Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 »

Ek het n .243 waarmee my dogter (11) skiet en dan my 30-06.
Ek oorweeg om n .260 ook te koop, sodat sy en my seuntjie later n tweede opsie het.

Het iemand ondervinding met die Finnlight of is daar dalk beter voorstelle?

Ek is mal oor sako so moet asb nie ander fabrikate voorstel nie.
Last edited by sako 30-06 on Wed May 13, 2020 4:05 pm, edited 1 time in total.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Sako 85 Finnlight 260

Post by Sako75 »

Ek dink ‘n Hunter is ook nie n slegte opsie nie en is dalk effens goedkoper en meer bekombaar as ‘n Finnlight.
User avatar
Johan 338
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri Jul 08, 2011 8:46 am

Re: Sako 85 Finnlight 260

Post by Johan 338 »

Ek het n 260 TRG, bietjie duur maar baie tevrede met die roer.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Sako 85 Finnlight 260

Post by sako 30-06 »

Die TRG is verseker n opsie, maar is ook soos jy se n bietjie duur.

Die hunter is ook n opsie maar dit kan dalk n bietjie swaar wees.
Of koop ek maar ietsie kleins soos n .223?

My alie jeuk net om iets te koop, ek dink ek het lockdown fever.
Ek moet juis nou my .30-06 lisensie hernu, so ek kan net sowel n nuwe aansoek ook indien.

Ek het n bietjie op safari se website gekyk, maar hulle het ook niks stock nie.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Sako 85 Finnlight 260

Post by Sako75 »

260 is 'n meneer. Ek het een en hy werk vir my bitter goed. Kleiner sal jou baie beperk.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Supacow »

223 is n baie oulike kaliberkie veral met swaarder pitte
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by PWV »

Wat van 'n Sako Finnlight Howa? ;)
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 »

PWV wrote: Wed May 13, 2020 4:42 pm Wat van 'n Sako Finnlight Howa? ;)
Dankie Oom Pieter, ek het gewag vir daai een.
Ek het nou lekker gelag.

Dalk is dit nie n slegte opsie vir n nuwe Howa nie?
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Smitstertjies »

Die Sako 85 laminated stainless in 260 rem is n lekker ligte roertjie en vrek akkuraat.

Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Dano 1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Dano 1 »

Middag Sako 30-06

Ek het vir jou een.
Rifle 260 REM Sako hunter 85 laminated stain vir R33 100.

Stuur vir my jou sel nr dan stuur ek vir jou so paar fotos.

Groete
Dano Erasmus
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by JDKey »

Tikka se 260 Rem is n opsie. Is so naby aan n Sako as kan kom.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 »

Dano 1 wrote: Wed May 13, 2020 5:18 pm Middag Sako 30-06

Ek het vir jou een.
Rifle 260 REM Sako hunter 85 laminated stain vir R33 100.

Stuur vir my jou sel nr dan stuur ek vir jou so paar fotos.

Groete
Dano Erasmus
Dano, werk jy by Safari in Stellenbosch?
0sewe1ses06twee896
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 »

JDKey wrote: Wed May 13, 2020 6:10 pm Tikka se 260 Rem is n opsie. Is so naby aan n Sako as kan kom.
Ek oorweeg dit ook, sal n lekker bakkie gewees wees wat n paar stampe kan hanteer.

Versker n opsie. Weet iemand hoe werk die aansoeke by die Habitatafrica?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by sako 30-06 on Wed May 13, 2020 6:23 pm, edited 2 times in total.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 »

Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie :laugh:
Last edited by sako 30-06 on Wed May 13, 2020 7:51 pm, edited 1 time in total.
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by JDKey »

sako 30-06 wrote:Ek moer erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie :laugh:
Die superkoei het dan seker die draad gemis...
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by PWV »

sako 30-06 wrote: Wed May 13, 2020 6:20 pm Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie :laugh:

Ons hou nogal van jou!! :)
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Cbird »

Ek skiet n Sako 85 Varmint Stainless in 260 Rem en is n bitter lekker geweer. Ek sal hom elke dag weer koop.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Capt. Yoda »

sako 30-06 wrote: Wed May 13, 2020 6:20 pm Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie :laugh:
Sako mense hou hulle nie met 11.1.11 besig nie

Jy al die nommer gesien?
https://www.internationalsportsman.com/ ... odularity/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Dano 1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Dano 1 »

Dano, werk jy by Safari in Stellenbosch?
0sewe1ses06twee896
[/quote]

More,

Ja ek werk vir Safari Outdoor op Stellenbosch.

Groete
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 »

Capt. Oblivious wrote: Wed May 13, 2020 11:11 pm
sako 30-06 wrote: Wed May 13, 2020 6:20 pm Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie :laugh:
Sako mense hou hulle nie met 11.1.11 besig nie

Jy al die nommer gesien?
https://www.internationalsportsman.com/ ... odularity/
Baie nice, maar ek wonder wat sal so outjie kos?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Capt. Yoda »

Hy sal seker ook maar so in die 30k wees.
Kyk of jy nie n mooi A reeks 6.5x55 kan kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 »

Dis so vrek moeilik, want vir een of ander rede trek die Ruger ook my aandag.

Maar dit voel so verkeerd om iets anders te koop as Sako.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Capt. Yoda »

Image
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Kaalvoetthysie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Kaalvoetthysie »

Capt. Oblivious wrote:
sako 30-06 wrote: Wed May 13, 2020 6:20 pm Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie :laugh:
Sako mense hou hulle nie met 11.1.11 besig nie

Jy al die nommer gesien?
https://www.internationalsportsman.com/ ... odularity/
Mooi was nog nooit lelik nie...

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Stephan86 »

sako 30-06 wrote: Thu May 14, 2020 11:12 am Dis so vrek moeilik, want vir een of ander rede trek die Ruger ook my aandag.

Maar dit voel so verkeerd om iets anders te koop as Sako.
As jy iets in die Sako familie wil koop is daar die Tikka Tac A1
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Post Reply