Spoed aanpassing QL

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Spoed aanpassing QL

Post by Swede »

Met hoeveel vps word die spoed aangepas vir 'n chrony 3.5m van die tromp?

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: Spoed aanpassing QL

Post by henk.spioenkop »

Ek sou sê so 10fps.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spoed aanpassing QL

Post by tripodmvr »

3,5m is nog bietjie naby. Probeer 5m sodat die gasse nie 'n valse spoed gee nie. Dan is 10vps regstelling nog steeds geldig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Spoed aanpassing QL

Post by Swede »

tripodmvr wrote:3,5m is nog bietjie naby. Probeer 5m sodat die gasse nie 'n valse spoed gee nie. Dan is 10vps regstelling nog steeds geldig.
Die skietpunt is van so aard dat ek dit nie kan verder skyf nie..ek het geen error lesings gekry nie. Is my lesings miskien uit as gevolg van die gas invloed?

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spoed aanpassing QL

Post by tripodmvr »

Selfs op 5m kan die effek van Magnum kalibers op 'n chrony gesien word. Hoe meer gas hoe meer is die effek.

Jou lesings op 3,5m kan korrek wees, maar bykomende effek op spoed wil ons soveel as moontlik uitskakel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply