Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ons het onlangs die Kaapse Messkou in Tygervallei gehou. In n poging om bietjie meer aktief op die forum te raak het ek gedink ek sal n paar messe wat ek uitgestal het hier wys. Ek hoor graag wa julle dink.
wlm wrote:Jy maak nie mooi nie. Hoekom het jy nie betyds van die messkou laat weet nie? Dan kon mens mos bietjie kom kyk het en kennis maak
In retrospek is ek spyt ek het nie hier daarvan laat weet nie. Die laaste twee weke voor die skou was daar maar min tyd om aan iets anders as net klaarmaak te dink. Dit was letterlik 'nose against the grindstone'