Waarde van produkte

Alles oor Swartkruit hier
Post Reply
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Waarde van produkte

Post by Stephan86 »

Goeie dag,

Deel van 'n klomp items van 'n boedel wat ek probeer help verkoop, is daar die items (glo dit is vir swartkruit gewere). Is daar 'n waarde aan die produkte in die foto? Anders het ek gedink sal ek dit net weg gee aan iemand hier op die forum.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Waarde van produkte

Post by LUAN »

Dit is n kruit houer, die kruit meter en n short starter om die koel in die loop te druk. Iemand wat nog voorlaaiers skiet kan dit gebruik. Adverteer dit maar op gunafrica.co.za
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Waarde van produkte

Post by Stephan86 »

LUAN wrote:Dit is n kruit houer, die kruit meter en n short starter om die koel in die loop te druk. Iemand wat nog voorlaaiers skiet kan dit gebruik. Adverteer dit maar op gunafrica.co.za
Baie dankie Luan. As jy moet raai, wat is die waarde van die items saam?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Waarde van produkte

Post by tripodmvr »

Byt bietjie vas, ek probeer by 'n kenner uitvind.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Waarde van produkte

Post by LUAN »

Stephan86 wrote:
LUAN wrote:Dit is n kruit houer, die kruit meter en n short starter om die koel in die loop te druk. Iemand wat nog voorlaaiers skiet kan dit gebruik. Adverteer dit maar op gunafrica.co.za
Baie dankie Luan. As jy moet raai, wat is die waarde van die items saam?
Jong ek het daardie tipe goed jare gelede al gekoop. Jy kan seker nog maklik so R500 kry vir die items saam.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Waarde van produkte

Post by tripodmvr »

Vriend van my skat waarde op R150-200 per item.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Waarde van produkte

Post by Stephan86 »

Baie dankie vir die terugvoer.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Waarde van produkte

Post by EtienneA »

As jou prys reg is sal ek hulle vat.
Post Reply