Goeie naand,
My naam is Marius Louw, en ek is nuut op die forum, ek is bederf met ‘n Sako 85 series Bavarian .308 met n Vortex Viper scope vir my verjaarsdag en wil graag julle manne se opinies hoor. Wat is die moets en moenies? Hoor graag van julle.
Groete
Nuwe Lid
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Marius.
Van die moets en moenies is om nie te veel spel foute te maak belangrik.
DD
Van die moets en moenies is om nie te veel spel foute te maak belangrik.
DD
