260 of 6.5
-
Dice
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Apr 17, 2020 9:44 am
260 of 6.5
More almal,
Kort bietjie,ek skiet al n ruk met n Tikka t3x,wil nog n geweer aanskaf maar kan nie besluit tussen die 260 en 6.5 creed nie.Wat dink jul?Met 308 skiet ek baan en gebruik vir jag.
Dankie
Kort bietjie,ek skiet al n ruk met n Tikka t3x,wil nog n geweer aanskaf maar kan nie besluit tussen die 260 en 6.5 creed nie.Wat dink jul?Met 308 skiet ek baan en gebruik vir jag.
Dankie
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 260 of 6.5
Raad asb: 6.5x55 SM as eerste geweer.
Dice, soek hierdie onderwerp week of 2 gelede. Dalk kry jy jou antwoord daar.
Beste.
Dice, soek hierdie onderwerp week of 2 gelede. Dalk kry jy jou antwoord daar.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: 260 of 6.5
viewtopic.php?f=62&t=77116Lategan1 wrote: Thu Apr 23, 2020 10:20 am Raad asb: 6.5x55 SM as eerste geweer.
Dice, soek hierdie onderwerp week of 2 gelede. Dalk kry jy jou antwoord daar.
Beste.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 260 of 6.5
Dankie Draegan, ek onkundig daarmee!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Dice
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Apr 17, 2020 9:44 am
Re: 260 of 6.5
Dankie baie vir jul hulp sal gaan lees daar.
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: 260 of 6.5
Jou 260rem en 6.5 Creedmoor is gebou op kort aksies en baie gelyk. Ek skiet n Sako Varmint 260 Rem en is ‘n ongelooflike geweer en kaliber.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: 260 of 6.5
Baie gelyk met die 260Rem n kort koppie voor.Cbird wrote:Jou 260rem en 6.5 Creedmoor is gebou op kort aksies en baie gelyk. Ek skiet n Sako Varmint 260 Rem en is ‘n ongelooflike geweer en kaliber.
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: 260 of 6.5
Net n side note:
As jy 260 in tikka gaan koop gaan jy ander mag(30-06/270) mag moet ekstra koop om die lang punte teregverdig. Maar dis maar net my opinie.
Ek self skiet een, soo ekt niks teen 260Rem nie.
Groete Adriaan

Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
- Boesman1
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm
Re: 260 of 6.5
Het jy jou boltstop ook verander of het jy net die lang aksie ,magesyn gekoop? Ek sit met dieselfde probleem, die magesyn is te kort vir die lang punte.Ajviljoen260rem wrote:Net n side note:
As jy 260 in tikka gaan koop gaan jy ander mag(30-06/270) mag moet ekstra koop om die lang punte teregverdig. Maar dis maar net my opinie.
Ek self skiet een, soo ekt niks teen 260Rem nie.
Groete Adriaan
Sent from my iPad using Tapatalk
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: 260 of 6.5
Hallo Boesman,Boesman1 wrote: Thu Apr 23, 2020 8:25 pmHet jy jou boltstop ook verander of het jy net die lang aksie ,magesyn gekoop? Ek sit met dieselfde probleem, die magesyn is te kort vir die lang punte.Ajviljoen260rem wrote:Net n side note:
As jy 260 in tikka gaan koop gaan jy ander mag(30-06/270) mag moet ekstra koop om die lang punte teregverdig. Maar dis maar net my opinie.
Ek self skiet een, soo ekt niks teen 260Rem nie.
Groete Adriaan
Sent from my iPad using Tapatalk
Ek het boltstop verwyder en hom hom effe kort gemaak. Kyk op youtube, hulle wys jou mooi daar hoe om dit tedoen. Het ook 30-06 mag begin gebruik. Alternatief kan jy vir jou ander aftermarket kit koop.
Ek praat hoofsaaklik net van die 260Rem hier . Op ander rondtes gaan dit weer nie werk nie.
Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 260 of 6.5
BeesbreetBeesBreet wrote: Thu Apr 23, 2020 7:14 pmBaie gelyk met die 260Rem n kort koppie voor.Cbird wrote:Jou 260rem en 6.5 Creedmoor is gebou op kort aksies en baie gelyk. Ek skiet n Sako Varmint 260 Rem en is ‘n ongelooflike geweer en kaliber.
Stem nie saam hiermee nie. Gelaai teen dieselfde TPL sal die Creedmoor altyd so rapsie meer bruikbare interne dopspasie he. Dit is eers wanneer jy jou koeel langer kan seat soos die manne hier praat waar die 260 Rem die oorhand kry. Vir alle praktiese doeleindes is die twee mekaar se balistiese eweknie.
Groetnis
Wouter
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 260 of 6.5
Die rak 260’s wat ek mee te doen gehad het het almal lekker lang freebore so ek dink die 260 vir die wenWouter Roets wrote:BeesbreetBeesBreet wrote: Thu Apr 23, 2020 7:14 pmBaie gelyk met die 260Rem n kort koppie voor.Cbird wrote:Jou 260rem en 6.5 Creedmoor is gebou op kort aksies en baie gelyk. Ek skiet n Sako Varmint 260 Rem en is ‘n ongelooflike geweer en kaliber.
Stem nie saam hiermee nie. Gelaai teen dieselfde TPL sal die Creedmoor altyd so rapsie meer bruikbare interne dopspasie he. Dit is eers wanneer jy jou koeel langer kan seat soos die manne hier praat waar die 260 Rem die oorhand kry. Vir alle praktiese doeleindes is die twee mekaar se balistiese eweknie.
Groetnis
Wouter
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 260 of 6.5
Waars die gesiggie met die hand wat teen die voorkop vasslaan...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm