IMG-20200612-WA0000.jpg
Jag pryse - wie kom saam?
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Jag pryse - wie kom saam?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Teen daai pryse koop ek nog deep freezers aan. Inflasie is a black-samMalan123 wrote:

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Ek wonder uit watter jaar daai advertensie is.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Iemand sou wel gemoan het oor die 'mal pryse' en dat hulle maak kan verby hou. Sou nogal intressant gewees het om jaar te weet.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Ja ek sou nogal self wou weet. Ek het nie geweet dat daar 'n tyd was wat 'n leeu en zebra dieselfde gekos het nie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jag pryse - wie kom saam?
LouisR wrote: Fri Jun 12, 2020 6:22 pm Iemand sou wel gemoan het oor die 'mal pryse' en dat hulle maak kan verby hou. Sou nogal intressant gewees het om jaar te weet.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Dis Jan van Riebeeck se pryse van sy eerste lodge!
Met n vleisie...
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Covid 19 pryse...
Jy kry sommer 'n rooibok saam jou dagfooi
Jy kry sommer 'n rooibok saam jou dagfooi
-
GWB
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 06, 2013 10:50 am
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Ek sal wragtig gaan geld leen en daai wild skiet en verkoop,,,natuurlik teen 2020 pryse. Noem dit sommer Bok Bitcoin 
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Wel in 1985 het ek springbokke in die Karoo geskiet vir R45.00
Toe gaan die pryse op na R65,00 die volgende jaar! Ek't gedink dis die einde van die jagbedryf
Toe gaan die pryse op na R65,00 die volgende jaar! Ek't gedink dis die einde van die jagbedryf
