koring staan blou op die land

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Eina...vir die chronie en die skade.
Nog nooit so erg met my gebeur nie, maar het wel my wit panele bo op die chronie met n voorlaaier se sabot geklap...
Nog nooit so erg met my gebeur nie, maar het wel my wit panele bo op die chronie met n voorlaaier se sabot geklap...
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Johan ek stem saam met Gerhard.Die wat sy chrony al pap geskiet het en die wat die nog gaan doen.
As jy nog nie jou krono raak geskiet het nie, moet nie bekommerd wees nie want een van die dae gaan jy wel
Moet nie sleg voel nie, meeste manne loop uiteindelik daai pad.
Lees bietbie hier op die forum hoeveel manne het al hul roepers die ewigheid in gegelp
Peet
Work to live, don"t live to work
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Jagbehep! wrote: die beste was n ratkas van n spilpunt. die Valley ratkaste het so n blink plaatjie op die kant waarop die serial nom staan. nou op n skoon land waar die spilpunt nou en dan beweeg en onder die "regte" omstandighede lyk die plaat dan seker soos n oog wat beweeg (in die nag). nou dis seker aanvaarbaar maar as n man dan sommer 2 keer skiet as jy dan sien dat die oog nog steeds daar is, is maar moeilik om dit aan n assesor te verduidelik. g
He he he he
Dis mis man daar is sy oog weer ....
SKIET!!!!
Hoop darm dit was 2 dood skote gewees op die ratkas... he he he he
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Sterkte, ek het dit al 2 keer reggekry, raak 'n duur storie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Johan
Watse punte het jy gebruik?
Sien die skade is darem minimaal. penetrasie nie wat wonders - seker baie hoe spoed met baie sagte punt.
Miskien kon daar meer penetrasie gewees het en minder gewigsverlies.
Het die put gemushroom of kon jy hom herwin vir weer gebruik?
Die punt is ek [raat nou sommer woefiepoefie..
Gelukkig darem dat die versekering uitbetaal- jyken dalk regte ou op regte plek...punt
mooibly
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Jacques,dit was 75gr v-max teen 3700vt/sek.Daar het niks van hom oorgebly nie,maar dit is interessant hoe die skrapnel fyn gaatjies gemaak het op die plaat aan die agterkant.
Johan
Johan
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Dit dam nog nooit met my gebeur nie 
Hoop ook nie dit gaan nie.
Groete
Hoop ook nie dit gaan nie.
Groete
Ou honde loop laat...
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Jip myne was net regs van middel
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Jare terug toe dit nog koplampe en oopvisier was en n man tevoet nagjag gedoen het toe skiet n oubaas sy eie trekker wat heel onskuldig op "selfstart-hoogte" gestaan het.
Hy was nogals hoogs bemoerd toe ek en my pa vir hom lag en my pa se ek moet sommer gou die ding se keel sny en binnegoed uithaal.
Jy`s nogals heel gelukkig die versekering dek sulke dinge.
Hy was nogals hoogs bemoerd toe ek en my pa vir hom lag en my pa se ek moet sommer gou die ding se keel sny en binnegoed uithaal.
Jy`s nogals heel gelukkig die versekering dek sulke dinge.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Johan, hoe het jy hom verseker? Is dit op jou gewone huis versekering of op daai wapen versekering goeters?
Ek het ook net noudie dag aan dieselfde ding gesit en dink, en het presies dieselfde chrony as jy
Ek het ook net noudie dag aan dieselfde ding gesit en dink, en het presies dieselfde chrony as jy
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Ek sou se so 2 cliks reg en 4 af ..... 
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Piet, ek het hom nie gespesifiseer nie,so ek glo hulle het hom op my gewone versekering uit betaal.Ek was baie verbaas toe hulle laat weet die eis is goed gekeer.
Die meisietjie wat die eis hanteer het,het verseker nie geweet wat 'n chronograaf is nie,ek moes maar probeer verduidelik.
Groete
Johan
Die meisietjie wat die eis hanteer het,het verseker nie geweet wat 'n chronograaf is nie,ek moes maar probeer verduidelik.
Groete
Johan
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Lekker man, geniet die nuwe een, en maak mooi!!!!Johan04 wrote: Piet, ek het hom nie gespesifiseer nie,so ek glo hulle het hom op my gewone versekering uit betaal.Ek was baie verbaas toe hulle laat weet die eis is goed gekeer.
Die meisietjie wat die eis hanteer het,het verseker nie geweet wat 'n chronograaf is nie,ek moes maar probeer verduidelik.
Groete
Johan
Groetnis
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
As myne gedek word skiet ek hom net m?re twee keer in sy moer en eis 'n oehler! - of een van daardie duitse jobbies wat die oehler se plek gevat het
Ek het al baie dae gedink as hy weer daardie E1 of E0 durf gooi is dit so, maar dan hou ek myself maar weer in soos dit 'n goeie mens betaam
(nie)
Ek het al baie dae gedink as hy weer daardie E1 of E0 durf gooi is dit so, maar dan hou ek myself maar weer in soos dit 'n goeie mens betaam
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Hoeveel manne het al 'n chrono as trofee??? 
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Mt eerste chronograaf was en van daai groen Chrony's gewees , gekkop in die vroe? tagtigs(dink het hy het nog met Voco gewerk).
My een maat het sy 220Swift laat herloop na 6mmSuper- 'n 270 dop met 'n 6mm koe?l. Hy laai hom met MR5 en verskillende koe?le en ons is baan toe. Die nuwe McGowan loop het 'n baie vinnige groefdraai en met 'n ligte Sierra Koe?l is die eerste lesing 3500++ fps. met die tweede koe?l steier die Chrony op sy dreipoot, noodlotting gewond. Die mantel het los getrek van die lood kern agv die ho? RPM en is deur die skerms, die kern was meer doeltreffend deur die gearbox.
Stuur toe die wrak terug na Missisauga toe met 'n pasient wat Kanada toe gegaan het vir besigheid. Hulle gee toe vir my 'n nuwe rooie vir $20.00. Hulle beleid was as hulle hom nie kan regmaak nie , vervang hulle hom.
Het hom later jare vir my neef gegee en vervang met CED.
Deesdae het ek 'n roetine: Stel teiken op en mik geweer op teiken op 'n rus. Haal slot uit en stel dan chronograaf op tussen geweer en teiken. Loer maar deur loop vir gemoedsrus. Net ek skiet oor die chronograaf...

Kokkie
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Ek wou vir my een gekoop het,ma hoekom sal ek dit doen as ek hom in sy m&*r in gaan skiet? 
Push to test....Release to detonate