Vortex 6x24x50 hst te koop. Sfp 1/4 moa
Ingesluit - qd warne ringe met bubble level, sunshade met alles oorspronklik in boks
Baie goeie toestand,
R15000
Kontak my gerus
073 208 7646
Eduard
Vortex te koop
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Vortex te koop
My maat, voor jy adverteer moet jy eers jouself voorstel en die advertiesie reëls gaan lees.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
eduardmostert23
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Fri Jul 16, 2021 6:05 pm
Re: Vortex te koop
Goeie more. Jammer as ek die reels breek of gebreek het. Ek sukkel nog self met die program, latweet gerus waar ek meer inligting kan kry om te weet wat en wat om nie te doen.
Byvoorbaat dankie
Eduard
Byvoorbaat dankie
Eduard
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Vortex te koop
Baie welkom....eduardmostert23 wrote: Sat Jul 17, 2021 9:44 am Goeie more. Jammer as ek die reels breek of gebreek het. Ek sukkel nog self met die program, latweet gerus waar ek meer inligting kan kry om te weet wat en wat om nie te doen.
Byvoorbaat dankie
Eduard
Gaan kyk by Nuwe aansluitings. Soos enige ander forum
Mooi dag daar!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm