VIhtavouri N565
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
VIhtavouri N565
Enige iemand al bogenoemde kryit probeer en terugvoer m.b.t. Hoe dit vergelyk met quickload? Ek sien die waardes vir quickload en grt verskil heelwat. Enige iemand wat kan raad ge oor die korrekte waardes?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: VIhtavouri N565
Ek kan nie vir jou die presiese QL waardes gee nie, maar ek gebruik dit in 'n 300NM en dit is effens stadiger as N560 en heelwat meer warmer as N570....Eight wrote:Enige iemand al bogenoemde kryit probeer en terugvoer m.b.t. Hoe dit vergelyk met quickload? Ek sien die waardes vir quickload en grt verskil heelwat. Enige iemand wat kan raad ge oor die korrekte waardes?
Aim small, miss small
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: VIhtavouri N565
Hi Eugene, kan jy moontlik vir my al die info gee soos quickload verlang dan kan ek die syfers hardloop en kyk? Is jou geweer akkuraat met dit?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: VIhtavouri N565
Baie akkuraat, maar ek sal bieg (en koes vir die klippe) dat ek baie lanklaas werklik QL gebruik het vir ladingontwikkelling.... Stuur my jou nommer per PM, dan stuur ek vannaand vir jou my ladings en spoed daarmee. Ek glo nie dit is raadsaam om dit hier te plaas nie.Eight wrote:Hi Eugene, kan jy moontlik vir my al die info gee soos quickload verlang dan kan ek die syfers hardloop en kyk? Is jou geweer akkuraat met dit?
Aim small, miss small
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: VIhtavouri N565
Iemand dalk praktiese resultate om hier te deel met N565 in .338LM met 300gr Berger OTM Tacticals?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
