260 of 6.5

Post Reply
Dice
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Fri Apr 17, 2020 9:44 am

260 of 6.5

Post by Dice »

More almal,

Kort bietjie,ek skiet al n ruk met n Tikka t3x,wil nog n geweer aanskaf maar kan nie besluit tussen die 260 en 6.5 creed nie.Wat dink jul?Met 308 skiet ek baan en gebruik vir jag.

Dankie
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 260 of 6.5

Post by Lategan1 »

Raad asb: 6.5x55 SM as eerste geweer.

Dice, soek hierdie onderwerp week of 2 gelede. Dalk kry jy jou antwoord daar.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: 260 of 6.5

Post by Draegan »

Lategan1 wrote: Thu Apr 23, 2020 10:20 am Raad asb: 6.5x55 SM as eerste geweer.

Dice, soek hierdie onderwerp week of 2 gelede. Dalk kry jy jou antwoord daar.

Beste.
viewtopic.php?f=62&t=77116
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 260 of 6.5

Post by Lategan1 »

Dankie Draegan, ek onkundig daarmee!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Dice
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Fri Apr 17, 2020 9:44 am

Re: 260 of 6.5

Post by Dice »

Dankie baie vir jul hulp sal gaan lees daar.
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: 260 of 6.5

Post by Cbird »

Jou 260rem en 6.5 Creedmoor is gebou op kort aksies en baie gelyk. Ek skiet n Sako Varmint 260 Rem en is ‘n ongelooflike geweer en kaliber.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: 260 of 6.5

Post by BeesBreet »

Cbird wrote:Jou 260rem en 6.5 Creedmoor is gebou op kort aksies en baie gelyk. Ek skiet n Sako Varmint 260 Rem en is ‘n ongelooflike geweer en kaliber.
Baie gelyk met die 260Rem n kort koppie voor.
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Re: 260 of 6.5

Post by Ajviljoen260rem »

Net n side note:

As jy 260 in tikka gaan koop gaan jy ander mag(30-06/270) mag moet ekstra koop om die lang punte teregverdig. Maar dis maar net my opinie.

Ek self skiet een, soo ekt niks teen 260Rem nie.

Groete Adriaan
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
User avatar
Boesman1
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm

Re: 260 of 6.5

Post by Boesman1 »

Ajviljoen260rem wrote:Net n side note:

As jy 260 in tikka gaan koop gaan jy ander mag(30-06/270) mag moet ekstra koop om die lang punte teregverdig. Maar dis maar net my opinie.

Ek self skiet een, soo ekt niks teen 260Rem nie.

Groete Adriaan
Het jy jou boltstop ook verander of het jy net die lang aksie ,magesyn gekoop? Ek sit met dieselfde probleem, die magesyn is te kort vir die lang punte.

Sent from my iPad using Tapatalk
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Re: 260 of 6.5

Post by Ajviljoen260rem »

Boesman1 wrote: Thu Apr 23, 2020 8:25 pm
Ajviljoen260rem wrote:Net n side note:

As jy 260 in tikka gaan koop gaan jy ander mag(30-06/270) mag moet ekstra koop om die lang punte teregverdig. Maar dis maar net my opinie.

Ek self skiet een, soo ekt niks teen 260Rem nie.

Groete Adriaan
Het jy jou boltstop ook verander of het jy net die lang aksie ,magesyn gekoop? Ek sit met dieselfde probleem, die magesyn is te kort vir die lang punte.

Sent from my iPad using Tapatalk
Hallo Boesman,

Ek het boltstop verwyder en hom hom effe kort gemaak. Kyk op youtube, hulle wys jou mooi daar hoe om dit tedoen. Het ook 30-06 mag begin gebruik. Alternatief kan jy vir jou ander aftermarket kit koop.

Ek praat hoofsaaklik net van die 260Rem hier . Op ander rondtes gaan dit weer nie werk nie.

Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 260 of 6.5

Post by Wouter Roets »

BeesBreet wrote: Thu Apr 23, 2020 7:14 pm
Cbird wrote:Jou 260rem en 6.5 Creedmoor is gebou op kort aksies en baie gelyk. Ek skiet n Sako Varmint 260 Rem en is ‘n ongelooflike geweer en kaliber.
Baie gelyk met die 260Rem n kort koppie voor.
Beesbreet

Stem nie saam hiermee nie. Gelaai teen dieselfde TPL sal die Creedmoor altyd so rapsie meer bruikbare interne dopspasie he. Dit is eers wanneer jy jou koeel langer kan seat soos die manne hier praat waar die 260 Rem die oorhand kry. Vir alle praktiese doeleindes is die twee mekaar se balistiese eweknie.

Groetnis
Wouter
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 260 of 6.5

Post by Apie »

Wouter Roets wrote:
BeesBreet wrote: Thu Apr 23, 2020 7:14 pm
Cbird wrote:Jou 260rem en 6.5 Creedmoor is gebou op kort aksies en baie gelyk. Ek skiet n Sako Varmint 260 Rem en is ‘n ongelooflike geweer en kaliber.
Baie gelyk met die 260Rem n kort koppie voor.
Beesbreet

Stem nie saam hiermee nie. Gelaai teen dieselfde TPL sal die Creedmoor altyd so rapsie meer bruikbare interne dopspasie he. Dit is eers wanneer jy jou koeel langer kan seat soos die manne hier praat waar die 260 Rem die oorhand kry. Vir alle praktiese doeleindes is die twee mekaar se balistiese eweknie.

Groetnis
Wouter
Die rak 260’s wat ek mee te doen gehad het het almal lekker lang freebore so ek dink die 260 vir die wen

Sent from my iPhone using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 260 of 6.5

Post by Wouter Roets »

Waars die gesiggie met die hand wat teen die voorkop vasslaan...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 260 of 6.5

Post by Capt. Yoda »

Hahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply