Onlangs voltooide messe

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
rustiek
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm

Onlangs voltooide messe

Post by rustiek »

Ons het onlangs die Kaapse Messkou in Tygervallei gehou. In n poging om bietjie meer aktief op die forum te raak het ek gedink ek sal n paar messe wat ek uitgestal het hier wys. Ek hoor graag wa julle dink.ImageImageImageImageImageImageImage

Sent from my SM-A336E using Tapatalk

wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Onlangs voltooide messe

Post by wlm »

Jy maak nie mooi nie. Hoekom het jy nie betyds van die messkou laat weet nie? Dan kon mens mos bietjie kom kyk het en kennis maak
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Onlangs voltooide messe

Post by Ds J »

Pragtig, en dit lyk na puik ontwerpe wat goed kan werk.

Vragie: watter epoksie gebruik jy vir die handvatsels?
User avatar
rustiek
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm

Re: Onlangs voltooide messe

Post by rustiek »

wlm wrote:Jy maak nie mooi nie. Hoekom het jy nie betyds van die messkou laat weet nie? Dan kon mens mos bietjie kom kyk het en kennis maak
In retrospek is ek spyt ek het nie hier daarvan laat weet nie. Die laaste twee weke voor die skou was daar maar min tyd om aan iets anders as net klaarmaak te dink. Dit was letterlik 'nose against the grindstone'

Sent from my SM-A336E using Tapatalk

User avatar
rustiek
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm

Re: Onlangs voltooide messe

Post by rustiek »

Ds J wrote:Pragtig, en dit lyk na puik ontwerpe wat goed kan werk.

Vragie: watter epoksie gebruik jy vir die handvatsels?
Dankie. Meeste van ons gebruik Epidermix 372 op die hidden tang ontwerpe soos hierdie.

Sent from my SM-A336E using Tapatalk

Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Onlangs voltooide messe

Post by Ds J »

Dankie
User avatar
Rawstorne
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm

Re: Onlangs voltooide messe

Post by Rawstorne »

Netjies!
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Onlangs voltooide messe

Post by Toyrsi »

Baie netjies
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Post Reply