Goeie dag,
Deel van 'n klomp items van 'n boedel wat ek probeer help verkoop, is daar die items (glo dit is vir swartkruit gewere). Is daar 'n waarde aan die produkte in die foto? Anders het ek gedink sal ek dit net weg gee aan iemand hier op die forum.
Waarde van produkte
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Waarde van produkte
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Waarde van produkte
Dit is n kruit houer, die kruit meter en n short starter om die koel in die loop te druk. Iemand wat nog voorlaaiers skiet kan dit gebruik. Adverteer dit maar op gunafrica.co.za
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Waarde van produkte
Baie dankie Luan. As jy moet raai, wat is die waarde van die items saam?LUAN wrote:Dit is n kruit houer, die kruit meter en n short starter om die koel in die loop te druk. Iemand wat nog voorlaaiers skiet kan dit gebruik. Adverteer dit maar op gunafrica.co.za
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Waarde van produkte
Byt bietjie vas, ek probeer by 'n kenner uitvind.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Waarde van produkte
Jong ek het daardie tipe goed jare gelede al gekoop. Jy kan seker nog maklik so R500 kry vir die items saam.Stephan86 wrote:Baie dankie Luan. As jy moet raai, wat is die waarde van die items saam?LUAN wrote:Dit is n kruit houer, die kruit meter en n short starter om die koel in die loop te druk. Iemand wat nog voorlaaiers skiet kan dit gebruik. Adverteer dit maar op gunafrica.co.za
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Waarde van produkte
Vriend van my skat waarde op R150-200 per item.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Waarde van produkte
Baie dankie vir die terugvoer.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Waarde van produkte
As jou prys reg is sal ek hulle vat.

