Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek het n .243 waarmee my dogter (11) skiet en dan my 30-06.
Ek oorweeg om n .260 ook te koop, sodat sy en my seuntjie later n tweede opsie het.
Het iemand ondervinding met die Finnlight of is daar dalk beter voorstelle?
Ek is mal oor sako so moet asb nie ander fabrikate voorstel nie.

Last edited by sako 30-06 on Wed May 13, 2020 4:05 pm, edited 1 time in total.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Sako 85 Finnlight 260
Ek dink ‘n Hunter is ook nie n slegte opsie nie en is dalk effens goedkoper en meer bekombaar as ‘n Finnlight.
- Johan 338
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Jul 08, 2011 8:46 am
Re: Sako 85 Finnlight 260
Ek het n 260 TRG, bietjie duur maar baie tevrede met die roer.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Sako 85 Finnlight 260
Die TRG is verseker n opsie, maar is ook soos jy se n bietjie duur.
Die hunter is ook n opsie maar dit kan dalk n bietjie swaar wees.
Of koop ek maar ietsie kleins soos n .223?
My alie jeuk net om iets te koop, ek dink ek het lockdown fever.
Ek moet juis nou my .30-06 lisensie hernu, so ek kan net sowel n nuwe aansoek ook indien.
Ek het n bietjie op safari se website gekyk, maar hulle het ook niks stock nie.
Die hunter is ook n opsie maar dit kan dalk n bietjie swaar wees.
Of koop ek maar ietsie kleins soos n .223?
My alie jeuk net om iets te koop, ek dink ek het lockdown fever.
Ek moet juis nou my .30-06 lisensie hernu, so ek kan net sowel n nuwe aansoek ook indien.
Ek het n bietjie op safari se website gekyk, maar hulle het ook niks stock nie.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Sako 85 Finnlight 260
260 is 'n meneer. Ek het een en hy werk vir my bitter goed. Kleiner sal jou baie beperk.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
223 is n baie oulike kaliberkie veral met swaarder pitte
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Wat van 'n Sako Finnlight Howa? 
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Dankie Oom Pieter, ek het gewag vir daai een.
Ek het nou lekker gelag.
Dalk is dit nie n slegte opsie vir n nuwe Howa nie?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Die Sako 85 laminated stainless in 260 rem is n lekker ligte roertjie en vrek akkuraat.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Dano 1
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Middag Sako 30-06
Ek het vir jou een.
Rifle 260 REM Sako hunter 85 laminated stain vir R33 100.
Stuur vir my jou sel nr dan stuur ek vir jou so paar fotos.
Groete
Dano Erasmus
Ek het vir jou een.
Rifle 260 REM Sako hunter 85 laminated stain vir R33 100.
Stuur vir my jou sel nr dan stuur ek vir jou so paar fotos.
Groete
Dano Erasmus
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Tikka se 260 Rem is n opsie. Is so naby aan n Sako as kan kom.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Dano, werk jy by Safari in Stellenbosch?Dano 1 wrote: Wed May 13, 2020 5:18 pm Middag Sako 30-06
Ek het vir jou een.
Rifle 260 REM Sako hunter 85 laminated stain vir R33 100.
Stuur vir my jou sel nr dan stuur ek vir jou so paar fotos.
Groete
Dano Erasmus
0sewe1ses06twee896
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek oorweeg dit ook, sal n lekker bakkie gewees wees wat n paar stampe kan hanteer.JDKey wrote: Wed May 13, 2020 6:10 pm Tikka se 260 Rem is n opsie. Is so naby aan n Sako as kan kom.
Versker n opsie. Weet iemand hoe werk die aansoeke by die Habitatafrica?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by sako 30-06 on Wed May 13, 2020 6:23 pm, edited 2 times in total.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie 
Last edited by sako 30-06 on Wed May 13, 2020 7:51 pm, edited 1 time in total.
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Die superkoei het dan seker die draad gemis...sako 30-06 wrote:Ek moer erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
sako 30-06 wrote: Wed May 13, 2020 6:20 pm Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie![]()
Ons hou nogal van jou!!
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek skiet n Sako 85 Varmint Stainless in 260 Rem en is n bitter lekker geweer. Ek sal hom elke dag weer koop.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Sako mense hou hulle nie met 11.1.11 besig niesako 30-06 wrote: Wed May 13, 2020 6:20 pm Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie![]()
Jy al die nommer gesien?
https://www.internationalsportsman.com/ ... odularity/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dano 1
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Dano, werk jy by Safari in Stellenbosch?
0sewe1ses06twee896
[/quote]
More,
Ja ek werk vir Safari Outdoor op Stellenbosch.
Groete
0sewe1ses06twee896
[/quote]
More,
Ja ek werk vir Safari Outdoor op Stellenbosch.
Groete
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Baie nice, maar ek wonder wat sal so outjie kos?Capt. Oblivious wrote: Wed May 13, 2020 11:11 pmSako mense hou hulle nie met 11.1.11 besig niesako 30-06 wrote: Wed May 13, 2020 6:20 pm Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie![]()
Jy al die nommer gesien?
https://www.internationalsportsman.com/ ... odularity/
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Hy sal seker ook maar so in die 30k wees.
Kyk of jy nie n mooi A reeks 6.5x55 kan kry nie
Kyk of jy nie n mooi A reeks 6.5x55 kan kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Dis so vrek moeilik, want vir een of ander rede trek die Ruger ook my aandag.
Maar dit voel so verkeerd om iets anders te koop as Sako.
Maar dit voel so verkeerd om iets anders te koop as Sako.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Mooi was nog nooit lelik nie...Capt. Oblivious wrote:Sako mense hou hulle nie met 11.1.11 besig niesako 30-06 wrote: Wed May 13, 2020 6:20 pm Ek moet erken, ek is nogal verbaas dat nog niemand n .270 voorgestel het nie![]()
Jy al die nommer gesien?
https://www.internationalsportsman.com/ ... odularity/
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
As jy iets in die Sako familie wil koop is daar die Tikka Tac A1sako 30-06 wrote: Thu May 14, 2020 11:12 am Dis so vrek moeilik, want vir een of ander rede trek die Ruger ook my aandag.
Maar dit voel so verkeerd om iets anders te koop as Sako.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X