Sierra Blitzking 50 gr 224 cal
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Sierra Blitzking 50 gr 224 cal
Naandsê. Weet iemand waar ek nog bogenoemde kan koop. Ek verstaan dis "ge discontinue". Hulle loop in my een 223 soos kettie en klip.
Maak 'n verskil
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal
Het jy al gekyk na die 50gr Varminter, of die Hornady Varminter 50gr?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal
Hallo Ds. Ja ek skiet die 55 gr Vmax uit my een geweer maar soek na na iets met beter BC vir my ander 223 wat 1 in 8 groef draai ht. Ek het nou maar Hornady ELD VT gekoop. Kon net 62 gr kry maar ek sien die BC is amper dubbel die Vmax en varminter.Ds J wrote: Mon Jul 20, 2026 3:14 pm Het jy al gekyk na die 50gr Varminter, of die Hornady Varminter 50gr?
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13523
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal
As gewig/spoed nie pla nie kan jy na die 73gr ELDM ok kyk, hulle skiet baie mooi en maak n lekker gat. Is ook n kort koeltjie wat vir ARs gemaak is so vat nie al jou magasyn spasie op nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal
Dankie Capt. Ek soek iets swaarder vir my 223 waarmee jakke skiet as die 55 vmaxe. Hulle se daai VT maak selfde as V Max. Sal probeer en kyk.Capt. Yoda wrote: Mon Jul 20, 2026 4:00 pm As gewig/spoed nie pla nie kan jy na die 73gr ELDM ok kyk, hulle skiet baie mooi en maak n lekker gat. Is ook n kort koeltjie wat vir ARs gemaak is so vat nie al jou magasyn spasie op nie
Maak 'n verskil
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal
Ratel ek skiet 69gr tipped matchking in my .223 met 1:8 sy bc is dieselfde as 73gr ELD-M maar ek kry hulle teen 3113 fps geskiet.
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Sierra Blitzking 50 gr 224 cal
Dankie ek gaan dit ook probeer.JacquesSAKO.308 wrote: Mon Jul 20, 2026 6:52 pm Ratel ek skiet 69gr tipped matchking in my .223 met 1:8 sy bc is dieselfde as 73gr ELD-M maar ek kry hulle teen 3113 fps geskiet.Screenshot_20260720_185232_Gallery.jpg
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Maak 'n verskil

