Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post Reply
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by Schalk van Wyk »

My lesensies is nounin plek om te begin met my 22BR bou. Het ‘n 6.5 Howatjie wat sy aksie skenk vir die bou. Die enigste kolf opsies waarvan ek weet is Boyds, MDR Oryx en dalk warrior. Mis ek iets wat beskikbaar us in SA?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by Klein Karoo »

Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.

Baie tevrede.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by PWV »

Klein Karoo, wat kos so 'n operasie en waar is MG rifle stocks?
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by Klein Karoo »

Hy is in Kaapstad, dit is basies die prys van nuwe kolf.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by Nico Harris »

Klein Karoo wrote: Sat Oct 23, 2021 3:31 pm Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.

Baie tevrede.

Het jy dalk n paar fotos?
Met magesyn kas- bedoel jy soos die ander howas(model 1500) met n mgesyn kas en nie veryderbare magesyn?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by savage(P Coetzer) »

Schalk hoe lank het die aansoek proses geduur vir die bou?
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by Schalk van Wyk »

So Jaar en 3 maande. Was maar n lang proses.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by 6.5/284Norma »

Schalk van Wyk wrote: Sat Oct 23, 2021 11:55 am My lesensies is nounin plek om te begin met my 22BR bou. Het ‘n 6.5 Howatjie wat sy aksie skenk vir die bou. Die enigste kolf opsies waarvan ek weet is Boyds, MDR Oryx en dalk warrior. Mis ek iets wat beskikbaar us in SA?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Grs Bifrost
I'd rather be hunting!

Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by Klein Karoo »

Nico Harris wrote: Sun Oct 24, 2021 7:58 am
Klein Karoo wrote: Sat Oct 23, 2021 3:31 pm Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.

Baie tevrede.

Het jy dalk n paar fotos?
Met magesyn kas- bedoel jy soos die ander howas(model 1500) met n mgesyn kas en nie veryderbare magesyn?
Hi Nico, “bottom metal” - vir 10 rondte AICS tipe magasyne.
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by Schalk van Wyk »

6.5/284Norma wrote:
Schalk van Wyk wrote: Sat Oct 23, 2021 11:55 am My lesensies is nounin plek om te begin met my 22BR bou. Het ‘n 6.5 Howatjie wat sy aksie skenk vir die bou. Die enigste kolf opsies waarvan ek weet is Boyds, MDR Oryx en dalk warrior. Mis ek iets wat beskikbaar us in SA?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Grs Bifrost
Nie geweet hulle maak hom vir die miniaksie nie?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by Schalk van Wyk »

Klein Karoo wrote:Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.

Baie tevrede.
My loop is ‘n 28” heavy palma. Gaan hy pas?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by Klein Karoo »

Schalk van Wyk wrote: Sun Oct 24, 2021 3:29 pm
Klein Karoo wrote:Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.

Baie tevrede.
My loop is ‘n 28” heavy palma. Gaan hy pas?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Jammer dit weet ek nie.
sparhawk7411
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Apr 18, 2017 8:43 pm

Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie

Post by sparhawk7411 »

Ek het vir my Howa 308 24" bull barrel 'n kolf laat maak by Gunworx in Randfontein. Die stock is 'n "precision riflestox" dis by Gunworx en jy kan die kolwe search op facbook. Loop en slot is ook ge-flute. Ek is baie happy. Goeie pryse
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply