Jag pryse - wie kom saam?

Post Reply
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Jag pryse - wie kom saam?

Post by Malan123 »

IMG-20200612-WA0000.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: Jag pryse - wie kom saam?

Post by wynis »

Malan123 wrote:
IMG-20200612-WA0000.jpg
Teen daai pryse koop ek nog deep freezers aan. Inflasie is a black-sam Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Jag pryse - wie kom saam?

Post by J le Roux »

Ek wonder uit watter jaar daai advertensie is.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
LouisR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm

Re: Jag pryse - wie kom saam?

Post by LouisR »

Iemand sou wel gemoan het oor die 'mal pryse' en dat hulle maak kan verby hou. Sou nogal intressant gewees het om jaar te weet.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Jag pryse - wie kom saam?

Post by Malan123 »

Ja ek sou nogal self wou weet. Ek het nie geweet dat daar 'n tyd was wat 'n leeu en zebra dieselfde gekos het nie
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7550
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Jag pryse - wie kom saam?

Post by Wouter Roets »

LouisR wrote: Fri Jun 12, 2020 6:22 pm Iemand sou wel gemoan het oor die 'mal pryse' en dat hulle maak kan verby hou. Sou nogal intressant gewees het om jaar te weet.
;D ;D ;D Jy praat waar! Daai moes hier erens in die noorde teen n grens gewees het as ek so loer na die spesies. Dalk teen die Kruger se grens.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Jag pryse - wie kom saam?

Post by Mellies »

J le Roux wrote: Fri Jun 12, 2020 3:31 pm Ek wonder uit watter jaar daai advertensie is.
Dis Jan van Riebeeck se pryse van sy eerste lodge!

Met n vleisie...
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Jag pryse - wie kom saam?

Post by Malan123 »

Covid 19 pryse...

Jy kry sommer 'n rooibok saam jou dagfooi
GWB
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Sat Jul 06, 2013 10:50 am

Re: Jag pryse - wie kom saam?

Post by GWB »

Ek sal wragtig gaan geld leen en daai wild skiet en verkoop,,,natuurlik teen 2020 pryse. Noem dit sommer Bok Bitcoin :)
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Jag pryse - wie kom saam?

Post by THOMAST »

Wel in 1985 het ek springbokke in die Karoo geskiet vir R45.00
Toe gaan die pryse op na R65,00 die volgende jaar! Ek't gedink dis die einde van die jagbedryf
Post Reply