Sierra Blitzking 50 gr 224 cal

Post Reply
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Sierra Blitzking 50 gr 224 cal

Post by Ratel »

Naandsê. Weet iemand waar ek nog bogenoemde kan koop. Ek verstaan dis "ge discontinue". Hulle loop in my een 223 soos kettie en klip.
Maak 'n verskil
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal

Post by Ds J »

Het jy al gekyk na die 50gr Varminter, of die Hornady Varminter 50gr?
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal

Post by Ratel »

Ds J wrote: Mon Jul 20, 2026 3:14 pm Het jy al gekyk na die 50gr Varminter, of die Hornady Varminter 50gr?
Hallo Ds. Ja ek skiet die 55 gr Vmax uit my een geweer maar soek na na iets met beter BC vir my ander 223 wat 1 in 8 groef draai ht. Ek het nou maar Hornady ELD VT gekoop. Kon net 62 gr kry maar ek sien die BC is amper dubbel die Vmax en varminter.
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal

Post by Capt. Yoda »

As gewig/spoed nie pla nie kan jy na die 73gr ELDM ok kyk, hulle skiet baie mooi en maak n lekker gat. Is ook n kort koeltjie wat vir ARs gemaak is so vat nie al jou magasyn spasie op nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal

Post by Ratel »

Capt. Yoda wrote: Mon Jul 20, 2026 4:00 pm As gewig/spoed nie pla nie kan jy na die 73gr ELDM ok kyk, hulle skiet baie mooi en maak n lekker gat. Is ook n kort koeltjie wat vir ARs gemaak is so vat nie al jou magasyn spasie op nie
Dankie Capt. Ek soek iets swaarder vir my 223 waarmee jakke skiet as die 55 vmaxe. Hulle se daai VT maak selfde as V Max. Sal probeer en kyk.
Maak 'n verskil
JacquesSAKO.308
Full Member
Full Member
Posts: 243
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal

Post by JacquesSAKO.308 »

Ratel ek skiet 69gr tipped matchking in my .223 met 1:8 sy bc is dieselfde as 73gr ELD-M maar ek kry hulle teen 3113 fps geskiet.
Screenshot_20260720_185232_Gallery.jpg
Sent from my SM-S938B using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal

Post by Ratel »

JacquesSAKO.308 wrote: Mon Jul 20, 2026 6:52 pm Ratel ek skiet 69gr tipped matchking in my .223 met 1:8 sy bc is dieselfde as 73gr ELD-M maar ek kry hulle teen 3113 fps geskiet.Screenshot_20260720_185232_Gallery.jpg

Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Dankie ek gaan dit ook probeer.
Maak 'n verskil
Post Reply