Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Mlouw1
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Jun 19, 2022 8:54 pm

Nuwe Lid

Post by Mlouw1 »

Goeie naand,

My naam is Marius Louw, en ek is nuut op die forum, ek is bederf met ‘n Sako 85 series Bavarian .308 met n Vortex Viper scope vir my verjaarsdag en wil graag julle manne se opinies hoor. Wat is die moets en moenies? Hoor graag van julle.

Groete
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Diesel Dog »

Welkom Marius.

Van die moets en moenies is om nie te veel spel foute te maak belangrik. :laugh: :laugh:

DD
Post Reply