Vortex te koop

Post Reply
eduardmostert23
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Jul 16, 2021 6:05 pm

Vortex te koop

Post by eduardmostert23 »

Vortex 6x24x50 hst te koop. Sfp 1/4 moa

Ingesluit - qd warne ringe met bubble level, sunshade met alles oorspronklik in boks

Baie goeie toestand,

R15000

Kontak my gerus

073 208 7646

Eduard
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: Vortex te koop

Post by Smith223 »

My maat, voor jy adverteer moet jy eers jouself voorstel en die advertiesie reëls gaan lees.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
eduardmostert23
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Jul 16, 2021 6:05 pm

Re: Vortex te koop

Post by eduardmostert23 »

Goeie more. Jammer as ek die reels breek of gebreek het. Ek sukkel nog self met die program, latweet gerus waar ek meer inligting kan kry om te weet wat en wat om nie te doen.

Byvoorbaat dankie
Eduard
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Vortex te koop

Post by HeinM »

eduardmostert23 wrote: Sat Jul 17, 2021 9:44 am Goeie more. Jammer as ek die reels breek of gebreek het. Ek sukkel nog self met die program, latweet gerus waar ek meer inligting kan kry om te weet wat en wat om nie te doen.

Byvoorbaat dankie
Eduard
Baie welkom....

Gaan kyk by Nuwe aansluitings. Soos enige ander forum ;D

Mooi dag daar!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Vortex te koop

Post by PWV »

Post Reply