Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
My lesensies is nounin plek om te begin met my 22BR bou. Het ‘n 6.5 Howatjie wat sy aksie skenk vir die bou. Die enigste kolf opsies waarvan ek weet is Boyds, MDR Oryx en dalk warrior. Mis ek iets wat beskikbaar us in SA?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.
Baie tevrede.
Baie tevrede.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Klein Karoo, wat kos so 'n operasie en waar is MG rifle stocks?
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Hy is in Kaapstad, dit is basies die prys van nuwe kolf.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Klein Karoo wrote: Sat Oct 23, 2021 3:31 pm Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.
Baie tevrede.
Het jy dalk n paar fotos?
Met magesyn kas- bedoel jy soos die ander howas(model 1500) met n mgesyn kas en nie veryderbare magesyn?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Schalk hoe lank het die aansoek proses geduur vir die bou?
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
So Jaar en 3 maande. Was maar n lang proses.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Grs BifrostSchalk van Wyk wrote: Sat Oct 23, 2021 11:55 am My lesensies is nounin plek om te begin met my 22BR bou. Het ‘n 6.5 Howatjie wat sy aksie skenk vir die bou. Die enigste kolf opsies waarvan ek weet is Boyds, MDR Oryx en dalk warrior. Mis ek iets wat beskikbaar us in SA?
Sent from my iPhone using Tapatalk
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Hi Nico, “bottom metal” - vir 10 rondte AICS tipe magasyne.Nico Harris wrote: Sun Oct 24, 2021 7:58 amKlein Karoo wrote: Sat Oct 23, 2021 3:31 pm Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.
Baie tevrede.
Het jy dalk n paar fotos?
Met magesyn kas- bedoel jy soos die ander howas(model 1500) met n mgesyn kas en nie veryderbare magesyn?
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Nie geweet hulle maak hom vir die miniaksie nie?6.5/284Norma wrote:Grs BifrostSchalk van Wyk wrote: Sat Oct 23, 2021 11:55 am My lesensies is nounin plek om te begin met my 22BR bou. Het ‘n 6.5 Howatjie wat sy aksie skenk vir die bou. Die enigste kolf opsies waarvan ek weet is Boyds, MDR Oryx en dalk warrior. Mis ek iets wat beskikbaar us in SA?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
My loop is ‘n 28” heavy palma. Gaan hy pas?Klein Karoo wrote:Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.
Baie tevrede.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Jammer dit weet ek nie.Schalk van Wyk wrote: Sun Oct 24, 2021 3:29 pmMy loop is ‘n 28” heavy palma. Gaan hy pas?Klein Karoo wrote:Ek het my Howa plastiek kolf na MG rifle stocks gestuur, kolf laat pak / rail voor / wangstuk en magasyn kas laat bou.
Baie tevrede.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
sparhawk7411
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 18, 2017 8:43 pm
Re: Chassis/Kolf opsies vir Howa mini aksie
Ek het vir my Howa 308 24" bull barrel 'n kolf laat maak by Gunworx in Randfontein. Die stock is 'n "precision riflestox" dis by Gunworx en jy kan die kolwe search op facbook. Loop en slot is ook ge-flute. Ek is baie happy. Goeie pryse
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
