Met hoeveel vps word die spoed aangepas vir 'n chrony 3.5m van die tromp?
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Spoed aanpassing QL
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Spoed aanpassing QL
And as thy days, so shall thy strength be
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Spoed aanpassing QL
Ek sou sê so 10fps.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Spoed aanpassing QL
3,5m is nog bietjie naby. Probeer 5m sodat die gasse nie 'n valse spoed gee nie. Dan is 10vps regstelling nog steeds geldig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Spoed aanpassing QL
Die skietpunt is van so aard dat ek dit nie kan verder skyf nie..ek het geen error lesings gekry nie. Is my lesings miskien uit as gevolg van die gas invloed?tripodmvr wrote:3,5m is nog bietjie naby. Probeer 5m sodat die gasse nie 'n valse spoed gee nie. Dan is 10vps regstelling nog steeds geldig.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Spoed aanpassing QL
Selfs op 5m kan die effek van Magnum kalibers op 'n chrony gesien word. Hoe meer gas hoe meer is die effek.
Jou lesings op 3,5m kan korrek wees, maar bykomende effek op spoed wil ons soveel as moontlik uitskakel.